Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabula Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Annetjie B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Pragtig ligging, kos, kamers, game drives was wonderlik! Baie heerlik gebly! Pragtige plek, vriendelike mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Fantasties. Waarde vir geld. Die fasiliteite was goed instand gehou. Kos was fantasties. Wild was volop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gaamongwe B
Kort verblyf
4.8
Jan 2024

Expectations exceeded! It was such a pleasant stay, although I fell ill from the dinner I had at the Boma, the staff took good care of me and ensured that I had food delivered to my room. The game drive was fantastic with Job, our guide, being knowledgeable and ensuring that the snacks and breakfast setup is beautifully done. Definitely making a return sometime in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2023

Ontspannend. Wonderlike wildsritte en etes, baie ontspannemd, maar die ontvangs laat die res van die personeel in die steek. Hulle het nie behoorlike prosesse t.o.v. besprekings in plek by ontvangs nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marina H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Fantasties. Die hele ervaring het my verwagtinge oortref! Van netheid, smaaklike etes, puik personeel en ons uitstekende gids Moneya kon ons nie 'n beter plek kies nie. Wil definitief terugkeer vir 'n langer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tony G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

A fantastic time. We had a great 3 days at this lodge. The staff couldn't do enough. The game drives were awesome and we saw 4 of the Big Five. No leopard. Our guide, Apollo, was very knowledgeable on his animals. We did 6 drives. The food is buffet style 3 meals a day and dinner is at various locations. So much food and such a variety. Rooms are very comfortable and well serviced. I would recommend this venue to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aletta B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2021

Goeie ontspanning, vriendelike personeel. Kos nie altyd op standaard asook kelners. Baadjie wat agtergebly is teruggestuur. Baie beïndruk met hulle diens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bianca V
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Apr 2018

Baie gemiddeld. Niks om oor huis toe te skryf nie. Alles was baie gemiddeld. Niks om oor huis toe te skryf nie. Voel dat die prys per nag nie dit wat jy kry regverdig nie. Ons toergids JP was great. Kos was koud en daar was 'n paar keer waar iets klaar was.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Reservations
Mabula Game Lodge
Liewe Bianca Baie dankie vir die terugvoering. Ek is baie jammer om te hoor dat die ondervinding slegs gemiddeld was en ons nie jou beïndruk het nie. Ek vra graag om verskoning vir die ongerief en hoop dat u wel weer in die toekoms vir Mabula Game Lodge 'n kans sal gee om u te beïndruk. Vriendelike groete Kim

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 36

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 894
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 4 894
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 150 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabula Privaat Wildreservaat, Mabula Privaat Wildreservaat, Waterberg, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2534307441367f45caf8b92074dd1a7d477b7df5ef918989ba77749e2f72f797e328e9909aa17188dd1d9e932d577d17a3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 894 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Mabula Private Game Lodge Mabula Private Game Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.738914362908 27.928892970085

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang