Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 270B Patrys

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
3.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.8
Veiligheid
4.4
Lizelle L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Baie rustig. Dit was heerlik om te ontspan en die huisie was baie gemaklik en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorothy L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Rustige omgewing. Baie gerieflike verblyf, net geen ligte met load shedding nie. Daar is 'n draagbare lig maar het nie gewerk nie en ons was 2 ure in die donker. Die bad het nie 'n prop gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sello M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Fantastic. It was the most fabulous experience and the place is so beautiful. All the guests get to interact with others. It's amazing to stay in Mabalingwe, 100%.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2024

The stay was nice - you get what you pay for. The bathroom light did not work, the kettle looked old and did not work so well - it probably needs to be replaced, but overall the stay in the chalet was nice. The chalet was clean and the beds were comfy. I will go there again in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lorraine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

Heerlike naweek wegbreek. Eenheid goed toegerus vir 'n naweek wegbreek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Corlie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.6
Feb 2024

Ontoereikend. Teleurstellend. Kombuishoekie onprakties, slegs 2 van elke eetgerei, klein prep bowl wasbakkie buite, geen pan vir ontbyt, toiletdeur maak nie toe nie, dakwaaier werk nie, beddens kort 'n opgradering.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Baie geniet. Veiligheid is goed. Plek is netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thandi L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2023

Nice and quiet. It's good for peace of mind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Dorothy D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2023

We thoroughly enjoyed it. Toilet door does not close properly. Outside light was not working. Other than that, it was a lovely experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean-marie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2023

Fantasties. Was baie lekker gewees. Ons geniet die verblyf by Mabalingwe baie en kom gereeld. Die eenheid kan dalk net aandag gee aan hulle toilet.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 457

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI3Yjk5Y2NhLTBjZjctNDU1MC05MTMyLTFlMzg1NDEyNWJhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.821627372972 28.063081185242

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang