Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maclear Manor

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schmidt-laan 9, Maclear, 5480, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 1 mens
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Maclear Manor bied die ideale wegbreekbestemming vir enigeen wat na 'n wegbreek in die platteland soek. Dit is geleë in die pragtige dorp Maclear in die noorde van die Oos-Kaap, met die pragtige natuurskoon en berge wat die ideale agtergrond vir enige oomblik bied.

Met bekostigbare tariewe en luukse akkommodasiegeriewe bied Maclear Manor die perfekte stop vir enigeen wat die area besoek of deur die area reis. Dit is in 'n stil doodloopstraat geleë. Maclear Manor bied vir sy gaste rustigheid weg van die geraas van die dorp.

Al ons kamers het privaat badkamers met 'n stort of 'n stort en bad. Elektriese komberse en 'n verwarmer vir die wintermaande en 'n waaier vir die somermaande. Daar os ook 'n TV met DStv, 'n yskas, mikrogolfoond, 'n binnebraai, onderdakparkering en WiFi beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Elizma E
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful! What an absolute gem! The manageress was extremely friendly, helpful, informative and even remembered who we went to visit w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Stephanus B
Saam met lewensmaat
4.8
Baie goeie oornagplek. Ontbyt was goed. Vriendelike diens. Alles was goed. Ontvangs baie behulpsaam.
Sep 2023
Aileen D
4.6
Comfortable and safe. Very comfortable. Pleasant and efficient staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Alan E
Saam met lewensmaat
4.6
Lovely and amazing service from manager and staff. Excellent morning breakfast served. Would definitely go back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023
Tims S
Saam met lewensmaat
4.2
Goeie kliëntediens en uitstekende ontbyt. Ruim en gerieflike eenheid.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Noel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Schmidt-laan 9, Maclear, 5480, Oos-Kaap
  • Gaste dink Maclear Manor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 1 mens
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schmidt-laan 9, Maclear, 5480, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f618e5bfeb0806c2045f67082b971f624661e2ef1e95521baf32e78822e63e4166290c9f4fd2445b05f7ddb98a26feaec83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 1 mens 30 5 1 5 9 Schmidt Avenue Maclear 5480 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.074356490068 28.343449831009

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang