Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 265A Visarend

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.8
Veiligheid
4.4
Immaculate M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Amazing place Very interesting and relaxing experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Great location and value for money. The room is nicely located. The room was clean and had everything we needed. We really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Familie vriendelik. Beste vakansie plek in die bos vir families. Daaglikse sport en speletjies om die kinders besig te hou by die swembad. Routes is heel maklik om self diere te gaan kyk in die bos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina P
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2024

Baie lekker. Lekker gebly. Een venster is stukkend naby die agterdeur. Die agterdeur kon nie oopmaak nie. Dit is die volgende dag herstel. Die toilet gloeilamp het die laaste aand geblaas. Verder het ek dit baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2024

In need of a refurb. We thoroughly enjoyed the facilities at the camp. As for this specific unit, we were supplied with all the basics, but this unit is in serious need of a refurb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Adriaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2024

Lekker gekuier maar die verblyf was nie die geld werd nie. Daar was heelwat dinge in die eenheid wat na wense was nie, maar die besoek aan die plek was, soos altyd, baie lekker.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Matlou N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2024

A good stay. Toilet not flushing well. Outside lights not functioning. Nice stay, very relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Karen O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.4
Jun 2024

Teleurgesteld. Geen komberse, misverstand oor hoe gaste hanteer word, gebreekte vensterraam.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ashnee S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Apr 2024

No electricity outside the unit and boma, filthy linen, stained couch. A nightmare, the host is rude, place is filthy, no lights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Chantelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2023

Ontspannend By Mabilingwe vind jy beslis rus vir liggaam en siel! Die pragtige natuurskoon, diere wat tot op jou voorstoep kom en netjiese verblyf, maak dit 'n onvergeetlike ervaring. Natuurlik is die voer van die roofdiere 'n absolute hoogtepunt. Hierdie was 'n naweek om te onthou en sal Mabilingwe ons beslis meer gereeld sien!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 444

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhM2FmNzYwLTFhZDktNDk2Ni1hZGYyLWI5YWM3YWQ4ZTgxMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 56 5 1 4 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.821977929545 28.062437455078

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang