Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mac's Landing

Selfsorg
Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Sep 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 167, Malgas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 500 R4 400 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Hierdie betowerende dubbelverdieping-gesinshuis langs die oewer van die Breederivier bied ontspannende verblyf in Swellendam, Wes-Kaap, en is ideaal vir groot groepe of gesinne.

Dié huis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en het en suite-badkamers met 'n stort óf 'n bad. Die derde en vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die oorblywende slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oorblywende badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en is met 'n stoof, oond, mikrogolf, dubbeldeur-yskas-vrieskas, ketel, koffiemasjien, lugbraaier, broodrooster, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser in die kombuis. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die balkon met blindings op die boonste verdieping bied asemrowende rivieruitsigte. Verder is daar 'n gasbraai, Weber-braai en 'n binnenshuise kaggel.

Gaste kan bekoorlike restaurante, kroeë, bekende wynplase en die skilderagtige De Hoop-natuurreservaat besoek. Die privaat jetty is ideaal vir waterentoesiaste en gaste kan staptogte tot by die rivier oor die uitgestrekte grasperke geniet.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 12 mense 5 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderstapelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Erf 167, Malgas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Malgas Overberg Wes-Kaap
Vanaf R5 500
R5 500 R4 400
per nag (plek vir 12)
Vanaf R5 500
R5 500 R4 400
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 167, Malgas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2943daf317469baff29b6672154873bc4cb2dcafa59e58f53143d3a0a9055f7b79ac55920235cf9ba572e4ed34025b604fb1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 500 nouVanaf R4 400 per nag (plek vir 12) Plot 167 Malgas 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.303682362322 20.589196384566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang