Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabel View

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Mabel View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Cne F - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cne F

Felt homey.

Home away from home, best stay ever.

Choene N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Choene N

The place was next to all the places I wanted to go.

My stay was superb and accommodating.

Mabel View se terugvoer

Thank you, Choene. Mabel View looks forward to your next stay. Kind regards, Liza.

Mabel View
Krizaan F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krizaan F

Excellent client service.

Just want to thank the owner of Mabel View for the excellent work for assisting my family. Wonderful apartment, must say I will recommend it. If you need a rest, don't think twice to book.

Mabel View se terugvoer

Thanks Krizaan, you have a wonderful family and Mabel View looks forward to your next visit. Kind regards, Liza

Mabel View
Macelino L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Macelino L

Best weekend ever.

Lize and her husband make a great team, and they were just the best hosts!

Mabel View se terugvoer

Hi Marcelino, thank you for your kind response. Mabel View looks forward to your next visit. Kind regards, Liza.

Mabel View
Chrizelle V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizelle V

Affordable and very comfortable.

The house is beautiful and it feels like (home away from home).

Mabel View se terugvoer

Dankie, Chrizelle, vir jou boodskap. Ons sien uit na jul volgende besoek en dankie vir die netjiese teruggee van eenheid. Mabel View streef om jul kuier so lekker as moontlik en gerieflik te maak. Vriendelike groete, Liza

Mabel View
Loraine S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine S

Uitstekend.

Dit is 'n juweel van 'n plek met 'n gasvrou wat 'n hart van goud het! Ons kan dit 100% aanbeveel. Dit is 'n ruim een-slaapkamer-eenheid, met 2 ekstra slaapplekke in die sitkamer, wat so keurig ingerig is dat mens skaars agterkom dis ekstra slaapplek. 'n Heerlike buitesitarea met 'n braaiplekkie. Die eenheid is heeltemal afgesonder van die eienaars se woonplek. Die eenheid het Netflix en alles wat mens moontlik mag nodig kry by jou eie huis, is daar. Baie dankie, Liza, ons verwys alle vriende en familie na jou toe. Ons 5-dagkuier was heerlik en uiters gerieflik.

Mabel View se terugvoer

Dankie Loraine vir jou baie mooi boodskap. Dit is ‘n plesier om jul te kon ontvang as gaste. Dankie vir die netjiese agterlaat van eenheid, ons sien uit na julle volgende kuier. Vriendelike groete, Liza

Mabel View
Manette S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manette S

Sal definitief aanbeveel.

'n Heerlike ruim plekkie, skoon en netjies, met alles wat jy nodig mag kry. Vriendelike en behulpsame mense.

Mabel View se terugvoer

Beste Manette, dankie vir jou boodskap oor jul verblyf by Mabel View. Ons sien uit na jul volgende besoek. Vriendelike groete, Liza

Mabel View
John V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John V

Amazing stay would definitely recommend to anyone!

It was a fantastic experience, just struggled to find an Uber at 04:00 in the morning.

Jaco H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco H

Baie lekker verblyf en naby aan hoofpad in Bellville.

Verblyf was baie lekker, bed in hoofslaapkamer is effens te hard en dakwaaier in hoofslaapkamer benodig opgradering. Kan doen met ekstra waaier in die sitkamer.

Mabel View se terugvoer

Hello Jaco, dankie vir jou terugvoer. Mabel View glo aan hoë standaard slaap geriewe, daarom sit ons net die beste produkte in die eenheid. Die slaapgeriewe is nuut en het Cloud Nine matrasse vir ekstra rug ondersteuning. Ons sal wel jou aanbevelings t.o.v. waaiers oorweeg. Ons sien uit na julle kuiers in die toekoms. Vriendelike groete, Liza

Mabel View
Martha T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha T

Very peaceful.

A very kind and friendly host. The set up is flawless.

Mabel View se terugvoer

Hi Martha, thank you for your review. Looking forward to your next stay. Kind Regards, Liza.

Mabel View
Hanita S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanita S

Dit was baie aangenaam.

Die eienaar het ons vriendelik ontvang. Die gastehuis is pragtig en baie netjies. Ek sal definitief weer daar bespreek.

Mabel View se terugvoer

Hello Hanita, dankie vir jou terugvoer, Mabel View sien uit na jul volgende kuier. Vriendelike groete, Liza

Mabel View
Matthew C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew C

Extra TV in the room please. Would be perfect. What a nice stay. Thanks a lot.

Thanks a lot for the clean and neat place. That bed sleeps so nice.

Mabel View se terugvoer

Hi Matthew, thank you for your review. I look forward to your next stay. Kind regards, Liza.

Mabel View
Marike T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike T

Uitstekend.

Baie netjiese en skoon eenheid. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Sal hul enige tyd aanbeveel as mens in die Kaap moet oorslaap.

Mabel View se terugvoer

Môre Marike,
Baie dankie vir boodskap, kom kuier gerus weer.
Groete, Liza.

Mabel View
Lelani V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani V

Dit was 'n ongelooflike lekker bly. Sal dit definitief aanbeveel vir enige reisiger. Middel van alles en naby aan alles.

Die ontvangs was baie vriendelik. Alles was skoon en netjies. Dit was rustig en jy voel veilig.

Mabel View se terugvoer

Baie dankie vir u mooi boodskap, bly jullle het die kuier geniet, kom kuier asb weer.

Vriendelike groete
Liza
Mabel View

Mabel View
Liezel F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel F

Goed geleë, ruim, netjies, skoon en goed toegerus.

Mabel View is 'n ruim eenslaapkamer-woonstel met 'n groot leefarea, goed toegeruste kombuisie en groot badkamer. Lekker stil en veilig. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou.

Mabel View se terugvoer

Baie dankie vir mooi boodskap Liezel , bly jy het die kuier geniet, kom kuier asb weer. Vriendelike groete Liza🏡🏡Mabel View

Mabel View
Adele V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Ons het Mabel View baie geniet. Alles wat jy nodig het, is daar. Baie vriendelik en behulpsaam.

Ons sal dit weer besoek as ons in die Kaap is. Eienaars is vriendelik en behulpsaam met enige versoek. Bad is lekker groot vir kinders om te bad.

Mabel View se terugvoer

Baie dankie vir mooi boodskap , bly jullle het die kuier geniet, kom kuier asb weer.

Vriendelike groete
Liza
Mabel View

Mabel View
Shamilah A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shamilah A

Absolutely beautiful.

It is absolute little gem. Quiet breakaway. Safe and peaceful. Definitely coming back. We have found our home away from home.

Mabel View se terugvoer

Hi Shamilah, thank you for your positive feedback. Please come visit in future.
Kind Regards
Liza
Mabel View

Mabel View
Vanaf R1 545
R1 545 R1 391
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 545
R1 545 R1 391
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabelstraat 77, Oakdale, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08f9b02de41ce497703f53c06ca6e425c5730ec2ee57af66f7d1d980ad789d9f132de067a5525b7af8931e07c0df72ab3125?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 545 nouVanaf R1 391 per nag, vir 5 mense 17 5 1 5 77 Mabel Street Oakdale 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.893435583922 18.638199386508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang