Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mac Kenzie's Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 14 resensies vir Mac Kenzie's Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sophia L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia L

Heerlik.

Fantasties, netjies, ontspanne.

Cynthia N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia N

Best ever place we have been to.

Our host was kind, warm and always there when needed. She kept us informed on all events taking place around, loadshedding schedules. She's the best hostess and her self-catering home was always kept clean. We had the best stay.

Mac Kenzie's Accommodation se terugvoer

You were 5-star guests!

Mac Kenzie's Accommodation
Paul Lodewyk H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul Lodewyk H

Ongelooflik goed!

Verseker die tweede beste verblyf by enige gastehuis vir ons tot dusver. Moet nog die beste ondervind!

Mac Kenzie's Accommodation se terugvoer

Beste Paul

Wat n ongelooflike sweet review . Dit is nou regtig woorde wat my weer n huppel in my stap gee.
Julle is 5 ster gaste. Dit was n voorreg om julle hier te kon hê.
Mooi en n geseënde pad vir julle verder, geniet elke sekond van julle aftrede.
Oos Kaap Liefde.
Mac Kenzies

Mac Kenzie's Accommodation
Rina B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina B

Stunning place - close to the mall.

Very friendly host and extremely accommodating and helpful with my questions. Best sleep that I had - the cottage was very high standard and the location was certainly a piece of heaven in the city!

Mac Kenzie's Accommodation se terugvoer

Dear Rina,
Thank you for your lovely review. It was just a pleasure hosting you and your cute 4-legged children.
Warmest Regards,
Annetjie

Mac Kenzie's Accommodation
Martilie B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martilie B

Rustige verblyf. Baie goed toegerus.

Sal weer daar bly. Dit was baie gemaklik.

Wayne S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne S

Fantastiese gasvrou. Het gevoel of ons by familie oorslaap. Skoon en netjiese eenheid. Rustige omgewing. Mooi uitsig oor rivier.

Sal beslis weer by Mac Kenzie's oorslaap. Annetjie het ons ontvang soos ou vriende. Uiters skoon, netjiese eenheid.

Mac Kenzie's Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi terugvoering. Om gaste soos julle te ontvang is net 'n voorreg.
Beste wense vir 'n wonderlike res van 2021.
Annetjie.

Mac Kenzie's Accommodation
Dorethy H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorethy H

Dit was 'n wonderlike ervaring.

Hierdie plek is voorwaar die juweel van die Oos-Kaap. Ons is ontvang met wonderlike gasvryheid en die hele naweek op die hande gedra Die kothuis was perfek vir ons behoeftes, die tuine is pragtig en ons kon ontspan en rondbeweeg sonder enige struikelblokke. Ek sal definitief weer by McKenzies kom bly in die toekoms.

Mac Kenzie's Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi terugvoering, dit is altyd lekker om te hoor dat gaste dit geniet hier by ons.
Die stilte en uitsig is beslis iets waarmee ons baie bevoorreg voel.

Mac Kenzie's Accommodation
Neil F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil F

Excellent accommodation!

Gunther and Annetjie are wonderful hosts and their hospitality is beyond words. They have a beautiful and clean guest house which is highly recommended!

Coert V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coert V

Baie lekker.

Die lekkerste rustigheid en mooi uitsig.

Mac Kenzie's Accommodation se terugvoer

Dear Coert.

Thank you for choosing our B&B and for taking the time to write a review.
We are so glad to hear that you enjoyed your stay, as well as the beautiful surroundings. We look forward to welcoming you back to Mac Kenzie's in the future.

It was just lovely having you as our guests.

Warmest Regards,
Annetjie

Mac Kenzie's Accommodation
Kate C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate C

Best stay in EL!

Loved the quiteness and birdlife. Annetjie is a wonderful host. Clean, neat, it has everything you need. I will 100% be back.

Mac Kenzie's Accommodation se terugvoer

Dear Kate
Thank you for your lovely review. It is always wonderful having guests who appreciate the wonderful bird life and sounds.
It was a pleasure to host you and hope to see you again.
With appreciation.
Annetjie

Mac Kenzie's Accommodation
Chantal M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal M

Very accommodating, clean, comfortable and value for money stay!

Efficient response and excellent communication skills from Annetjie. I would recommend this place anytime.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie akkommoderend, skoon, gerieflik en waarde vir geld!

Vinnige terugvoer en uitstekende kommunikasie vaardighede vanaf Annetjie. Ek sal die plek enige tyd aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Mac Kenzie's Accommodation se terugvoer

Thank you for your Kind review.
Was lovely having you as our guests.
Warm regards
Annetjie

Mac Kenzie's Accommodation
Vanity R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanity R

Ek sal Mac Kenzies oor en oor aanbeveel!

Vriendelike eienaars. Pragtige kamer, als was skoon en netjies. Definitief waarde vir geld. Gerieflik en privaat. Een van die beste akkommodasie waar ons al ooit geslaap het!

Mac Kenzie's Accommodation se terugvoer

Beste Vanity Ryan,
Baie , baie dankie vir die pragtige review. Ons waardeer dit opreg. Dit is heerlik en n voorreg om sulke wonderlike gaste soos julle te ontvang.
Ons hoop om julle weer te sien.
Beste wense vir n voorspoedige res van 2019.

Warm oos Kaap groete.
Annetjie

Mac Kenzie's Accommodation
Dewald B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald B

Baie geniet.

Sal weer teruggaan, baie mooi plek.

Mac Kenzie's Accommodation se terugvoer

Baie dankie Dewald, dit was lekker om julle hier te kon ontvang. Ek waardeer ook jou tyd om 'n resensie te plaas.

Voorspoed en vreugde vir julle vir die res vir die res van 2017.

Vriendelike groete,
Annetjie

Mac Kenzie's Accommodation
Jenine M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenine M

Beste vakansie-verblyf ooit.

Die mense is wonderlik. Die plek is fantasties ingerig. Sal definitief weer soontoe gaan.

Mac Kenzie's Accommodation se terugvoer

Baie dankie, julle was dierbaare wonderlike gaste. Dit was heerlik om julle hier te he. Dit is gaste soos julle wat ons in hierdie bedryf genoeg wind onder ons vlerke gee vir die nuwe jaar.

Mag 2017 n ongelooflike jaar vir julle wees, hoop om julle weer te sien.

Annetjie en Kie

Mac Kenzie's Accommodation
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Bend-laan 8, Dorchester Heights, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxNDZlMjg2LThiMWMtNDZlYi05MTg3LWU3MjVkZGY4ZTQ4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 8 North Bend Lane Dorchester Heights 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.943194159381 27.898824389093

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang