Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 253 Eagle

Resensies

3.3/ 5

Gebaseer op 39 resensies


Netheid
2.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.1
Diens
2.8
Veiligheid
3.7
Itumeleng M
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Tranquility. For £100 for 6 sleepers, it offered tranquility at its best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zaba M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

It's so amazingly. Very quiet and relaxed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen D
Kort verblyf
4.2
Jun 2024

Pragtige natuurskoon en dierelewe, ligging perfek. Ons was geboek vir Elephant Lodge 253 maar het gebly in 254. Die huis is heerlik ruim, alhoewel daar heelwat instandhouding nodig is en daar was nie bakke, braaitang ens. nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jackie G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Mei 2024

Mabalingwe was uitstekend. Baie lekker plek vir kinders. Plek het baie potensiaal, maar kort 'n dringende "upgrade". Daar was nie eers 'n braaitang nie. Netheid was nie baie goed nie. Ketel kan gereeld ontkalk word, mens kan nie eens koffie daarin maak nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marilie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Jan 2024

Stunning setting, disappointing unit. I won't repeat what all the other reviewers have already said. The unit requires attention and maintenance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Janine R
Kort verblyf Gesin met tieners
2.2
Jan 2023

Vuil, swak kliëntediens, swak instandhouding. Die eenheid was vuil, het 'n vreeslike stink reuk gehad soos iets wat dood is en is eers na die 3de dag van kla uitsorteer. Die binnedeure is gebreek, krane lek, onkruid oral op plaveisel, oond en stoof werk nie behoorlik nie, een yskas maak nie behoorlik koud nie, banke in swak toestand, een in kamer deur rotte gekou. Kombuis beskik nie oor plastiekbakke of bakke met deksels nie. Meeste vensters se gordyne is in swak toestand of glad nie eers meer daar nie. Geen voorsiening vir beurtkrag nie. Meubels en boma anders as op foto's.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Gloria M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2022

Fabulous. It was a great experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mothepana R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Sep 2022

We really enjoyed it. Quiet and user friendly. The hot water was not enough for all of us. Include iron in the room please.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Sihle K
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Jun 2022

It's a nice place to go to but the unit inside is not clean, and we didn't have much hot water to bath. See stars

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren N
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Mrt 2022

Grubby and not maintained. The bones of the house are great, but nothing is maintained and the place was extremely grubby. Unclean linen, grimy toilets, leaky taps and shower doors that were covered in soapscum, just to mention a few. The main entrance door's lock was broken so our unit did not lock, but it didn't matter because the sliding door came off the rail and jammed so we couldn't close it anyways.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 447

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e7b1ad37f52d7b9c25e0d22e533e779ea0cfa0025403a8291b2dcf29515e84bdac0ebe2f2e8d20eff83511f0c8f1c117b85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 39 5 1 4 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.823009507944 28.061699592609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang