Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe Elephant Lodge

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Wildreservaat, R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mabalingwe Elephant Lodge is in die hartjie van die Mabalingwe Natuurreservaat geleë, net 'n entjie se ry vanaf die dorpie Bela-Bela.

Die lodge bied verblyf in 4 oopplan-eenhede met slaapplek vir 2 gaste elk. Elke eenheid het óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens, en 'n privaat badkamer met 'n stort. Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Verder is daar 'n eetarea met genoeg sitplek.

Elke eenheid het 'n privaat boma. Die eenhede is stapafstand vanaf die lodge waar daar 'n swembad, tennisbane, putt-putt-baan, restaurant en 'n geriefswinkel is.

Die reservaat is die tuiste van 'n verskeidenheid wild en aktiwiteite in die area sluit wildritte, swem, perdry, leeus- en voëlkyk in. Gaste kan die restaurante besoek en ontbyt, middagete en aandete bestel.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Steven V
Saam met vriende
5.0
Dit was baie aangenaam en die verkoeler was die wenner. Sal enige tyd weer wil gaan. Ja, die plek was skoon. Net die wasbak se pyp werk nie goed nie. ...
Sien meer
Nov 2024
Ilze-marie B
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlik! Ligging is ongelooflik mooi, plek was baie netjies en die rustigheid was vreeslik lekker na 'n besige week. Sal dit definitief aanbeveel...
Sien meer
Jul 2023
Coleen V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was fantasties. Ons het so lekker uitgerus en dit was elke sent werd. Ons sal beslis weer gaan.
Feb 2023
Corry B
Saam met lewensmaat
4.6
Enjoyable but not for an extended stay. It was difficult to enjoy all the advertised amenities without extensive travel throughout the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Jan V
Saam met lewensmaat
4.6
My hart gaan uit aan almal insluitende die diere na die brande daar die naweek. Sterkte! Ek hoop die eienaar en alle diere is OK daar.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Mabalingwe Wildreservaat, R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Mabalingwe Elephant Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Wildreservaat, R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEwYTdmYzk0LWM5NDYtNDM3ZC1hMWM4LTQ4OTc5MTViMzJkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 118 5 1 5 Mabalingwe Game Reserve R516 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.821296 28.062872

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang