Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe Elephant Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 115

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 115 resensies vir Mabalingwe Elephant Lodge
Netheid
3.8/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5
Ilze-marie B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze-marie B

Onvergeetlik!

Ligging is ongelooflik mooi, plek was baie netjies en die rustigheid was vreeslik lekker na 'n besige week. Sal dit definitief aanbeveel en sal definitief weer gaan.

Coleen V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coleen V

Dit was fantasties.

Ons het so lekker uitgerus en dit was elke sent werd. Ons sal beslis weer gaan.

Naomi M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi M

Fantasties!

Lekkerste naweek! Swembad, squash, tennis en put-put was lekker naby, stapafstand, en dis nog gratis ook! Mooiste wild gesien en heerlike geëet by die restaurante. Beslis 'n lekker wegbreek. Dankie Mabalingwe Elephant Lodge, ons sien julle beslis gou weer.

Sechubej M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sechubej M

Relaxing.

It was amazing, the area is refreshing.

Kobus B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus B

Braai plek te ver vanaf verblyf.

Kamer was skoon en reg, braai plek te ver van af verblyf.

Andries Petrus D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Andries Petrus D

Baie teleurgesteld.

Eenheid wat ons bespreek het was reeds vol met ander mense. Eenheid is baie verwaarloos en was baie vuil. DStv het glad nie gewerk nie. Sleutel se slot by voordeur was stukkend. Eetgerei en glase was vuil. Stort was baie vuil. Yskas se vriesdeel was gebreek. Boma was nie die volgende dag kom skoonmaak nie. Wasbak se kraan is los. Buitestoep se tafel en stoele was baie vuil. Beddegoed het bloedmerke opgehad. Eenhede kort regtig dringend aandag.

Corry B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corry B

Enjoyable but not for an extended stay.

It was difficult to enjoy all the advertised amenities without extensive travel throughout the resort. Additionally, the site maps provided on request were not very helpful.

Jan V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

My hart gaan uit aan almal insluitende die diere na die brande daar die naweek. Sterkte!

Ek hoop die eienaar en alle diere is OK daar.

Selenti F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Selenti F

Baie lekker en rustig!

Pragtige plek waar mens voorwaar lekker kan rus!

Ricky N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricky N

This is place is amazing!

The only problem is that the cleaning lady helped herself to some of our drinks. I wouldn't recommend the service when she comes around.

Wilma D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wilma D

Mabalingwe is fantasties.

My twee kinders het hier gebly. Hul was net in die aande daar. Ons het 'n ander eenheid gehad. Die krag was af Vrydagaand. Saterdag het net die kombuis se krag gewerk. Aircon se batterye en remote het uitmekaar geval. TV het nie gewerk nie. Kon nie aircon gebruik nie. Yskas het nie gewerk nie. Geen wifi opvangs nie. Kon nie hul fone herlaai nie. Mabalingwe is 'n fantastiese oord en Elephant Camp se ligging is perfek. Baie om te doen vir die kinders. Was net teleurgesteld met die eenheid en die kinders was ongerieflik.

Dina C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dina C

Het baie lekker gebly behalwe vir die raserige bure. Het die Wildsreservaat baie geniet.

Ons het 'n heerlike groot king-size bed gehad, maar die beddegoed was effe knap. Daar was 'n dubbelbed 'duvet inner' in 'n king-size duvet cover. Die res was baie aangenaam.

Kabelo M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Kabelo M

A pleasant weekend.

Mabalingwe is a nice place, with beautiful and peaceful scenery. However the unit needs to be revamped, the couch is very uncomfortable, and the kitchen cupboards there is a molding smell. The toilet paper provided was of bad quality and the DStv - don't know what was wrong but it was on and off to an extent that we kept it off. You should also consider providing Wi-Fi because not all networks will function well considering their coverage, but because you are managing there it will be easy for you to get a network that has coverage so that as your clients we can also benefit.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Megan O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan O

Het die wegbreek saam met my gesin baie geniet. Sal verseker weer daar bly.

Daar is genoeg aktiwiteite vir beide volwassenes en kinders. Die ligging is nie te ver van ons huis nie. Pryse is billik en bekostigbaar.

Ian V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ian V

Baie lekker gewees, ook baie om te doen en die beste was dat die plaaswinkel ten volle uitgerus was met alles wat 'n mens benodig.

Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Mabalingwe is goed voorbereid vir gaste in alle aspekte. Eenhede is skoon en baie gerieflik. Wat 'n wonderlike plek.

Rentia E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rentia E

Rustig.

Ek dink dalk kan jul dalk belê in kragopwekkers vir die prys wat jy betaal, en selfs ook 'n plan maak met WiFi. Mens kom rus, maar het geen kommunikasie as iets gebeur nie.

Riana V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana V

Rustige kuiertjie in netjiese atmosfeer. Al wat kortkom is dat die eenheid nie 'n boma het om by te kuier nie.

Wat 'n belewenis dat die olifante vir ons by ons eenheid kom kuier het!

Andre V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Ons het heerlik gekuier.

Dit was 'n voorreg om soveel mak wild rondom ons te sien rond loop. Ons was net vir twee nagte daar maar dit het soos 'n week gevoel.

Francois S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois S

Uitstekened.

Dit is waarde vir geld en jy kan weer een word met die natuur.

Garth F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Garth F

Awsome experience.

Wonderful place to stay. Very beautiful area. Want to come stay again.

Charlene J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene J

Rustige naweekwegbreek in die pragtige natuur.

Eenhede is pragtig geleë in die bos en ryk aan natuurlewe. Van die eenhede is baie goed toegerus en pragtig uitgelê maar vuil! Sommige van die eenhede het geen braaier of die braai-area wat die boma is, is vervalle.

Pieter D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter D

Relaxing, could enjoy a braai, lots of animals.

Relaxed environment, clean and in nature.

Annalize V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Annalize V

Baie rustige en ontspanne tyd by Elephant Lodge. Van die boma's baie mooi, maar meeste boma's kort definitief aandag. Van die kommentaar op vorige besoeke, het ook gekla oor die boma's. Al was kuier lekker by EL, sal ons eerder in 'n ander kamp gaan bly met mooier uitsig. Ons het dit nietemin geniet dat van die wild so vrylik tussen ons beweeg.

Ons het 'n besoeker gehad wat wou kar was. Is dit die norm?

Wayne L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wayne L

Begin teleurstellend maar het goed geëindig.

Aankoms. Eenheid kon skoner en netjies gewees het. Weber-braai was in stukke en onbruikbaar. Stort en kombuiswasbak uitlaat was verstop en was eers die dag daarna herstel. Spesifieke eenheid het aandag nodig en opknap nodig. Baie van die toebehore is al geslyt en moet vervang word.

Jaco H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco H

Baie lekker.

Baie mooi en skoon en lekker plek.

Riana J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana J

Gerieflik, alles wat ek nodig het. Was baie lekker kuier. Sal definitief weer bespreek.

Alles was baie netjies en gerieflik. Die enigste wat ek kan noem is dat blad of tafeltjie in die braai-area baie gerieflik sal wees. Ons het ongelooflike besoek van olifante gehad Saterdagaand.

Gerda E - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda E

Baie lekker huisie.

Baie lekker speelplek vir kinders. Dit is 'n puik huis met baie om te doen vir kinders naby. Lekker wildkyk-geleenthede.

Maverick D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maverick D

Die kuier was uit die boonste rakke gewees.

Die ligging, netheid en rustigheid was asemrowend. Elke oggend terwyl ons ontbyt eet het die vlakvarkies kom groet.

Dez H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dez H

Loved the chalet and the elephants visiting the camp.

Mabalingwe staff could have been more forthcoming with information. As first time visitors, we struggled to find our way around and the map wasn't accurate.

Gert Vogel V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert Vogel V

Ons het baie lekker gekuier en dit was 'n lekker week weg, baie dankie vir die rustigheid en wonderlike plekkie waar ons kon bly.

Ons het baie wild en apies en vlak en bosvarke gesien, hulle het ons sommer vroeg al kom groet, al wat ons nie gesien het nie was olifante.

Deon B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Rus vir die siel in God se skepping (natuur).

Elephant Lodge is sentraal geleë en ons eenheid was baie geskik vir twee mense.

Liza P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza P

Absolutely relaxing.

Lovely weekend away from home.

Johan L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L

Dit was heerlik - het lekker gerus.

Kan dit aan almal aanbeveel.

Bruni L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bruni L

Baie rustig en in die natuur.

Die paaie is nogal verwarrend, ongelukkig waai die plastieksakke en papiere in die veld in by staf-wonings, ons het baie min wild gesien. Die damme is egter pragtig.

Antonetta M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antonetta M

Pleasant.

Really a place where we could rest, watch rugby and relax. Restaurants good, good, friendly service and waiters. All that is negative that I must mention is that the unit in which we stayed needs a re-do of the sewerage ─ there is a terrible stench in the bathroom, it wakes you at night, not pleasant at all.

Thamsanqa N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Thamsanqa N

It was okay

There was a blocked shower which took 4 hours to fix and as a result our privacy was invaded. We were offered another room but the water was cold. Nothing was done to compensate us.

Philip T - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Philip T

Goeie ligging, naby aan natuur maar ook aan die geriewe.

Goeie ligging, stapafstand van die hoofgeriewe maar tog in die natuur. Alhoewel toegerus met die basiese het ons niks kortgekom nie, die plekkie was skoon en alles het goed gefunksioneer, is ook toegerus met 'n goeie bed. Die interaksie met die mak diere wat tussen die chalets beweeg is regtig besonders, van hulle kan dalk 'n risiko inhou vir mense wat nie veilige grense handhaaf nie. Die apies is wel, soos maar die geval in enige natuurpark, 'n probleem, op die stoep eet en in die Lapa braai is 'n bietjie van 'n uitdaging. 'n Aanbeveling sou wees om die stoep op een of ander manier te kan afsonder sonder om die uitsig te bederf. Ek sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Otto V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Otto V

Mabalingwe is n fantastiese plek om te kuier en was weerens soos altyd baie aangenaam.

Die Lodge: Die olifante wat deur die lodge beweeg veroorsaak baie skade aan die eindomme asook jou voertuig. Gelukkig in my geval het ek nie enige skade beleef nie maar daar was wel 'n geval waar 'n persoon se voertuig baie beskadig was deur die olifante. Die Blyplek: Die bedlinne was nie geruil met ons aankoms nie en ons moes die dienspersoneel versoek om die linne te ruil en die plek skoon te maak, ons het eers na 3 ingeklok. Die kussings kan gerus maar gewas/vervang word want dit ruik onaangenaam. Die boma moet opgegradeer word sodat 'n mens op 'n gelyk oppervlakte kan sit wanneer jy braai. Dit is baie ongemaklik om met 'n stoel teen 'n helling van 30 grade te sit en braai nie. Daar is heelwat van die ander eenhede in dieselfde prys klas met beter braaigeriewe.

Jan S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan S

Pragtige en rustige ligging, eenheid 268-A het 'n bietjie aandag nodig.

Minimale opknapping kan die eenheid pragtig maak. Ons het Bela-Bela toe gery en 4 nuwe koffiebekers gaan koop wat ons daar gelos het. Die oues was gekraak, ge-chip en afgeleef. Die broodrooster is stukkend en volgens die. skoonmaker het sy dit reeds rapporteer met 'n foto. Dis onveilig. Die braai in die boma het nie meer 'n vloer nie en benodig slegs 1 kruiwa vol beton om dit 100% te herstel.

Marc C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marc C

Great relaxing stay in nature.

We had a great stay and enjoyed our time at Elephant Lodge. The place could be even better with a little maintenance and a little bit more attention to the small things in their service like providing guests with clean towels when cleaning the units and providing enough toilet paper. Other then that a good experience being in amongst nature. We saw more wildlife sitting at our chalet than on our self-drive game drive.

Johan V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Ontspanne natuurskoon, uitmuntende verblyf.

Heerlik ontspan en geslaap. Waarde vir geld. Sal definitief aanbeveel.

Elizabeth J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Elizabeth J

Diere is awesome maar nie die verblyf nie.

Die plek was vuil en moes vir ander beddegoed vra want dit was nie skoon nie. Die toaster val uitmekaar en die pan. Sal nie eers vir my hond kosgee uit die pan nie. Baie teleurgestel met die verblyf. Anders die diere is awesome het 'n nice massage gehad en Mani en Pedi. Swembad is nice. En lekker gebraai. Dit maak nie saak wat jy betaal vir akkommodasie nie, as jy 'n plek uithuur sorg jy as eienaar dat die verblyf skoon en en op datum is.

Jacquelene M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jacquelene M

Eenheid 257A was regtig nie goed nie. Die lapa is onbruikbaar en lyk baie sleg. Nie een dag was daar skoonmaakdienste nie. Krane van bure maak 'n groot geraas.

Elephant Lodge is baie nice maar nie eenheid 257A nie. Geen lapa/boma en skoonmaakdienste soos geadverteer nie. Ander eenhede baie mooi boma's. Jammer dat dit so geadverteer word maar nie so is nie. Ander eenhede beautiful.

Armandt P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armandt P

Amazing naweek in die Waterberge.

Die naweek was ongelooflik lekker met baie om te doen. Ons akkommodasie was fantasties en baie netjies.

Michael V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael V

Awesome!

Die rustigheid in die natuur was lekker. Die diere wat kom kuier was ook 'n groot belewenis. Sal bitter graag so gou as moontlik wil terug gaan.

Peter L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter L

Baie lekker. Ligging is perfek. Ideaal vir n wegbreek. Alles skoon en netjies

Elephant lodge is puik waarrde wir geld. Skoon en netjies. Ek sal dit sterk aan beveel.

Melisha W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melisha W

Absoluut ontspannend en goed ingerig.

Die Elephant Lodge se uitleg is baie oulik. Dis ruim en het alles wat jy nodig het. Ons kon nie glo die hoeveelheid diere wat voor ons stoep verby geloop het nie. Nyala, vlak varke, buffels het ons deur die dag en aand besoek. Die stoep en eie boma is 'n groot bederf. Die Elephant Lodge is stap asftand van die platform waar die wildsritte vertrek, asook swembad and winkel, wat dit baie gerieflik maak. Die eenhede het privaatheid en is gebou met gemak in gedagte. Vir ons was dit goeie waarde vir geld. Mabalingwe word baie goed in stand gehou en ons het dit werklik geniet.

Hennie J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie J

Fantasties

Lekker privaat & mooi

Robert T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert T

Enjoyed the layout regarding room to boma and the frequent visits by animals.

Game drives were rewarded by elephant, zebra, buffalo and reebuck sightings. Had tasty lunch in the restaurant. Overall a relaxing and enjoyable stay.

Marius C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius C

Baie aangenaam.

Ons het die diere terdeë geniet wat tussen die huisies deurloop en baie mak is.

Alan N - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alan N

Loved the stay, very wild, had multiple animals passing our place daily.

Great place, really enjoyed our stay and our host was very flexible and understanding. We had some great visitors on a daily basis including warthogs, nyala, klipspringers and a herd of elephants. Great stay.

Chilindy M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chilindy M

Was baie lekker gewees.

Ek sal net verkies dat daar vir ons gesê was dat daar loadshedding sou plaasvind en dat daar gebou word reg langsaan. Ons was vroeg die Saterdagoggend wakker gemaak as gevolg van die gebou wat plaasvind.

Heidi O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi O

Rustige wegbreek uit die stad.

Baie mooi netjiese plekkie. Sal vir seker weer hier boek vir 'n rustige wegbreek in die bosveld.

Jeanette P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette P

Baie aangenaam en rustige atmosfeer.

Aanbeveling: Handreling by trappe binne die spesifieke chalet waar ons tuis was. Eggenoot het beroerte gehad en het dit moeilik gevind om op en af te gaan by die trappies.

Rentia W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rentia W

Effens teleurgesteld.

Die eenheid is nie deeglik skoongemaak nie en die badkamer se dak vuil en vol merke. Teen ‘n R1450 per nag verwag mens nie borde wat vol splintermerke, linne wat oud en vol vlekke is nie, enigste pot in die eenheid geroes is nie. Harde musiek van ander eenhede bederf die stilte van die natuur. Is teleurgesteld in eenheid 268A en sal nie aanbeveel mens betaal R1450 per nag vir die eenheid nie.

Inge J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Inge J

Heerlik ontspan!

Sonya het ons tegemoet gekom deur ons geen ekstra bedrag te vra vir ons klein kleuter wat die bed met ons gedeel het nie. Die huisie was pragtig netjies toe ons daar opgedaag het en perfek vir wat ons nodig gehad het. Net 'n paar dinge om in ag te neem, aangesien baie gaste klaarblyklik die vlakvarke voer is hulle 'n pes en my klein seuntjie kon dus nie buite op die stoep speel nie. Ons het ook vooraf geen kode ontvang vir die lockbox waarin die sleutel geplaas was nie so dit was 'n gesukkel om by die huisie in te kom. Daar was nie voldoende skoonmaakdienste nie, daar het slegs een dag 'n skoonmaker ingekom en sy het net die skottelgoed gewas, geen nuwe skoon handdoeke of toiletpapier gegee nie ens.

Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Riaan O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan O

Bietjie ongelukkig oor ons veblyf.

Die lodge self baie lekker maar ons eenheid se TV en lugversorger het nie gewerk nie. Die badhanddoeke was oud met merke op. Die volgende dag was ons gebruike handdoeke nie geruil nie. Ons moes 'n boma deel met die kamer langs ons.

Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Rob V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rob V

Inventory not up to scratch.

The inventory was not all there, notified the owner but nothing was done about it. Had to find someone to clean out the braai after not being cleaned 2 days later. Nice location, lots of animals walking past near the stream. The nearby shop and coffee shop, not really worth visiting. Rather ensure you take all your own food and drinks.

Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Johan M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Was ongelooflik lekker.

By aankoms was sekuriteit by ingang baie hulpvaardig. By aankoms by 168b was alles mooi skoon. Skoonmakers was baie vriendelik. Het by restaurant gaan eet waar kos baie lekker was en personeel weer baie vriendelik. Al die personeel wat verby ry, het ten alle tye gegroet. Ek sal Mabalingwe aan al my vriende voorstel en het alreeds ons volgende verblyf beplan.

De Clercq M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Clercq M

Fantastiese ervaring.

Ek en my vrou het die hele ervaring by Elephant Lodge verskriklik geniet. Van die aanvanklik kontak met Sonja tot die vertrek. Die kamers is uiters netjies en jy het sommer 'n warm atmosfeer as jy daar aankom. Die privaat boma's was die kersie op die koek. Die grootste deel van die kamp was ook meerderheid Afrikaans, wat dit nog meer tuis laat voel het. Die ervaring in die reservaat was net so lekker met klomp diere om te sien met die olifante natuurlik die hoogtepunt. Ek sal dit vir enige paartjie aanbeveel wat wil wegloop vir die naweek. Hulle sal ons vir seker weer sien.

Peter J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter J

Die fasiliteite in die eenheid is van topgehalte. Die braai geriewe is nie so goed soos mens sal wil he nie.

Die ervaring was baie aangenaam en ek sal weer dit bespreek vir 'n naweek weg. Die enigste ding is dat die webtuiste sê dat die boma 10 m van die huisie af is, terwyl dit in werklikheid omtrent 30 m weg is, met geen alternatiewe braaigeriewe nader aan die huisie en opgrawings tussen die huisie en die boma, was dit nie die mees gemaklike braai nie. Ek kan wel niks kritiseer met die binnekant van die huisie nie.

Petro V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro V

Aamazing gewees om in die natuur te bly en rustig te wees.

Ek en my verloofde het dit baie geniet. Was rustig en wie sal nie tyd in die natuur wil spandeer nie.

Adele L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele L

Mooi Bosveld-omgewing.

Lekker naby aan Pretoria om op ‘n Vrydag na werk te besoek. Kompakte eenheid met gerieflike bed. Ongelukkig was daar ander besoekers wat baie lawaai gemaak het en geraas en musiek van die swembad asook vanuit motors was steurend by tye. Indien hierdie lawaai beheer kan word, sal dit ‘n ideale bestemming wees om die Bosveld ten volle te geniet.

Cora B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cora B

Heerlik in die bosveld gekuier.

Vriendelike en behulpsame personeel. Goeie fasiliteite.

Monica W - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monica W

Netjies en alles wat mens nodig het vir 'n naweek weg.

Sien sterre.

Salome B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Salome B

Baie goed ingerigte woonstel, maar nie baie skoon nie.

Woonstel het alles wat ons nodig gehad het, en was baie gemaklik, maar kombuiskaste nie baie skoon nie, en die hele woonstel was oortrek met spinnerakke - vensters, gordyne, ens. Die voordeur het ook half losgekom, my man moes die fitting tydelik regstel. Op die eerste dag was daar 'n aaklige swart afskeiding in die stortwater gewees terwyl ons nog gestort het. Gevolglik was die hele stort, waslappe en handdoeke pikswart toe ons klaar is - glad nie 'n lekker ervaring nie.

Janet V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janet V

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly. Sal weer gaan.

Marguerite N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marguerite N

Rustige plekkie vir 'n vinnige wegbreek!

Baie netjiese, mooi en goed-toegeruste eenheid. Mens kan amper die hele dag buite op die stoepie sit en kyk na die diere (soos koedoes, rooibokkies, njalas en vlakvarke) wat verbyloop of luister na die groot verskeidenheid voëls in die bome. Ander fasiliteite by Mabalingwe is ook goed. Die restaurant het 'n lekker atmosfeer, goeie kos en 'n pragtige uitsig.

Natasha V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha V

Verblyf was baie netjies en gerieflik, reëlings was baie goed getref.

Ons sal vir seker weer besoek, ons het dit baie geniet!

Evlyn M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Evlyn M

Warm!

Eenheid was nie 14:00 skoon toe ons wou inboek nie en die lugreëling, wat die belangrikste item in Desember is, het uitmekaar gehang aan die muur. Toe ek die eienares kontak het sy net gesê sy is jammer. Dis nie goed genoeg vir my nie. So ek sal die lodge aanbeveel maar nie die eenheid waarin ons gewoon het nie.

Marius S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S

Stil, ontspannend gedurende die week.

Ons verblyf was baie lekker maar die volgende het gepla: Die eenheid is donker en somber binne, gelukkig was ons meestal buite. Ons het 'n paar keer oor die trappies geval en sal dit vir ouer gaste nie aanbeveel nie. Die skoonmakers was raserig. Die vloeroppervlak na die kombuis het 'n klein trappie en omdat die teel-kleur nie op die trap verander nie, het ons 'n paar keer daaroor geval. Die wasbak-kraan in die kombuis is gebreek/los. Ons was onder die indruk dat dit 'n losstaande eenheid is, maar ons moes 'n braai met ons bure deel. Die bomas is vervalle en kort onderhoud. Die kaarte van die paaie in die area is nie op datum nie en ook nie volgens skaal nie. Ons het van die volgende gehou: Heerlike stort. Jy kan op jou eie rondry en wild besigtig. Mak wild wat by die eenheid verbystap. Paaie is in 'n goeie toestand ten spyte van die onlangse reën. Als wat jy nodig het in die chalet, behalwe 'n oond.

Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Johan S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Johan S

Huishouding nie na wense.

Mabalingwe Elephant Lodge is lekker om by te bly aangesien dit naby alle fasiliteite is. Die Eenheid (168A) waar ons gebly het, kort net baie werk. Daar is 'n lys van items wat in die eenheid moet wees, maar baie van dit is nie daar nie. In totaal, 16 items. Ek het dit deurgegee aan Sonja (die eienaar) en Christa (huishouding). Sonja se houding was dat sy dit eers more sal uitsorteer. Die eenheid was glad nie voorberei vir nuwe besoekers nie. Die kluis was gesluit en ons kon nie ons waardevolle besittings toesluit nie. Die DStv se afstandbeheer werk glad nie en ek moes selfs nuwe batterye insit. Daar was nie 'n badkamermatjie in die badkamer nie en volgens die lys moet daar een wees. Ons moes maar gly-gly oor 'n teelvloer. Daar was geen wynglase nie, maar volgens die lys moes daar 4 wynglase wees. Het eers 'n dag later 2 wynglase gekry. Daar was nie 'n botteloopmaker nie en dié was vervang met 'n blikoopmaker. Die skoonmaker het op ons tweede laaste dag eers 12:30 die plek skoongemaak omdat sy onseker was oor of dit ons laaste dag is of nie. Ek sou ten minste verwag dat, nadat ek al die goed gerapporteer het, Christa of Sonja ten minste sou uitvind of alles in orde is, maar dit het nie gebeur nie.

Richard D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Richard D

Kort herstelwerk.

Die oggend van ons aankoms het ek 'n e-pos ontvang wat sê ons is in 'n ander kamer ingeklok oor herstelwerk. Met aankoms was ander mense in die eenheid en ons was toe maar weer terug na die oorspronklike eenheid. Stortkop gebreek en spuit hele wêreld vol. Oor die algemeen kort plek herstelwerk.

Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Wilhelm C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wilhelm C

Mabalingwe was lekker ontspanne en was lekker om vir naweek weg te breek.

Die verblyf by Mabalingwe Elephant Lodge was netjies en skoon. Die boma-braai langs die waterstroompie is 'n pluspunt. Die volgende het egter afbreuk aan 'n andersins genotvolle naweek gedoen: 1. Die afstand beheerder (remote) van die DStv het nie gewerk nie. Dit is per SMS onder Sonja se aandag gebring waarop sy geantwoord het dat ek batterye by winkel op perseel moet koop, wat hulle nie in voorraad gehad het nie. 2. Die badkamerdeur kon nie toemaak nie. 3. Water het by die kombuis ingelek toe dit die Sondag aan gereën het. 4. Stoele by braai boma was vuil.

Magda S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Magda S

Ons was uiters teleurgesteld in die toestand van ten minste 2 van die 3 eenhede wat ons bewoon het en voel dit het ook Mabalingwe se naam skade gedoen.

Ons het drie eenhede bespreek: 167A & B, asook 168A en moes so vroeg as April 2018 die volle bedrag betaal, wat ongewoon was. Al die eenhede was nie in 'n aanvaarbare toestand nie en het nie aan die verwagting voldoen soos wat ons Mabalingwe ken nie. Aangesien ons geen ander opsie gehad het nie, het ons maar daar aangebly. Hoewel eenheid 168A opgegradeer is, was afskeepwerk duidelik sigbaar (die tweeplaatstoof is duidelik die wat voorheen in gebruik was). Elke keer wanneer dit gereën het (wat byna daagliks was), het die kombuis oorvloei, asook daklekke regoor die bed en was die bed meestal nat, hoewel ons probeer keer het met houers. Eenheid 167A het waterlekke in die toilet en badkamer gehad, dus is die handdoeke voortdurend gebruik om die water op te vang. Die toiletsitplek moet vervang word en so is daar verskeie ander foute. Eenheid 167B het ook waterlekke in badkamer en toilet - dieselfde situasie met handdoeke wat gebruik moes word om water te keer/opvang, hierdie toilet het geen meganisme in die toilet gehad. Die voordeur se slot van 167B was foutief. Beide hierdie eenhede se kombuiskaste se deure was afgebreek en 167A het byna geen TV ontvangs gehad nie. So was daar ook verskeie ander foute en daar was ook geen inventaris wat ons kon deurgaan nie. Algeheel was dit nie aanvaarbaar nie en dus ook nie 'n aangename verblyf nie en voel dat ons moet vergoed word vir al die ongerief . Dit het definitief NIE voldoen aan die gehalte en standaard van Mabalingwe waaraan ons gewoond is oor verskeie jare nie.

Silvia N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silvia N

Fantasties.

Dit was baie netjies en almal is so vriendelik daar, regtig waarde vir geld.

Sandra R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra R

Animals right outside our room, peaceful breakaway.

We had a wonderful stay. The animals wandered right up to room. We saw a lot of bird life, heard a hippo at night. Absolutely will be back.

Ian B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian B

Dit was 'n wonderlike naweek!

Absolute wonderlike naweek. Die ritte deur die park was goed en het heelwat wild gesien. Die eenheid was skoon en netjies met alles wat jy nodig het. Die diens van begin tot aan die einde was professioneel en my bespreking was spoedig gedoen. Beslis 'n plek wat 5 ster aanbeveling kry!

Wikus R - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus R

Baie aangenaam gewees.

Sal eenigetyd weer daarnatoe gaan, dit was baie lekker gewees en baie lekker gebly, die plek was baie behulpsaam gewees ten alle tye.

Judy R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy R

Pragtige, skoon en netjiese plek.

Hul diens is puik! Ons het ons verkyker ens. daar vergeet. Dieselfde dag het ek 'n email van Sonja af gekry om vir my te sê dat Nick dit het en vir ons sal bewaar. So baie dankie vir jul eerlikheid en wonderlike diens. Die blyplek is ideaal vir 2 mense en pragtig skoon en heerlik in die natuur.

Errol M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Errol M

Waarde vir geld, nader reistyd. Baie wild en een van beste plekke op ons lys vir vakansie.

Mooi eetplekke met vriendelike personeel en regte Bosveld met vars lug, baie wild en baie gerieflik naby als asook mooi swembaddens. Hierdie plek sal altyd tops bly. Baie dankie aan almal.

Elize H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize H

Heerlike wegbreek.

Klein juweel in die pragtige Mabalingwe. Perfek vir 'n wegbreek.

Reg C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reg C

Fantasties, mooi, skoon en lekker.

Ons het so lekker gekuier daar. Baie mooi en skoon.

Natasha F - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha F

Heerlike bos wegbreek! Beste plek om uit die stad te kom.

Heerlike naweek wegbreek gehad, die plek is pragtig en rustig. Ons het dit baie geniet.

Benita H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita H

Baie lekker en ontspannend.

Sien gradering.

Brent C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brent C

Perfect location with access to all Mabalingwe amenities.

Can't beat the feeling of being greeted close-up by Guinea Fowl, Warthog and Squirrels early morning while sipping on a hot cuppa. Awesome breakaway from the city mayhem, just a quick drive from Jozi. Will definitely be planning another visit in the near future. The only negative comment (hence 4/5 value for money rating) is due to brown water through the bathroom (sink and bath) and kitchen taps.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfekte ligging met toegang tot Mabalingwe se geriewe.

Word gegroet deur tarentale, vlakvarke en eekhorings vroeg soggens wanneer jy jou koffie drink. So 'n lekker wegbreek uit die stadsrumoer, net 'n entjie se ry van Johannesburg af. Sal beslis weer in die nabye toekoms wil terugkeer. Die enigste negatief is (dus 4/5 vir waarde vir geld) die bruin water in die krane.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Adele J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele J

Baie gasvry.

Fantastiese diens en geriewe. Veral die restaurant en game drive.

Michael M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M

Dit was lekker, groot bed en air-con. Julle is alles.

Ons was by 'n troue by Elements, sou nice wees as julle die ander hek kon oopmaak sodat ons nie so lank daai grondpad moes ry nie anders as dit was dit great. Baie bokke gesien 1 uur die oggend so dit was nice, die bed was baie groot en die air-con baie koud so dit was ook great.

Nj P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nj P

Mabalingwe Elephant Lodge is wonderful!

The staff at Mabalingwe are very friendly. We'll definitely be back soon!

Leandi D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandi D

Besonders en ongelooflik mooi met diere wat tot by jou deur kom.

Baie mooi, rustig en besonderse bosveld ervaring! Diere kom tot by jou stoep en daar is baie mooi uitsigte en 'n verskeidenheid van diere om te aanskou. Definitief 'n ervaring gewees wat onthou sal word.

Chene S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chene S

Ons het lekker gerus en baie lekker gekuier dankie.

Kamer nommer 21 (Peace) was skoon en netjies. Net 'n paar goed waaraan ek dink kan aandag gegee word: Die Boma se lig het nie gewerk nie en gevolglik kon ons nie daar braai in die aande nie. Daar is net een pot en pan, ek sal voorstel om nog 'n pot/pan ook daar te sit en dalk nog 2 borde dat mens nie elke keer moet skottelgoed was voor jy nog iets wil eet nie. Daar kan aandag aan die kombuis gegee word. Voor die eenheid is dit nie so netjies nie, daar lê bosse wat afgekap is en hier en daar papiertjies ens.

Danél V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Danél V

Fantasties.

Baie netjies met die mooiste natuur.

Lu-anne D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lu-anne D

We had a quiet pleasant stay, the perfect place just to regroup and rest.

Our unit was very clean except for the odd cobwebs in the roof and bathroom frame. Kettle also needs some descaling. Bed slept very comfortable and Sonja was a great help with all our enquiries. Safe in the room without code - explanation was received but I recommend then the rather remove the safe if it cannot be opened and used. All together we had a really great stay. Will definitely come back again.

Celia B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celia B

Goed, maar daar was foute in die eenheid.

Ons het baie lekker gebly! Die pyp onder in die kombuiskas lek en daar is 'n probleem met die deurslot. Die pot wat daar is, is geroes. Ook net 1 groot bord.

Andile M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andile M

Can't wait to bring my whole family, love the place!

Loved the off-roading, the animals roaming freely, this place is a place to be for nature and animal and adventure getaways. Accommodation and pools and other fun things for children and adult entertainment.

Melissa G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa G

Was an amazing weekend.

The place is very nice but there were no glasses in the chalet and some plugs were not working.

Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Wilma J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wilma J

Dit was baie lekker en warm.

Die plek is baie skoon. Kan gerus plan maak en die kombuis afdeling toe maak (reën). Die buiteligte brand nie en braai-area opknap.

Floris R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Floris R

Good location if you want to be close to the shops and pool.

Small units, with only the basic things. For us it wasn't a problem as we just needed a place to sleep and we only stayed 2 nights. If one wants to stay longer, then you might feel claustrophobic. We found everything clean and in working order. We had a view over the trees and bushes. It was quiet and serene to sit outside and watch guinea fowls, squirrels and monkeys playing. Even a few rooibok (impalas) passed by.

Alta R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alta R

Was baie lekker en gerieflik vir die doel waarmee ons daar oornag het (troue).

Oulike klein en intieme plekkie. Ideaal vir pas-getroudes. Sal nie aanbeveel vir gesinne met klein kinders (0-2jr), vir langer as 1 nag nie, maar was perfek vir die doel waarmee ons gegaan het (troue). Netjies en skoon.

Elsie M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elsie M

Baie groot teleurstelling.

Geen ligte na die braaiplek. Geen ligte by die braaiplek. Geen ligte by die buite-eettafel. Te min eetgerei. Bure wat raas en vloek.

Magriet H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Magriet H

Perfekte ligging, verblyf teleurstellend.

Perfekte ligging en dis baie lekker met al die diere wat rondom tot by die eenheid kom, tot 'n trop buffels het hulle een aand kom tuis maak op ons voorstoep. Mabilingwe op sigself is 'n baie lekker lodge met genoeg om te doen, goeie geriewe, restaurante en wildsritte. Ongelukkig was ons verblyf by Elephant Lodge teleurstellend. Die toilet lek en daar's 'n onaangename reuk die heeltyd. Die bad/stort lek op vloer en was sopnat asook die stortkop was mors af en het net eenkant gelê. Die voordeur an agterdeur se slotte werk nie lekker nie. Ons het slegs 2 plastiekstoele gehad wat so vuil was dat ek hulle eers self moes was met geen tafel wat jy kan gebruik as jy buite sit en braai of ontbyt maak nie. Geen braaitang was beskikbaar nie en die yskassie maak glad nie koud nie. Die plek het soveel potensiaal maar lyk nie of daar rerig aandag gegee word aan die netheid rondom die eenhede en by die bomas nie. Die bomas word nie skoongemaak nie asook nie die eenhede het, so asblik binne die eenheid so as jy baie vullis het ruik dit later en jy kan nie die asblik buite sit nie want dan sal die apies 'n gemors daarvan maak. Daar is ook geen privaatheid tussen jou eenheid en die bure nie. So jy moet maar opgeskeep sit met hulle musiek, harde praatjies ens. Dink regtig dat bestuur beter kan omsien na die netheid van die lodge en die kombuisarea verbeter. Was oor die algemeen teleurstellend oor die netheid en swak instandhouding want dit kan so 'n nice plek wees.

Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Bernice B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Bernice B

Perfekte ligging, verblyf 'n groot teleurstelling.

Met ons aankoms die middag, het die skoonmaker laat weet hulle het ongelukkig nie vir ons handdoeke gereed nie, dit sal eers die volgende dag vir ons reg wees. Na ons uitgepak het, het ons agtergekom ons agterdeur werk nie. Ons het Sonja gebel en sy het wel gereël dat hulle dit regstel. Christa was by ons en was werklik baie behulpsaam en het die volgende dag 'n nuwe deurknop gebring wat my man ingesit het (hy het aangebied om te help). Toe ons die aand wou eet na ons gebraai het, het ons een bord, en een mes en vurk gehad, met 'n klein bordjie en twee papbakke. Moes weereens reël daarvoor. Ons het vir 'n dag genoeg breekware gehad na hulle dit die volgende dag gebring het. 'n Dag later toe ons die oggend ons ontbyt gemaak het, was daar geen borde nie. Ek het aan Sonja 'n e-pos gestuur wat sy nou nog nie beantwoord het nie, want my oproep was nie beantwoord nie. My man het haar gebel en sy het gesê dat die ape die borde gebreek het die vorige dag en dat hulle nou in die dorp is om nuwes te koop. Hul kan sekerlik jou tog laat weet, as dit die geval was, dat jy ongelukkig geen borde gaan hê nie, want dit lyk my hulle hou nie voorraad aan nie, of dan vir jou ander bring? Ek het hulle twee keer laat weet dat die wasbak buite lek, dus word al jou inkopies nat binne in die kas. Niks daaraan gedoen nie. Die toilet het gebreek, wat my man self reggemaak het. Die venster bo my kop se knip was stukkend. Jy kon nie die venster behoorlik toemaak nie en gevolglik het 'n koue wind heelaand bo my kop gewaai. Love die bos en moet se die ervaring buite was wonderlik. Die diere kom tot by jou, maar die verblyf was regtig 'n teleurstelling. Ek dink werklik dit word óf nie goed bestuur nie, óf iewers gee iemand net nie werklik om nie. Ek hou nie van russie nie en sal ten alle koste dit vermy en kla ook nie sommer nie, maar hierdie was regtig net 'n teleurstelling vandat ons daar aangekom het.

Melissa J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa J

Dit was baie lekker.

Ons het dit baie geniet en Mabalingwe is 'n awesome plek!

Aaldert P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aaldert P

Ontspannend.

'n Muskietvanger per eenheid sal regtig help.

Cindy V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy V

Fantasties.

Te min tyd gehad om als te sien en doen. Gaan defnintief weer bespreek vir bietjie langer. Fantasties. Kan nie wag om weer te gaan nie. Rustigheid en soveel meer.

Carina T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Carina T

Was vuil en onversorg.

Toilet lek en ons huisie het vir 2 dae sleg geruik en die vloer was nat, wou nie eers badkamer toe gaan nie, en niemand het kom skoonmaak nie. Die stort was verstop, en die hele huisie het amper gevloed, moes die handdoeke gebruik om droog te maak. Die braai-area het sleg gelyk met al die bottels wat daar gelê het nog. Die voordeurslot moet vervang word, hy haak vas, dan kan hy nie weer oop nie. Die huis kort beslis aandag.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Wildreservaat, R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEwYTdmYzk0LWM5NDYtNDM3ZC1hMWM4LTQ4OTc5MTViMzJkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 115 5 1 5 Mabalingwe Game Reserve R516 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.821296 28.062872
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang