Maddie's Place
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sleighstraat 99, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Maddie's Place is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis vir tot 6 mense in Country Club, Langebaan.
Die ruim huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en 'n bad.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die ontbytkroeg en 6-sitplek-etenstafel geniet word, en gaste kan in die sitkamer ontspan.
Braaigeriewe is beskikbaar vir gaste om te gebruik. Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Maddie's Place is 1,9 km vanaf die strand geleë vir seilplankry en vlieërbranderry, kajakvaart en visvang. Langebaan bied gaste 'n verskeidenheid restaurante asook doendinge soos gholfspeel, perdry en bergfietsry. Gaste kan ook die Club Mykonos Casino en die Weskus Nasionale Park besoek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Madelaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Sleighstraat 99, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Maddie's Place het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sleighstraat 99, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang