Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabel View

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Uitstekende verblyf. Gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam. Die eenheid is prakties, goed toegerus en beskik oor veilige parkering. Ons beveel dit met vrymoedigheid aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isolde D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Om weer en weer terug te keer. 100%. Uitstekend vir vyf van ons. Oupa, Ouma, Mamma, Kleuter, Baba.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cne F
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Felt homey. Home away from home, best stay ever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liza
Mabel View
Dankie ook vir julle kuier by Mabel View, ons sien uit na julle volgende besoek. Vriendelike groete Liza

Choene N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

The place was next to all the places I wanted to go. My stay was superb and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liza
Mabel View
Thank you, Choene. Mabel View looks forward to your next stay. Kind regards, Liza.

Krizaan F
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Excellent client service. Just want to thank the owner of Mabel View for the excellent work for assisting my family. Wonderful apartment, must say I will recommend it. If you need a rest, don't think twice to book.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liza
Mabel View
Thanks Krizaan, you have a wonderful family and Mabel View looks forward to your next visit. Kind regards, Liza

Macelino L
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Best weekend ever. Lize and her husband make a great team, and they were just the best hosts!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liza
Mabel View
Hi Marcelino, thank you for your kind response. Mabel View looks forward to your next visit. Kind regards, Liza.

Chrizelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Affordable and very comfortable. The house is beautiful and it feels like (home away from home).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liza
Mabel View
Dankie, Chrizelle, vir jou boodskap. Ons sien uit na jul volgende besoek en dankie vir die netjiese teruggee van eenheid. Mabel View streef om jul kuier so lekker as moontlik en gerieflik te maak. Vriendelike groete, Liza

Loraine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uitstekend. Dit is 'n juweel van 'n plek met 'n gasvrou wat 'n hart van goud het! Ons kan dit 100% aanbeveel. Dit is 'n ruim een-slaapkamer-eenheid, met 2 ekstra slaapplekke in die sitkamer, wat so keurig ingerig is dat mens skaars agterkom dis ekstra slaapplek. 'n Heerlike buitesitarea met 'n braaiplekkie. Die eenheid is heeltemal afgesonder van die eienaars se woonplek. Die eenheid het Netflix en alles wat mens moontlik mag nodig kry by jou eie huis, is daar. Baie dankie, Liza, ons verwys alle vriende en familie na jou toe. Ons 5-dagkuier was heerlik en uiters gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liza
Mabel View
Dankie Loraine vir jou baie mooi boodskap. Dit is ‘n plesier om jul te kon ontvang as gaste. Dankie vir die netjiese agterlaat van eenheid, ons sien uit na julle volgende kuier. Vriendelike groete, Liza

Manette S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Sal definitief aanbeveel. 'n Heerlike ruim plekkie, skoon en netjies, met alles wat jy nodig mag kry. Vriendelike en behulpsame mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liza
Mabel View
Beste Manette, dankie vir jou boodskap oor jul verblyf by Mabel View. Ons sien uit na jul volgende besoek. Vriendelike groete, Liza

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 545
R 1 545 R 1 391
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 545
R 1 545 R 1 391
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabelstraat 77, Oakdale, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fda714ba8bea78e050647354c773fbc59869fd0f50d98f380d8254a17107d5621719464e7108cdec8421248310fdfad2e4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 545 nouVanaf R1 391 per nag, vir 5 mense 20 5 1 5 77 Mabel Street Oakdale 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.893435583922 18.638199386508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang