Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MacNut B&B

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Doret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 29 resensies vir MacNut B&B
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Pieter V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Netjiese, goeie-waarde-vir-geld verblyf.

Die eenheid was gerieflik ingerig en is baie sentraal wat dit perfek maak as basis vir verkenning van die omgewing. Alex is 'n baie kosbare, byna onuitputlike bron van inligting en agtergrond oor die omgewing - 'n bonus vir enige reisiger. Die netheid van die eenheid en perseel, die pragtige tuin verdien spesiale melding. Beslis 'n weer-besoek en gunsteling instansie.

Dawie D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie D

Sal weer daar gaan kuier.

Baie lekker gebly, lekker ruim en huislik. Stil, plaas-atmosfeer.

Frans E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans E

Sal definitief op my kalender weer 'n kuier moet bestel!

Die tuinhuisieself was baie baie gerieflik met alles wat jy nodig het vir 'n lekker kuier. Genoeg borde, messe, vurke, koppies, koffie, tee, ens. Daar was 'n privaat braai beskikbaar, tuinstelletjie ens. Die ligging is pragtig, nie ver uit die dorp nie indien jy iets by die winkel moet kry nie, alhoewel jy die dorp los indien jy klaar afgesaal het! Die gasheer en vrou is mooi mense wat weet hulle plekkie is op datum, maar sou daar iets kort wees, is hulle gou om reg te stel!

Bart D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bart D

Fine stay for an overnight or a few days. Beautiful surroundings to relax.

A most friendly stay just outside Nelspruit. Everything you need for a short stay, clean apartment, good bedding, and beautiful surroundings to relax after work or a trip.

Erika B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika B

Ons het net 'n oornag plekkie gesoek om my kinders wat met die City bug gereis het in Nelspruit te kry en wou nie in die nag terug ry Marloth park toe nie.

Gemaklik, gerieflik! MacNut het vir ons gerieflike verblyf verskaf waar ons almal gemaklik gevoel het. Dis jammer ons kon net een nag bly, sal beslis weer by Alex en Dorette gaan oorbly saam met die gesin en dit sommer 'n wegbreek vir twee of meer nagte maak. MacNut is ideaal geleë, buite die dorp maar nie te ver van die dorp wat dit nog gemaklik maak om laat te gaan uiteet.

Karyn M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karyn M

Outstanding.

Nice quiet and good hosts.

Soené H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soené H

Baie lekker. Mense is vriendelik en baie gasvry.

Sal enige tyd weer daar bly.

Vonani James N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vonani James N

It was superb.

The location is excellent for relaxation. We had a wonderful stay.

John M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M

Safe overnight place with high end room and covered parking.

The friendly hostess made sure I was comfortable and informed me of eateries and petrol options. The place is a little out the way but that was a small compromise for me. Very cheap for what I got. Lovely coffee station. Very comfortable bed and nice bathroom; nice to have full DStv as a solo traveller.

Melanie D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie D

Comfortable, pleasant and welcoming.

Our second stay at MacNut - a wonderful and easy overnight stay in Nelspruit with fantastic hosts.

Magda P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda P

Gerieflik geleë naby Nelspruit. Rustige, mooi omgewing.

Wonderlike gasvryheid met 'n knus blyplekkie toegerus met alles wat nodig is. Ons sal beslis weer daar kom bly as Innibos 2021 realiseer.

Mari O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari O

Rustige atmosfeer. Uitstekend toegerus en gamklik. Eienaars laat jou onmiddellik gemaklik voel.

Skoon en netjies gedoen. Geriewe baie goed. Rustige atmosfeer in buitelug. Gemaklik naby alle geriewe in Nelspruit.

Hans P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans P

Fantastiese vriendelike diens.

Dit was soos om vir ou vriende op die plaas te gaan kuier.

Kgoerano M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kgoerano M

It was a home away from home. We received a warm welcome, will definitely visit the place again.

Doret and family made us feel so special and loved.

Maria D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria D

Huislik, netjies, baie naby Nelspruit , maar steeds uit die stad uit.

Het heerlik by MacNut gebly. Was 'n pragtige huis, netjies en skoon. Daar was vroegtydig met ons gekommunikeer rakende aanwysings en kontakbesonderhede! Lekker huis vir oornag, maar ook vir naweek saam met vriende!

Carmen S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen S

Heerlik, ons het tuis gevoel!

'n Heerlike gastehuis, vriendelikste eienaars! Ons het lekker gekuier, en so lekker geslaap!

Tania T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania T

Uitstekende verblyf, baie vriendelike ontvangs, sommer vriende gemaak!

Uiters vriendelike en warm ontvangs, baie skoon en netjies, naby alles in Nelspruit, sal beslis weer soontoe gaan!

MacNut B&B se terugvoer

Dit was heerlik om julle brawe drawwers hier te hê! Ek is steeds beïndruk met julle guts!

MacNut B&B
Fanie P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie P

Baie lekker kuierareas binne en buite.

Sien sterre.

Heinrich W - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich W

'n Suksesvolle sakereis.

Hoe goed jy slaap het 'n groot invloed op jou dag en hier het ek behoorlike rus gekry na 'n lang dag by die werk. Ek het opgedaag as 'n vreemdeling en weggegaan as n vriend. Doret, Alex, hul dogter en die honde het my laat tuis voel. Ek sal beslis weer hier oorslaap op my volgende besoek aan Nelspruit en omgewing.

Frederik C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik C

Absoluut fantasties. Doret en haar man was wonderlik vir ons. Baie mooi tuin en omgewing.

Great plek en mense hulle het ons op laat kennisgewing toegelaat om nog ekstra verblyf te kry. Baie vriendelike en beleefde mense. Sal beslis weer daar bly as ek die geleentheid benodig.

Chrisna E - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna E

Absoluut heerlik.

MacNut se gasvryheid verdien 'n vyf-ster. Die akkommodasie is netjies, gerieflik en huislik. Ons is behoorlik bederf met die heerlike etes.

Leandra G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra G

Fantasties.

Die B&B is fantasties en die eienaars is meer as gaaf en behulpsaam gewees. Lekker gerieflike en pragtige kamer en geriewe is netjies! Definitief aan te beveel.

Haydon C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Haydon C

Fantasties.

Great, vriendelike, fantastiese B&B.

Dirk L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk L

Fantasties.

Baie geniet, dorp skoon en netjies.

Ilze S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze S

Die rustigheid het my laat voel ek kom terug aarde toe.

Wat 'n aangename paartjie om te ontmoet! O, en hoe kan ek van die vriendelike honde vergeet? Die rustigheid het my laat voel ek kom teug aarde toe en al die warboel van die mal besige werkslewe daar buite het in die verte verdwyn. Dis 'n jammerte ek moes na-ure werk en kon nie die plek meer geniet het nie. Ek was selfs deur 'n vriendelike padda wakker gemaak - en nee jy kan nie die eienaars blameer as ek my deure oop los tot laat in die aand nie! Dit bly nog steeds 'n snaakse ervaring, maar dit sal my nie keer om terug te gaan of ander mense na hulle te verwys nie!

Andrea F - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea F

Baie netjiese verblyf met baie vriendelike eienaars.

Sakpasverblyf wat baie netjies en rustig is. Alles wat jy sou benodig tot jou beskikking.

Henry H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry H

Vriendelike diens en waarde vir geld.

Rustige verblyf binne 3 km van die stad. Gaste word baie vriendelik ontvang. Kamer was skoon, netjies en lekker ruim. Die verblyf is baie geskik vir persone wat skoolsport bywoon of die naby geleë hospitaal besoek. Ons beveel dit met vrymoedigheid aan.

Flynn N - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flynn N

Heerlike ervaring.

Was lekker ontspanne en netjies. Gasvryheid uit die boonste rakke. Ons sal graag weer gaan kuier.

Joanne D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joanne D

Dit is hartlik en gasvry, die kos was heerlik.

Ek sal met my volgende sakereis vir seker weer by MacNut B&B bespreek en oorbly. Dit is ontspanne en die eienaar en sy vrou is baie gasvry en laat 'n mens tuis voel.

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 28, Maggiesdal-plaas, (Mbombela) Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAD2y8FgQJ0lWeLxznTIPDAHanMcTQvX8GnKJNQq6yuJgv1oY3S6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 Portion 28 Farm Maggiesdal Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.522342586866 30.956451952425

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang