Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MacNut B&B

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Pieter V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Netjiese, goeie-waarde-vir-geld verblyf. Die eenheid was gerieflik ingerig en is baie sentraal wat dit perfek maak as basis vir verkenning van die omgewing. Alex is 'n baie kosbare, byna onuitputlike bron van inligting en agtergrond oor die omgewing - 'n bonus vir enige reisiger. Die netheid van die eenheid en perseel, die pragtige tuin verdien spesiale melding. Beslis 'n weer-besoek en gunsteling instansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie D
1 nag
5.0
Apr 2024

Sal weer daar gaan kuier. Baie lekker gebly, lekker ruim en huislik. Stil, plaas-atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Sal definitief op my kalender weer 'n kuier moet bestel! Die tuinhuisieself was baie baie gerieflik met alles wat jy nodig het vir 'n lekker kuier. Genoeg borde, messe, vurke, koppies, koffie, tee, ens. Daar was 'n privaat braai beskikbaar, tuinstelletjie ens. Die ligging is pragtig, nie ver uit die dorp nie indien jy iets by die winkel moet kry nie, alhoewel jy die dorp los indien jy klaar afgesaal het! Die gasheer en vrou is mooi mense wat weet hulle plekkie is op datum, maar sou daar iets kort wees, is hulle gou om reg te stel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bart D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Fine stay for an overnight or a few days. Beautiful surroundings to relax. A most friendly stay just outside Nelspruit. Everything you need for a short stay, clean apartment, good bedding, and beautiful surroundings to relax after work or a trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika B
1 nag
5.0
Jun 2023

Ons het net 'n oornag plekkie gesoek om my kinders wat met die City bug gereis het in Nelspruit te kry en wou nie in die nag terug ry Marloth park toe nie. Gemaklik, gerieflik! MacNut het vir ons gerieflike verblyf verskaf waar ons almal gemaklik gevoel het. Dis jammer ons kon net een nag bly, sal beslis weer by Alex en Dorette gaan oorbly saam met die gesin en dit sommer 'n wegbreek vir twee of meer nagte maak. MacNut is ideaal geleë, buite die dorp maar nie te ver van die dorp wat dit nog gemaklik maak om laat te gaan uiteet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karyn M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Outstanding. Nice quiet and good hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Soené H
1 nag
5.0
Apr 2022

Baie lekker. Mense is vriendelik en baie gasvry. Sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vonani James N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

It was superb. The location is excellent for relaxation. We had a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John M
1 nag
4.6
Nov 2021

Safe overnight place with high end room and covered parking. The friendly hostess made sure I was comfortable and informed me of eateries and petrol options. The place is a little out the way but that was a small compromise for me. Very cheap for what I got. Lovely coffee station. Very comfortable bed and nice bathroom; nice to have full DStv as a solo traveller.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie D
1 nag Gesin met tieners
4.4
Okt 2021

Comfortable, pleasant and welcoming. Our second stay at MacNut - a wonderful and easy overnight stay in Nelspruit with fantastic hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Doret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 28, Maggiesdal-plaas, (Mbombela) Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAD2y8FgQJ0lWeLxznTIPDAHanMcTQvX8GnKJNQq6yuJgv1oY3S6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 Portion 28 Farm Maggiesdal Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.522342586866 30.956451952425

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang