Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe Caravan Park

Kampeer/karavaan

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Mabalingwe Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 76

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 37 resensies vir Mabalingwe Caravan Park
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Annelize S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize S

Relaxing, enjoyable, amazing!

It was an amazing getaway. The camping sites are well laid out, ablution facilities are clean. Game drives are well planned and game rangers knowledgeable. We enjoyed the games around the pool, convenient shop and the bar/restaurant. We will definitely book a camping holiday at the accommodation again.

Mabalingwe Caravan Park se terugvoer

Thank you for taking the time to share your positive experience with us, Annelize! We're thrilled to hear that you enjoyed your stay. Our team works hard to ensure all guests have a memorable experience, and we're delighted to have met your expectations. We look forward to welcoming you back again soon for another enjoyable stay.

Mabalingwe Caravan Park
Cecile B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile B

Park is pragtig, baie om te sien.

Was 'n plesier om daar te kamp!

Mabalingwe Caravan Park se terugvoer

Thank you for taking the time to share your positive experience with us! We're thrilled to hear that you enjoyed your stay. Our team works hard to ensure all guests have a memorable experience, and we're delighted to have met your expectations. We look forward to welcoming you back again soon for another enjoyable stay.

Mabalingwe Caravan Park
Marisa B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa B

Heerlik en rustig gekamp.

Ons het heerlik gekamp by die park. Skoon en netjies met fantastiese kliëntediens.

Mabalingwe Caravan Park se terugvoer

Thank you for taking the time to share your positive experience with us, Marisa Burger! We're thrilled to hear that you enjoyed your stay. Our team works hard to ensure all guests have a memorable experience, and we're delighted to have met your expectations. We look forward to welcoming you back again soon for another enjoyable stay.

Mabalingwe Caravan Park
Stewart A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stewart A

Superb!

Wonderful place! Peaceful with amazing wildlife.

Mabalingwe Caravan Park se terugvoer

Thank you for taking the time to share your positive experience with us! We're thrilled to hear that you enjoyed your stay. Our team works hard to ensure all guests have a memorable experience, and we're delighted to have met your expectations. We look forward to welcoming you back again soon for another enjoyable stay.

Mabalingwe Caravan Park
Werner F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner F

Peaceful.

Ons het baie lekker gebly.

Mabalingwe Caravan Park se terugvoer

Thank you for taking the time to share your positive experience with us, Werner! We're thrilled to hear that you enjoyed your stay. Our team works hard to ensure all guests have a memorable experience, and we're delighted to have met your expectations. We look forward to welcoming you back again soon for another enjoyable stay.

Mabalingwe Caravan Park
Charlotte S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte S

Asemrowende natuurskoon, tonne wilde diere- lekkerste plek om te ontspan!

Karavaan park was skoon, netjies en die omgewing is absoluut pragtig.

Mabalingwe Caravan Park se terugvoer

Thank you for taking the time to share your positive experience with us, Charlotte! We're thrilled to hear that you enjoyed your stay. Our team works hard to ensure all guests have a memorable experience, and we're delighted to have met your expectations. We look forward to welcoming you back again soon for another enjoyable stay.

Mabalingwe Caravan Park
John V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John V

Lekker gekamp.

Goeie kontrole. Pragtige badkamers.

Herman B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman B

Rus vir my siel.

Baie lekker, stil en rustige bosveld.

Mabalingwe Caravan Park se terugvoer

Thank you for taking the time to share your positive experience with us! We're thrilled to hear that you enjoyed your stay. Our team works hard to ensure all guests have a memorable experience, and we're delighted to have met your expectations. We look forward to welcoming you back soon for another enjoyable stay.

Mabalingwe Caravan Park
Desmond O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond O

Baie mooi kamp terrein en baie rustig. Genoeg koelte bome.

Baie lekker gekuier en staanplek was baie naby aan ambulansie en swembaddens. Winkel het alles wat jy benodig. Lekker gerus.

Mabalingwe Caravan Park se terugvoer

Thank you for taking the time to share your positive experience with us! We're thrilled to hear that you enjoyed your stay. Our team works hard to ensure all guests have a memorable experience, and we're delighted to have met your expectations. We look forward to welcoming you back again soon for another enjoyable stay.

Mabalingwe Caravan Park
Berlane B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Berlane B

Bosveld, kuier, plesierig en baie voeltjies en diere om die kamp areas.

Die kuier was baie plesierig, behalwe vir die warmwater-swembad wat buite werking was, asook die jacuzzis wat koud was. Ons kinders kon dus nie die geriewe ten volle geniet nie, omdat dit te koud was om te swem. Ons het vooraf spesifiek die oord gekies omdat daar warm water geriewe was. Buiten dit, was dit baie plesierig en die ablusiestelle is puik met netheid en skoonheid.

Lelani V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lelani V

Lekker in die bos.

Die karavaanpark is baie netjies, alhoewel dit redelik beknop is wanneer die kamp vol is (soos in ons geval). Die badkamers het bietjie werk nodig. Dis baie skoon en netjies, maar wel oud en daar is toilette ens wat reggemaak moet word. Die boonste is die "negatiewe". Nou vir die positiewe. Die mense is baie behulpsaam en vriendelik. Daar is bevoegde werkers wat jou help tent opslaan in 'n japtrap (teen 'n billike fooi). Die tuine word fantasties onderhou en dis regtig baie mooi daar. Die swembad en geriewe vir kinders is baie netjies en mooi. Karavaan staanplekke het plaveisel, so dis help teen modder ens as dit reën. Die hele kampterrein is vol groot bome, so dis heerlik koel. Die water- en elektrisiteitspunt was maklik bereikbaar en baie goed onderhou. Die park word baie skoongehou met personeel wat die hele dag vee, hark, badkamers skoonmaak ens. Laaste (maar vir seker nie die minste nie) is natuurlik die wasmasjien en tuimeldroër wat beskikbaar is. Ons het heerlik gebly en sal verseker weer teruggaan.

Mabalingwe Caravan Park se terugvoer

Thank you for taking the time to share your positive experience with us! We're thrilled to hear that you enjoyed your stay. Our team works hard to ensure all guests have a memorable experience, and we're delighted to have met your expectations. We look forward to welcoming you back again soon for another enjoyable stay.

Mabalingwe Caravan Park
Susan E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan E

Ontspanne.

Baie rustig en gesellig met pragtige natuurskoon.

Mabalingwe Caravan Park se terugvoer

Thank you for taking the time to share your positive experience with us! We're thrilled to hear that you enjoyed your stay. Our team works hard to ensure all guests have a memorable experience, and we're delighted to have met your expectations. We look forward to welcoming you back again soon for another enjoyable stay.

Mabalingwe Caravan Park
Audrey V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Audrey V

Disappointed.

Caravan site not as I remember it. Definitely run down which makes it pricey compared to other camps. If I paid half the price I would say it's value for money! Shower heads in original bathrooms do not spray water nicely. Tried the family shower where the shower heads were bigger and newer, but the water varied from hot to cold and little in between. Enjoyed the game drives. Lots of animals to see. Would not recommend due to value for money.

Mieke S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mieke S

Sal dit aanbeveel maar daar is plek vir verbetering.

Ons het vir 3 nagte gekamp. Die kampeerterrein self is mooi, netjies en die ablusie blokke is goed ingerig. Die winkel is ook voldoende, maar ek sal voorstel dat hulle uitbrei om voorraad te hou vir kampeerders wat probleme ervaar. Byvoorbeeld, ons opblaasmatras het 'n gaatjie gehad en dit sou briljant gewees het as die winkel patches kon verskaf. Ek is seker ons is nie die eerste of die laaste mense wat so 'n probleem sal ervaar nie - dit is deel van kampeer! Swembaddens - Ek sal nie Mabalingwe voorstel as jy net rustig wil sit en ontspan nie. Die koue swembad is omring met 3 slides vir die kinders en ongelukkig is daar nie 'n veilige hoekie waar mens nie gespat of oor bespring word nie. Die warm swembad is 3 keer kleiner as die koue een en daar speel, spring en spat die kinders ook. Dit is natuurlik ideaal vir 'n familie wat direk op die restaurant se dek wil sit en hulle kinders dop hou, dit is 'n kinderparadys. Daar was 'n groep mense wat die Vrydag en Saterdag kliphard musiek gespeel en gekuier het. Dit was ook baie duidelik dat daar meer mense op die staanplek was as wat toegelaat word. Dit was 'n groot irritasie en alhoewel verskeie kampeerders gekla het, het die oord nie iets daaraan gedoen nie. Dit het ons laat besef dat daar nie aktiewe bestuur of wagte op die gronde is nie. Die self drive opsie was gerieflik en ons het ook twee ritte geboek saam met die gidse. Die gidse was baie vriendelik en het moeite gedoen met hulle toere. Mabalingwe is 'n goeie sak-pas opsie vir families met jong kinders en vir mense wat graag die groot 5 wil besigtig sonder om Kruger Wildtuin toe te ry. (Let wel die leeus is in kampe). Ek sal eerder 'n oord soos Klein Kariba voorstel vir paartjies wat meer rustigheid en ontspanning soek en dink Mabalingwe kan een of twee wenke van hierdie kompeteerende oord neem en toepas.

Mabalingwe Caravan Park se terugvoer

We appreciate your feedback and take all guest comments seriously. We apologise for any inconvenience you encountered during your stay. Your suggestions will be reviewed and considered as we work to enhance our services. We hope to have the opportunity to exceed your expectations on your next visit.

Mabalingwe Caravan Park
Rudi B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Rudi B

Kampeer in Mabilingwe nie die moeite werd nie.

Restaurant by kampeerkamp was toe Saterdag vir 'n privaat funksie. Geen kennisgewing van hierdie tydens bespreeking. Harde musiek tot laat.

Mabalingwe Caravan Park se terugvoer

We appreciate your feedback and take all guest comments seriously. We apologise for any inconvenience you encountered during your stay. Your suggestions will be reviewed and considered as we work to enhance our services. We hope to have the opportunity to exceed your expectations on your next visit.

Mabalingwe Caravan Park
Johan V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V

Behalwe vir die paar negatiewe punte, was die kuier nogsteeds lekker.

Ons is baie tevrede met die staanplek self, lieflike koelte en skoon, maar die ablusie fasiliteite is oud en verwaarloos, en gee die indruk van vuil. Jacuzzi's by die R&R Bar werk nie, personeel maak kommentaar soos, "It's not making bubbles". As plekke jacuzzi's het, moet dit werk. Daar word 'n fooi van R10 gevra vir 30 minute of iets soortgelyks vir instandhouding. kan gerus voorsiening maak vir sonkrag of kragopwekkers tydens beurtkrag. Ons het ondervind dat daar amper geen water gedurende beurtkrag is nie.

Mabalingwe Caravan Park se terugvoer

We appreciate your feedback and take all guest comments seriously. We apologise for any inconvenience you encountered during your stay. Your suggestions will be reviewed and considered as we work to enhance our services. We hope to have the opportunity to exceed your expectations on your next visit.

Mabalingwe Caravan Park
Brett G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Brett G

Will never go back.

No power on my stand. Broken braai. The stand we were given was right on top of our neighbour. People go camping to relax and have a little peace and quiet. They had an event and did not bother telling anyone before booking. Friday night we did not get to sleep because of the event members' noise. We were supposed to stay until Monday, checked out on Saturday and went to another camp.

Mabalingwe Caravan Park se terugvoer

We appreciate your feedback and take all guest comments seriously. We apologise for any inconvenience you encountered during your stay. Your suggestions will be reviewed and considered as we work to enhance our services. We hope to have the opportunity to exceed your expectations on your next visit.

Mabalingwe Caravan Park
Lizette L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette L

Fantasties, rustig en sal weer daarheen gaan.

Was regtig heerlik, skoon netjies, baie vriendelike en hulpvaardige diens. Absoluut waarde vir geld, sal beslis weer daarheen gaan. Dankie.

Mabalingwe Caravan Park se terugvoer

Thank you for taking the time to share your positive experience with us! We're thrilled to hear that you enjoyed your stay. Our team works hard to ensure all guests have a memorable experience, and we're delighted to have met your expectations. We look forward to welcoming you back again soon for another enjoyable stay.

Mabalingwe Caravan Park
Karin M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M

Dit was regtig baie lekker gewees.

Personeel was baie vriendelik met inboek. Alles was baie lekker gewees. Ek wil net vir Elnè baie bedank vir haar hulp met ons golfstokke wat my man daar vergeet het. Sy het regtig baie moeite gedoen vir ons.

Mabalingwe Caravan Park se terugvoer

Thank you for taking the time to share your positive experience with us! We're thrilled to hear that you enjoyed your stay. Our team works hard to ensure all guests have a memorable experience, and we're delighted to have met your expectations. We look forward to welcoming you back again soon for another enjoyable stay.

Mabalingwe Caravan Park
Chantel L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel L

Absoluut heerlik!

Ons het dit baie geniet en lekker gerus!

Mabalingwe Caravan Park se terugvoer

Thank you for taking the time to share your positive experience with us! We're thrilled to hear that you enjoyed your stay. Our team works hard to ensure all guests have a memorable experience, and we're delighted to have met your expectations. We look forward to welcoming you back again soon for another enjoyable stay.

Mabalingwe Caravan Park
Dawie J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie J

Ons het lekker gekamp !

Ons was gelukkig om 'n ander staanplek te kon kies as die een wat ons sou bespreek het, het in elk geval nie geweet watter staanplek ons gekies totdat ons daar gekom het nie.

Mabalingwe Caravan Park se terugvoer

Thank you for taking the time to share your positive experience with us! We're thrilled to hear that you enjoyed your stay. Our team works hard to ensure all guests have a memorable experience, and we're delighted to have met your expectations. We look forward to welcoming you back again soon for another enjoyable stay.

Mabalingwe Caravan Park
Nadine S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine S

Heerlike wegbreek.

Ons het baie lekker gekamp. Die ablusiegeriewe is skoon en netjies. Die personeel was almal behulpsaam en vriendelik. Sal Mabilingwe beslis aanbeveel!

Mabalingwe Caravan Park se terugvoer

Thank you for taking the time to share your positive experience with us! We're thrilled to hear that you enjoyed your stay. Our team works hard to ensure all guests have a memorable experience, and we're delighted to have met your expectations. We look forward to welcoming you back again soon for another enjoyable stay.

Mabalingwe Caravan Park
Angie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie V

Lekker gekuier.

Baie lekker gekamp soos altyd. Rustig skoon. Mooi diere gesien.

Mabalingwe Caravan Park se terugvoer

Thank you for taking the time to share your positive experience with us! We're thrilled to hear that you enjoyed your stay. Our team works hard to ensure all guests have a memorable experience, and we're delighted to have met your expectations. We look forward to welcoming you back again soon for another enjoyable stay.

Mabalingwe Caravan Park
Mari W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari W

Amazing venue.

Lots to do and see at the site and nearby.

Mabalingwe Caravan Park se terugvoer

Thank you for taking the time to share your positive experience with us, Mari Williams! We're thrilled to hear that you enjoyed your stay. Our team works hard to ensure all guests have a memorable experience, and we're delighted to have met your expectations. We look forward to welcoming you back again soon for another enjoyable stay.

Mabalingwe Caravan Park
Johan W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Lekker bosbelewenis.

Die feit dat mens 'n selfrit kan doen is 'n bonus. Die fasiliteite was voldoende. Die enigste hindernis is die personeel wat bo-op die winkeltjie bly wat lawaai maak in die aand en omdat dit hoog is, trek die klank ver.

Mabalingwe Caravan Park se terugvoer

We appreciate your feedback and take all guest comments seriously. We apologise for any inconvenience you encountered during your stay. Your suggestions will be reviewed and considered as we work to enhance our services. We hope to have the opportunity to exceed your expectations on your next visit.

Mabalingwe Caravan Park
Elaine G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine G

Die diens was goed en almal vriendelik en behulpsaam.

Dit was die lekkerste kampnaweek wat ons almal nog ooit gehad het. Ons het 'n papwiel Saterdag gehad op pad terug van Kalahari oasis af, toe kom help Dawie ons, hy het Vrydag daar begin werk. Hy het ons so mooi gehelp en hy was so professioneel. Hy is verseker 'n groot aanwins vir Mabalingwe. Almal is vriendelik daar, ons gaan verseker weer Mabalingwe toe gaan.

Mabalingwe Caravan Park se terugvoer

Thank you for taking the time to share your positive experience with us! We're thrilled to hear that you enjoyed your stay. Our team works hard to ensure all guests have a memorable experience, and we're delighted to have met your expectations. We look forward to welcoming you back again soon for another enjoyable stay!

Mabalingwe Caravan Park
Bianca O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca O

Baie lekker en gemaklik.

Effektiewe inteken en goeie geriewe.

Mabalingwe Caravan Park se terugvoer

Thank you for taking the time to share your positive experience with us! We're thrilled to hear that you enjoyed your stay. Our team works hard to ensure all guests have a memorable experience, and we're delighted to have met your expectations. We look forward to welcoming you back again soon for another enjoyable stay.

Mabalingwe Caravan Park
Johan W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Lekker gekamp.

Buiten vir die selfritte wat mens in die reservaat kan neem, is daar baie voëls en diere in die karavaanpark. Die ablusies was mooi skoon. Die warm swembad langs die koue een was 'n bonus.

Mabalingwe Caravan Park se terugvoer

Thank you for taking the time to share your positive experience with us! We're thrilled to hear that you enjoyed your stay. Our team works hard to ensure all guests have a memorable experience, and we're delighted to have met your expectations. We look forward to welcoming you back again soon for another enjoyable stay.

Mabalingwe Caravan Park
Elbie E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elbie E

Lekker rustige kuier.

Lekker bosveldkuier, rustige atmosfeer.

Mabalingwe Caravan Park se terugvoer

Thank you for taking the time to share your positive experience with us, Elbie! We're thrilled to hear that you enjoyed your stay. Our team works hard to ensure all guests have a memorable experience, and we're delighted to have met your expectations. We look forward to welcoming you back again soon for another enjoyable stay.

Mabalingwe Caravan Park
Gerhard G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G

Baie lekker.

Pragtige plek met mooi skoon ablusiegeriewe asook 'n winkeltjie met goeie keuse van benodigdhede en 'n kroeg wat die lekkerste pizzas berei. Die ape pla bietjie maar dit is maar orals so, sommige paaie is erg verniel en beslis nie geskik vir gewone voertuie nie soos die pad uit na die uitkykpunt waar ek baie moeite gehad het asook die pad teen die ingang aan die regterkant soos mens inry vanaf die hoofteerpad. Die wandelpaaie in die karavaanpark kan gerus bietjie skoongemaak word om bosluise van stappers af te hou. Verder pragtige plek, vriendelike personeel en Mabalingwe-karavaanpark word sterk aanbeveel veral as jy 'n voëlkyker/fotograaf is.

Mabalingwe Caravan Park se terugvoer

Thank you for taking the time to share your positive experience with us! We're thrilled to hear that you enjoyed your stay. Our team works hard to ensure all guests have a memorable experience, and we're delighted to have met your expectations. We look forward to welcoming you back again soon for another enjoyable stay.

Mabalingwe Caravan Park
Lourens D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens D

Ongelooflik lekker!

Lekker gekuier, rustig, ablusies was baie skoon. Baie wild gesien.

Joe V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joe V

Lekker kamp langnaweek.

Ons staanplek was pragtig mooi.

Mabalingwe Caravan Park se terugvoer

Thank you for taking the time to share your positive experience with us, Joe! We're thrilled to hear that you enjoyed your stay. Our team works hard to ensure all guests have a memorable experience, and we're delighted to have met your expectations. We look forward to welcoming you back again soon for another enjoyable stay.

Mabalingwe Caravan Park
Rèzanne N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rèzanne N

Lekker kampplek, mooi wild gesien.

Mooi kampterrein, lekker swembaddens.

Mabalingwe Caravan Park se terugvoer

Thank you for taking the time to share your positive experience with us! We're thrilled to hear that you enjoyed your stay. Our team works hard to ensure all guests have a memorable experience, and we're delighted to have met your expectations. We look forward to welcoming you back again soon for another enjoyable stay.

Mabalingwe Caravan Park
Johan H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H

Heerlike langnaweek in die bos.

Mabalingwe altyd 'n wenner.

Mabalingwe Caravan Park se terugvoer

Thank you for taking the time to share your positive experience with us! We're thrilled to hear that you enjoyed your stay. Our team works hard to ensure all guests have a memorable experience, and we're delighted to have met your expectations. We look forward to welcoming you back again soon for another enjoyable stay.

Mabalingwe Caravan Park
Angie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angie V

Lekker gekuier.

Lekker gekuier. Baie mooi diere gesien.

Mabalingwe Caravan Park se terugvoer

Thank you for taking the time to share your positive experience with us! We're thrilled to hear that you enjoyed your stay. Our team works hard to ensure all guests have a memorable experience, and we're delighted to have met your expectations. We look forward to welcoming you back again soon for another enjoyable stay.

Mabalingwe Caravan Park
Barry B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Barry B

Sal jy vinnig weer terug gaan nie.

Geriewe baie swak, geen skoonmakers, badkamers is glad nie gerieflik nie, wasbakke is heeltemal te hoog en te ver na agter, geen kind of ouer persoon kan dit gebruik sonder hulp nie. Toilet papier was gereeld op en niemand was beskikbaar behalwe bo by die kantoor. Daar is harde musiek gespeel tot na 3 uur die oggend en geen persoon was daar om dit te beheer nie. Baie swak bestuur.

Mabalingwe Caravan Park se terugvoer

We appreciate your feedback and take all guest comments seriously. We apologise for any inconvenience you encountered during your stay. Your suggestions will be reviewed and considered as we work to enhance our services. We hope to have the opportunity to exceed your expectations on your next visit.

Mabalingwe Caravan Park
Tanya E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya E

Lekker gekamp, naby aan baie, kantoor diens kan verbeter deur foon te antwoord en op e-posse te antwoord.

Lekker vir die hele gesin.

Vanaf
Vanaf R384
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R384
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 420 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiberg/Thabazimbi-pad R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39d615ecf822fc69bcf626500cc8c5956b53e8d194faf2ab44b381b9eee5e2b2e05f6066ffe422c73a7d43bb3bcbcfe41412?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R384 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 R516 Rooiberg/Thabazimbi Road Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.846487462314 28.046679496765

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang