Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@Mabalingwe Itaga Safari Lodge - PRM134

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.7
Veiligheid
4.7
Celestine S
Kort verblyf
4.8
Mei 2021

Was 'n heerlike naweekwegbreek! Ons het dit vreeslik baie geniet, sal definitief weer bespreek. Sal volgende keer die Safari Motor boek want Mabalingwe se nagsafari was volbespreek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmarene C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mrt 2021

Rustig en vervullend. Baie diere. Mooi natuur. Gemaklike bestemming.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Nicolene S
Kort verblyf Saam met vriende
1.8
Jan 2021

Slegste ooit! Verkeerde aanwysings wat veroorsaak het dat ek my nuwe kar beskadig. Uiters vuil huis met aankoms. Reël dat die gras en bome gesny word op ons laaste dag wat baie ongerieflik was net omdat belangrike mense na ons arriveer. Dit is uiters swak. So my hardverdiende geld is goed genoeg, maar ek mag nie die voordele waarvoor ek betaal vir my vakansie geniet nie. Dit word vir my besluit. Baie moderne huis, maar dit word glad nie reg gerun nie. Haal eerder die huis uit die rental pool. Mabalingwe is 'n stunning reserve en het gehelp waar hulle kon!

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Kelly S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2020

Tranquil setting, and beautiful, contemporary home! Modern home - amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lynn M
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Okt 2020

Lovely place, beautiful location. We enjoyed our stay at the house however please ensure that you provide guests with the minimum cleaning tools, there was no broom, mop, black bags. There was also not any sunlight liquid to wash dishes (even just a little for the first night) there was also no dishwasher tablets and the shop did not sell therefore making the dishwasher pointless.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elodi N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2019

Fantasties! Mooiste huis, heerlik om alleen te voel sonder mense langs jou. Ons het ure op die stoep gekuier, kinders het lekker geswem. Renosters en blouwildebees was nog n hoogtepunt! Mbali Spa was 'n groot bederf en uitstekende diens. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Enjoyed the trip with family. House lovely, clean and well laid out. Enjoyed the reserve, we were a little unlucky with game viewing, but overall a good experience for the family. House was very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 53

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R5 695
R5 695 R4 556
per nag (plek vir 10)
Vanaf R5 695
R5 695 R4 556
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd2b4f5a13141116fd419a96d9cfaeb38bc2e060918a240f72304d6fb1c706708b51449eb9c55cafbc745937c0448ce81da3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 695 nouVanaf R4 556 per nag (plek vir 10) 7 5 1 5 R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.847176 28.052643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang