Maddie's Place
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sleighstraat 99, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Maddie's Place is ’n gerieflike selfsorghuis vir tot 6 gaste in Country Club, Langebaan.
Dié ruim huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers ’n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel ’n badkamer met ’n stort en bad.
Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die ontbyttoonbank of by die etenstafel waarby 6 gaste kan sit, geniet word. Gaste kan ook in die leefarea ontspan.
Braaigeriewe is beskikbaar. Geen honde/troeteldiere word toegelaat nie.
Maddie's Place is 1,9 km vanaf die strand vir seilplankry, sweefski, kajatvaar en visvang. Langebaan bied ’n verskeidenheid restaurante, sowel as doendinge soos gholf, perdry en bergfietsry. Gaste kan die Club Mykonos Casino en die Weskus Nasionale Park besoek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Madelaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Sleighstraat 99, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Maddie's Place het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sleighstraat 99, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang