Mac's Landing
Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2025 tot 1 Aug 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 167, Malgas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
-
Vanaf
R5 000R3 500 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Hierdie betowerende dubbelverdieping-gesinshuis langs die oewer van die Breederivier bied ontspannende verblyf in Swellendam, Wes-Kaap, en is ideaal vir groot groepe of gesinne.
Dié huis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en het en suite-badkamers met 'n stort óf 'n bad. Die derde en vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die oorblywende slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oorblywende badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en is met 'n stoof, oond, mikrogolf, dubbeldeur-yskas-vrieskas, ketel, koffiemasjien, lugbraaier, broodrooster, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser in die kombuis. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die balkon bied asemrowende rivieruitsigte. Verder is daar 'n gasbraai, Weber-braai en 'n binnenshuise kaggel.
Gaste kan bekoorlike restaurante, kroeë, bekende wynplase en die skilderagtige De Hoop-natuurreservaat besoek. Die privaat jetty is ideaal vir waterentoesiaste wat hul eie boot wil bring en gaste kan staptogte tot by die rivier oor die uitgestrekte grasperke geniet.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Tony Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Erf 167, Malgas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Mac's Landing het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 167, Malgas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang