Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MacGregors Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Jacques G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Beautiful place with the most stunning view over the garden. What a gem! I loved every moment staying at MacGregors Guest House with the most attentive host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze K
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Pragtig, gerieflik en 'n lus vir die oog! 'n Gerieflike en veilige plek wat ek enige tyd weer sal besoek. Die gasvrou is baie vriendelik, die plek is so pragtig, 'n mens kan nie genoeg kry van al die mooi nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanri N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Dit voel soos huis! Die verblyf was fantasties! Vanaf aankoms tot uitteken. Vriendelike en behulpsame personeel! Ontbyt was ook smullekker. Absoluut geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno M
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

Gemaklik, skoon en netjies. Uiterste netjiese perseel, tuin en kamer. Die eienaars was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hannes L
1 nag Besigheidsreis
4.6
Nov 2024

Bekostigbare gastehuis in Lynnwood. Bekostigbaar en sentraal; kamers het alles wat jy nodig het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Baie lekker gebly, kan beslis aanbeveel. Vriendelike diens, fantastiese gasvrou en gasheer. Sal beslis weer my 1ste keuse wees vir verblyf. Stil, ruim en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2023

Baie gunstig geleë en veilig. Pragtige tuin en swembad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Benida G
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Des 2023

Rustig aangename verblyf. Skoon mooi plekkie met vriendelike diens. Parkering egter glad nie voldoende nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Lize P
1 nag
5.0
Nov 2021

Wonderlike mense. Great plek om te bly. Sal definitief weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roger A
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2021

Owners were very helpful Stunning place and very quiet. Had a good night's sleep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 275
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 275
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ilkey-straat 60, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d88bde3882b7730e5cc70afe7aa8ef13e7c64c48608ad549cab60692d9f19394e652f27bf194d341e514692a72dbe2cc385?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 275 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 60 Ilkey Street Lynnwood Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.777764304448 28.279345035553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang