Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mackaya Bella Gastehuis

Gastehuis
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
Luukse dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R1 610
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Lieflike dubbelkamers met werkstafels, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, lugversorging, 'n 32"-TV met DStv, 'n kluis en ekstra lang beddens. Daar is ook 'n en suite-badkamer met stort. 'n Paar van die kamers het ook 'n bad. Gratis WiFi en parkeerplek is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B, gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Huisreëls

Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal 60% van die deeltarief.
Kinders tussen 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Indien gaste na 21:00 inklok, sal 'n boete van R150 gehef word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Gesinskamer met kombuis
Vanaf
Vanaf R1 720
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Aparte eenslaapkamerwoonstel met 'n koninggrootte-bed, dubbelslaapbank (geskik vir 2 jong kinders), sitkamer, aparte selfsorgkombuis en stort. Daar is 32"-TV met DStv, lugversorging en 'n lessenaar. Dit lei na die patio en swembad. Daar is 'n pragtige, inheemse tuin. Gratis WiFi en parkeerplek is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B, gratis WiFi, veilige parkeerplek en selfsorgkombuisie.

Huisreëls

Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal 60% van die deeltarief.
Kinders tussen 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Indien gaste na 21:00 inklok, sal 'n boete van R150 gehef word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 610
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Penzance-weg 137, Glenwood, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE1Y2QzMjE1LTYwM2QtNGQ1YS1hZWQ1LTI0YTY3Y2M0NmJlOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 610 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 137 Penzance Road Glenwood 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.873571 30.984686

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang