Mac Kenzie's Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Annetjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Sophia L - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Cynthia N - Des 2022
Algehele gradering
Best ever place we have been to.
Mac Kenzie's Accommodation se terugvoer
You were 5-star guests!
Paul Lodewyk H - Nov 2022
Algehele gradering
Ongelooflik goed!
Mac Kenzie's Accommodation se terugvoer
Beste Paul
Wat n ongelooflike sweet review . Dit is nou regtig woorde wat my weer n huppel in my stap gee.
Julle is 5 ster gaste. Dit was n voorreg om julle hier te kon hê.
Mooi en n geseënde pad vir julle verder, geniet elke sekond van julle aftrede.
Oos Kaap Liefde.
Mac Kenzies
Rina B - Jun 2022
Algehele gradering
Stunning place - close to the mall.
Mac Kenzie's Accommodation se terugvoer
Dear Rina,
Thank you for your lovely review. It was just a pleasure hosting you and your cute 4-legged children.
Warmest Regards,
Annetjie
Martilie B - Okt 2021
Algehele gradering
Rustige verblyf. Baie goed toegerus.
Wayne S - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastiese gasvrou. Het gevoel of ons by familie oorslaap. Skoon en netjiese eenheid. Rustige omgewing. Mooi uitsig oor rivier.
Mac Kenzie's Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi terugvoering. Om gaste soos julle te ontvang is net 'n voorreg.
Beste wense vir 'n wonderlike res van 2021.
Annetjie.
Dorethy H - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike ervaring.
Mac Kenzie's Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi terugvoering, dit is altyd lekker om te hoor dat gaste dit geniet hier by ons.
Die stilte en uitsig is beslis iets waarmee ons baie bevoorreg voel.
Neil F - Mei 2021
Algehele gradering
Excellent accommodation!
Coert V - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Mac Kenzie's Accommodation se terugvoer
Dear Coert.
Thank you for choosing our B&B and for taking the time to write a review.
We are so glad to hear that you enjoyed your stay, as well as the beautiful surroundings. We look forward to welcoming you back to Mac Kenzie's in the future.
It was just lovely having you as our guests.
Warmest Regards,
Annetjie
Kate C - Okt 2020
Algehele gradering
Best stay in EL!
Mac Kenzie's Accommodation se terugvoer
Dear Kate
Thank you for your lovely review. It is always wonderful having guests who appreciate the wonderful bird life and sounds.
It was a pleasure to host you and hope to see you again.
With appreciation.
Annetjie
Chantal M - Mrt 2020
Algehele gradering
Very accommodating, clean, comfortable and value for money stay!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie akkommoderend, skoon, gerieflik en waarde vir geld!
Vinnige terugvoer en uitstekende kommunikasie vaardighede vanaf Annetjie. Ek sal die plek enige tyd aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Mac Kenzie's Accommodation se terugvoer
Thank you for your Kind review.
Was lovely having you as our guests.
Warm regards
Annetjie
Vanity R - Mrt 2019
Algehele gradering
Ek sal Mac Kenzies oor en oor aanbeveel!
Mac Kenzie's Accommodation se terugvoer
Beste Vanity Ryan,
Baie , baie dankie vir die pragtige review. Ons waardeer dit opreg. Dit is heerlik en n voorreg om sulke wonderlike gaste soos julle te ontvang.
Ons hoop om julle weer te sien.
Beste wense vir n voorspoedige res van 2019.
Warm oos Kaap groete.
Annetjie
Dewald B - Okt 2017
Algehele gradering
Baie geniet.
Mac Kenzie's Accommodation se terugvoer
Baie dankie Dewald, dit was lekker om julle hier te kon ontvang. Ek waardeer ook jou tyd om 'n resensie te plaas.
Voorspoed en vreugde vir julle vir die res vir die res van 2017.
Vriendelike groete,
Annetjie
Jenine M - Des 2016
Algehele gradering
Beste vakansie-verblyf ooit.
Mac Kenzie's Accommodation se terugvoer
Baie dankie, julle was dierbaare wonderlike gaste. Dit was heerlik om julle hier te he. Dit is gaste soos julle wat ons in hierdie bedryf genoeg wind onder ons vlerke gee vir die nuwe jaar.
Mag 2017 n ongelooflike jaar vir julle wees, hoop om julle weer te sien.
Annetjie en Kie
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Bend-laan 8, Dorchester Heights, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang