Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Macnoster

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Debbie V
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Goed toegeruste huis vir 'n gesin. Ons gesin het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Baie netjiese woning en goeie interieursmaak. Uitstekende waarde vir geld. Sal definitief weer gaan en ook aanbeveel by vriende en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

A stones throw from the beach, had everything we needed. Loved our stay. House had everything we needed, maybe a few too many locks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle V
Kort verblyf
4.2
Mei 2022

Ontspanned. Perfekte verblyf indien die weer sleg is. Braai area is beskut, daarom is dit perfek vir dae met slegte weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Macnoster
Hallo Estelle Baie dankie vir die goeie terugvoer, dit word opreg waardeer. Die braai area by macnoster is perfek veral vir die koue dae. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Charl S
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Feb 2022

We totally enjoyed our stay, maybe just a tad too many locks and shutters to open and close. A good place to stay at.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Leroy H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2021

Naby see. Lekker huis naby die see, was groter as wat verwag was. Die kombuisligte het nie gewerk nie, krag slaan altyd af as dit aan is, die dak het gelek in die een badkamer, sou nice gewees het as ons die deur wat na stoep toe lei kon oopmaak. Geen sleutels vir daardie slot was gegee nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Sanet
Macnoster
Hi Leroy Baie dankie vir jou terugvoering, na die baie reën die afgelope tyd het ons ontdek Macnoster kort 'n nuwe dak. Die eienaars is besig om dit te vervang, baie dankie dat jul dit onder ons aandag gebring het ook. Dit het ook veroorsaak dat die krag heeltyd trip, a.g.v die lek plekke. Ons hoop ons kan jul eendag weer terug verwelkom en opmaak vir die ongerief tydens jul verblyf.

Vaughan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Jan 2021

Verbetering kan gedoen word. Beddegoed en handdoeke was nie een keer geruil in die 7 dae wat ons daar was nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Sanet
Macnoster
Hi Vaughan Baie dankie vir die terugvoering, linne en handdoeke word op die 5de dag van verblyf gedoen en die skoonmaker het genoem dat jul uit was. Na 2 probeerslae om jul in die hande te kry het ons geen keuse gehad as om aan te beweeg na die volgende huis, jammer dat jul ons nie teruggeskakel het nie. Ons hoop egter nie dit verhoed jul om weer Paternoster te besoek nie, ons sien uit daarna om jul terug te verwelkom, onder beter omstandighede.

Mishca D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2019

Beste! Die huis self, die verblyf was baie nice. Ek en my vriende het dit vreeslik geniet. Ons sien julle binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Macnoster
Beste Mishca, Ons is so bly om te sien dat julle dit geniet het. Macnoster is lekker groot en oop, en die stoep is ook heerlik vir kuiertjies met die familie. Hoop ons sien julle weer eendag.

Daan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2019

Absoluut wonderlike ervaring! My vrou en ek het saam met ons kinders en kleinkinders dit as 'n fantastiese ervaring beleef!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Macnoster
Beste Daniel, Ons is baie bly om te hoor julle het die verblyf geniet by Macnoster. Dit is inderdaad een van ons beste huise wat baie goed toegerus is. Dit het 'n lifelike onderdak stoep met braai fasiliteite, en groot genoeg vir 'n gesin van 6 om lekker te ontspan. Ons hoop dat ons jul weer in die toekoms kan terug verwelkom as ons gaste. Groete, Sanet

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 62

Resensies 830

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandlooperstraat 50, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb94c42177c219acb717db8ad55c33be4d6ad5744df8a139b546f1c964107f27163e6f04698d0e59a90cfcb09662745fa2be4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 50 Strandlooper Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.807754 17.894559

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang