Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Macs Cove

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Au Prince Boulevard, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Macs Cove is 'n bekoorlike woonstel in Marina Martinique, Jeffreysbaai. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n omsetter vir rugsteunkrag. Die woonstel is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat vakansieverblyf soek.

Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 3 kinders. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Die badkamers het óf 'n bad óf 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en gemaklike rusbanke wat na 'n balkon met 'n ingeboude braai en buitesitplek lei.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en 'n speelarea vir kinders. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Macs Cove
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Leigh-Anne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Port Au Prince Boulevard, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Gaste dink Macs Cove het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Au Prince Boulevard, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad89d175f28b81795c4e442bc626001d2ed6667018b7ab4d531bf8359db75df1a7fd85a84ad6b8e58edb5936698ed58b23ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Port Au Prince Boulevard Marina Martinique 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.076381587712 24.916139957004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang