Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabel View

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabelstraat 77, Oakdale, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 545 R1 391 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Mabel View is 'n selfsorg-eenheid in Bellville. Die eiendom is sentraal geleë naby Tygervallei Winkelsentrum, besighede en restaurante.

Die eenslaapkamer-eenheid het slaapplek vir tot 5 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die leefarea 'n driekwartbed sowel as 1 dubbelslaapbank het. Die badkamer is toegerus met 'n bad en stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oondjie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en ketel. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die eenheid maak oop op 'n binnehof met 'n ingeboude braai-area en 'n buitesitarea.

Gaste kry komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek agter 'n sluitbare hek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Mabel View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Mabelstraat 77, Oakdale, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mabel View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 545
R1 545 R1 391
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 545
R1 545 R1 391
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabelstraat 77, Oakdale, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08f9b02de41ce497703f53c06ca6e425c5730ec2ee57af66f7d1d980ad789d9f132de067a5525b7af8931e07c0df72ab3125?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 545 nouVanaf R1 391 per nag, vir 5 mense 17 5 1 5 77 Mabel Street Oakdale 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.893435583922 18.638199386508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang