Mack & Miley
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malgasstraat 17, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R675R608 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mack & Miley is op 'n privaat eiendom in Langebaan en bied verblyf in 2 eenhede wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Die kothuise bied gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of vakansiegangers. Die eiendom is stapafstand vanaf die hoofstrand en winkels.
Elke eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Elke eenheid het ook 'n oopplan-kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Elke leefarea het 'n TV met Netflix en YouTube en gemaklike sitplek.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Daar is ook privaat braaigeriewe op die stoep met buitesitplek. Elke eenheid se ligte en WiFi sal steeds werk tydens beurtkrag.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Alta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Malgasstraat 17, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Mack & Miley het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malgasstraat 17, Langebaan, 7357, Wes-Kaap