Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Madeliefie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willie & Minette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 80 resensies vir Madeliefie
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Botes G - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Botes G

Perfekte ligging.

Heerlik gebly. Gasvrou baie vriendelik en heerlike ontbyt elke dag en beskuit.

Miemie P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miemie P

Madeliefie is 'n juweel.

Ons het heerlik gebly.

Liela M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liela M

Ongelooflik gasvry en fantastiese ligging!

Wonderlike tyd gehad! Wens ons kon langer bly! Sal beslis weer besoek!

Ingrid C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid C

Onvergeetlik.

Madeliefie sal ek enige tyd weer kom besoek. Gasvryheid en verblyf was uitstekend.

Anneke S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke S

Rustig gewees en vriendelik ontvang!

Pragtige plek! Skoon en netjies!

Fransiena V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransiena V

Lieflike plekkie om te bly.

Madeliefie was vir ons 'n baie mooi plekkie en naby aan alles. Ons het dit regtig geniet om daar te bly. Die plekkie is baie netjies en het baie mooi detail. Minette en was baie vriendelik. Sal definitief weer daar bly.

Linde L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linde L

Lekker hekuier, rustig geslaap, sien binnekort weer.

Madeliefie het alles wat jy nodig het vir 'n gemaklike oorbly. Die kamer is pragtig en alles is baie stylvol gedoen. Die ligging is baie sentraal en veilig.

Anne-lee M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-lee M

Luuks.

Pragtige verblyf. Sal weer daar oorbly.

Christa H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa H

Als wat jy nodig het en baie mooi en skoon kamers.

Wat 'n pragtige en skoon plek. Sal dit definitief aanbeveel vir vriende en familie. Ons gasvrou is so vriendelik en behulpsaam. Sy het ook 'n baie goeie aanbeveling gegee van eetplekke. Die beskuit in die kamers saam met die tee en koffie was heerlik.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gerrit V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V

Very pleased stay.

We were welcomed by the very friendly owner. The place was neat, clean, and very nice. Loved the room in the roof.

Mandi L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandi L

Luukse gasvryheid.

Is 'n besonderse gasvrou en die huis is uiters smaakvol met 'n gevoel van luuksheid. Regtig pragtig, netjies en baie gerieflik! Ligging is ook uitstekend. het eetplekke aanbeveel wat heerlik was. Ons sal beslis weer bly as ons die omgewing besoek.

Stefan Johan C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan Johan C

Perfek.

Minette is 'n wonderlike gasheer. Die plek is beter as geadverteer. Die diens en plek was puik.

Jacques S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S

Kort, maar rustig.

My ma-hulle het ongelooflik lekker gebly. Dankie vir die wonderlike diens en verblyf.

Danielle D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle D

Beste, lieflikste plekkie in die Paarl! Ons het so lekker gebly!

Minette is die vriendelikste gasvrou wat uit haar pad sal gaan om jou te help en om jou so gemaklik as moontlik te maak. Ek sal Madeliefie vir almal aanbeveel! Waar het jy al ooit by 'n plek oornag wat melk in die yskas en beskuit op die tafel het? Daar is tot 'n warmkombers op die bed. Ek was baie impressed! Dankie, Minette. As ons weer Paarl toe kom, sien jy ons beslis! ️

Leon W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon W

Baie netjies en gerieflik.

Dit was werlik baie lekker om daar te oornag. Willie en Minette was baie vriendelik en 'n mens kon lekker met hulle gesels. Die kamer was baie netjies en skoon. Ons sal definitief weer daar gaan oornag.

John R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John R

Alles wat ons op gehoop het en nog baie meer.

Kamer en badkamer was uitstekend toegerus met aandag aan elke klein detail gegee. Melk in die yskas, meer as wat nodig is wat betref koffie, tee en beskuit. Hierdie gastehuis vergelyk met die beste hotelle wat ek al gesien het.

Marilene B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilene B

Peaceful stay in Paarl.

The room is beautiful, clean and private. Good location and easy check-in.

Estie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie D

Gemaklik en gesellige gastehuis naby alles.

Sal enige tyd weer by Minette kom kuier, dit was so lekker. Die eenheid is gemaklik voel soos jou eie huis en alles is skoon en netjies!

Eurika D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika D

Baie mooi plekkie.

Ons het baie lekker gebly. Willie en Minette baie gasvry. Sal beslis hierdie plekkie aanbeveel.

Corlia K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia K

Vriendelike en vinnige diens.

Ons het baie lekker gebly. Die dekor was smaakvol en die tuisgebakte beskuit hemels!

Lize V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize V

Heerlik!

Minette is 'n wonderlike gasvrou. Al was my besoek kort, was die verblyf onverbeterlik, baie dankie!

Inge M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge M

Pragtige plek. Gasvryheid uit die boonste boeke.

Ek is 'n ligte slaper, maar selfs dit was gered deur die gasvrou. Aircon was 'n salige lafenis ook.

Belinda V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V

Prag.

Die kamers was soos 'n droom, mooi en baie netjies. Baie liefde en harde werk om so hoë standaard te behou.

Jenni D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenni D

Perfect, perfect, perfect!

I am a very fussy traveller and have been disappointed many a times when arriving at my accommodation, Madeliefie exceeded all expectations! Fabulous.

Hein O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein O

Netjiese en gerieflike oornagfasiliteit.

Madeliefie is goed geleë in Paarl se hoofstraat. Die perseel en kamers is ongelooflik goed versorg - alles is blinkskoon. Die "Minette" ontbyt is werklikwaar voortreflik. Willie, Minette en die personeel is baie gasvry en vriendelik. Die ou historiese huis is uitsonderlik opgeknap. Werklikwaar 'n weggesteekte juweel. Gaan besoek hulle gerus!

Juliana S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana S

Uitstekende, netjiese verblyf.

Die eenhede was baie netjies, skoon en ruim. Minette is baie vriendelik en het selfs vir ons plek bespreek vir aandete by 'n restaurant wat sy aanbeveel het. Lekkerste ontbyt gehad. Beveel blyplek aan ten sterkste.

Adéle B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle B

Pragtig en baie gerieflik.

Minette het ons baie vriendelik verwelkom en was uiters behulpsaam. Die huis en kamers is verskriklik mooi, netjies en skoon. Heerlike stoep vir koffie. Alles wat ons nodig gehad het, was daar.

Melandi M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melandi M

Exceptional

Minette was a great host and went out of her way to make our stay memorable. The breakfast is out of this world. I would stay nowhere else in the winelands.

Angela S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela S

Fabulous

Comfortable, well-appointed rooms, lovely hosts and a delicious breakfast. Faultless!

Esme V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme V

Lekker skoon, ruim verblyf.

Baie gawe en gasvrye eienaars.

Talitha M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talitha M

Netjies en skoon.

Minnette het uit haar pad uit gegaan ons ons tuis te laat voel. Sy het die extra myl gestap met ons. Kan enige iemand na Madeliefie verwys.

Jacqie E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqie E

Pragtige plek met dierbare, gasvrye eienaars.

Beveel hierdie plek vir enigiemand aan. Dit is die pragtigste plek. Ek was sprakeloos verras met hierdie juweel van 'n plek. Hul stap verseker die ekstra myl vir hul gaste. Ek kom bly beslis weer hier!

Teunis V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teunis V

Excellent!

Excellent! Baie vriendelike mense en diens is perfek.

Veronica B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica B

Pêrel in die Paarl.

Die kamers is pragtig en die ontbyt is heerlik. Baie dankie Minette en Willie vir julle gasvryheid, ons het heerlik by julle gebly!

Johan S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Lekker.

Baie netjies en skoon.

Hilary B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilary B

Awesome overnight stay

Lovely stay. Beautiful place. Lovely breakfast served. Very friendly accommodating host. Only downside is the noise level of cars passing late at night, which is obviously something the owner has no control over. I'm just a light sleeper. Other than that it is a stunning place. Rooms are beautifully decorated.

Carisca S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carisca S

Verskriklik lekker.

Madeliefie was vir ons baie mooi en naby aan alles. Ons het dit regtig geniet om daar te bly. Die plekkie is baie netjies en het baie mooi detail. Minette en Willie is baie vriendelik en gasvrye mense.

Romy V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romy V

Uitstekende diens en baie mooi en netjies.

Baie vriendelike ontvangs en die moiete wat gedoen word vir die gaste is 10 uit 10.

Geraldine D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Geraldine D

Madeliefie is a very nice place too stay.

It is clean and the people are very friendly and kind. I will definitely recommend my friends to stay there.

Lizette D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D

Baie aangenaam, was heerlik.

Sal weer daar bly.

Bianca V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V

Baie gemaklik en vriendelike mense.

Ek sal definitief weer by Madeliefie oorbly. Baie netjies en modern, met veilige parkering agter hek.

Corneli V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corneli V

Uitstekend.

Het verlief geraak op die plek en sal weer daar wil gaan bly en daar is baie moeite gedoen met die ontbyt kos was uitstekend gewees.

Benita J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita J

Warm. Lieflik. Kosbarwe Madeliefie-pêrel.

Pragtige plek - Minette en Willie ook pragtig. Prag. Heerlike ontbyt ingesluit - was perfek!

Elmarie - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie

Stunning!

Pragtige gastehuis met oulike gasheer en gasvrou. Baie lekker kamer en heerlike ontbyt.

Willie G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie G

Gemaklike huislike verblyf!

Ons het heerlik gebly - sommer gou tuis gevoel en ontbyt was heerlik. Alles is pynlik netjies en alles wat jy nodig het is daar. Kan aanbeveel en julle sien ons beslis weer.

Marie J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie J

An enjoyable overnight stay.

I was warmly received and given advice where to have dinner. My hosts also took care of my bicycle. It is much appreciated. I hope to return.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Aangename oornagplek.

Ek is hartlik ontvang en raad gegee oor waar ek aandete kon eet. My gashere het ook na my fiets omgesien. Dit word opreg waardeer. Ek hoop om terug te keer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lynn D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lynn D

Thanks for my pleasant stay in Madeliefie. Warm welcome and nice food.

Excellent service. Great food.

Anne D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne D

Beautiful attention to detail.

We had a lovely stay at Madeliefie! Beautiful decor and spotlessly clean. Thoroughly spoilt for breakfast. Would definitely recommend a stay.

Tracy A - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy A

Wonderful hosts and really nice accommodation.

Wonderful stay and our hosts were really friendly and helpful.

Elizna J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna J

Fantasties!

Gasvry en uiters netjies!

Willem K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem K

Goeie en netjiese B&B, en baie gasvrye mense.

Madeliefie is 'n baie netjiese B&B en mens voel sommer baie vinnig tuis. Alles is skoon en netjies. Kan vir enige iemand aanbeveel.

Corneli A - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corneli A

Oulike skoon en gerieflike plekke met vriendelike eienaars.

Plekkie is skoon en netjies gewees. Mense vriendelike en ontbyt was heerlik.

Mariana S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana S

Ons gesin was lanklaas so tevrede met verblyf. Was uit die boonste rakke.

Madeliefie het elke gerief in wat jy nodig het. Alles is verskriklik netjies en nuut. Ons het ons verblyf baie geniet en dit is die perfekte ligging. Sal dit vir seker aanbeveel. Ontbyt was ook heerlik. Ons sal weer kom oorbly.

Marianne B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne B

Pragtige plekkie met fantastiese ontbyt!

'n Regte plaasgevoel aan die gastehuisie met pragtige dekor en die lekkerste ontbyt! Was skoon verras met die oulikheid daarvan!

Daleen D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen D

Madeliefie is 'n droom plek, perfek!

Madeliefie met sy eineaars is ongelooflik. Dit is baie skoon en netjies. Ek sou beslis langer wou bly net omdat die plek so mooi en skoon is. Alles in die gaste plekkie is van hoë gehalte, stil en net perfek. Daar hoef niks te verbeter nie.

Marcelle L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle L

Madeliefie - hidden gem of Paarl.

Madeliefie and its owners are absolute gems! From beautifully decorated, squeaky clean rooms equipped with all the essentials and more to delicious 5 start breakfast served at a time most conveniently suited to our time schedules. Safe parking and access to all the main attractions. Situated in the beautiful Paarl surrounded by beautiful winelands. Operated and owned by two of the most kindhearted, friendly and helpful people, Minette and Willie. Madeliefie offered us everything as advertised and then some more. We have immense gratitude to Minette and Willie for giving us the royal treatment and assisting us with our every need. My fiance and I highly recommend Madeliefie to anyone and everyone visiting the Paarl. It's a must!

C.a. V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
C.a. V

Baie netjies en vriendelik ontvang.

Baie lekker daar gebly. Netjies, heerlike ontbyt!

Divan G - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan G

Ongelooflik!

Willie en Minette dra mens op hul hande! Baie lekker breakfast en ongelooflik lekker geslaap. Mens voel soos 'n nuwe uitgeruste mens na so naweek! Baie dankie.

Wilmari T - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmari T

Voortreflik.

My dogter het daar oorgebly en het net lof gehad vir die mooi plek, vriendelike gasheer en heerlike ontbyt.

Jessica G - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica G

Absoluut wonderlik!

Ons wou nie teruggaan huis toe nie. Het ongelooflik welkom gevoel. Die ontbyt is fantasties en so mooi aangebied dat mens amper nie daarvan wil eet nie. Baie skoon en netjies en met persoonlike "touches" van aankoms tot tyd van vertrek. Sal enige tyd wil teruggaan. Hoogs aanbeveel.

Delmar V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delmar V

Uitstekend!

Sal Madeliefie enige tyd aanbeveel. Waarde vir geld. Gasvryheid uit die boonste rakke. Dankie Willie-hulle vir 'n wonderlike ontspannende tyd. Sien julle weer.

Alta B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta B

Pragtig en stylvol in 'n ongelooflike mooi dorp.

Kan Madeliefe aanbeveel en sal enige tyd weer daar oornag, dankie vir jou vriendelikheid en gesels Minette.

Aletta B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta B

Rustige ambiance.

'n Wonderlike rustige ervaring in 'n baie skoon omgewing. Ontbyt puik en kreatief.

Talintha-lee V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talintha-lee V

Dit wat jy op website sien is wat jy kry en die verwelkoming was die beste - huisgevoel met bederf.

Die verblyf was baie lekker, wou nie eintlik uitboek nie. Ek beveel dit aan. Die gasvryheid was goed. Alles wat jy nodig het is daar, dit was die eerste plek waar ek oorgebly het en dat al die "plugs" op die regte plekke is, soos bv. jy kan jou hare droogmaak voor die spieël, ens. Die plek is modern en daar is baie liefde in die plek. Julle sal nie spyt wees om daar te bly nie, ek sal dit definitief weer gebruik. Dit is veilig en cosy.

Meisie C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meisie C

Dit was aangenaam.

Vriendelike diens met persoonlike aandag. Ontbyt fantasties!

Rene D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D

Van begin tot einde (6 aande) was dit 'n fantastiese ervaring met puik kliëntediens en gasvryheid!

Ons het vir 6 aande heerlik in Madeliefie gastehuis gebly. Ons was oorweldig deur die gasvryheid van Willie en Minette. Ons kamer was skoon en netjies met alle benodigdhede (yskassie, hairdryer, ketel en heerlike beskuit!). Ons het gesmul aan die ontbyte - elke dag was dit baie keurig voorgesit. Madeliefie gastehuis is ook ideaal geleë vir enige geleentheid aangebied deur Hoërskool Paarl Gimnasium. Ons sal beslis weer daar oorbly vir ons volgende Paarl besoek!

Madeliefie se terugvoer

Beste René,

Baie dankie vir die terugvoer, dit was lekker om jou en Phillip hier te hê. Hoop om julle gou weer te sien.

Ons hoop ook Waterkloof het 'n goeie rugby jaar!

Vriendelike groete,
Willie en Minette

Madeliefie
Lientjie B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie B

Stukkie Hemel op Aarde!

Madeliefie is nog die mooiste, netjieste gastehuis waar ek al oor gebly het. Die eienares was baie vriendelik en het uit haar pad gegaan om dit vir ons lekker te maak. Sy het tot vir ons aandete bespreek by restuarant in Paarl. Ek beveel dit hoogs aan vir almal. Regtig stukkie hemel op aarde.

Madeliefie se terugvoer

Beste Lientjie,

Dit is 'n groot plesier. Hoop die Two Oceans was lekker!

Vriendelike groete,
Willie en Minette

Madeliefie
Carissa N - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carissa N

Hierdie is vir seker jou huis weg van die huis!

Ons het so tuis gevoel! Alles is net mooi en lekker! Vriendelikste mense.

Frans B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans B

Minette en Willie het my baie welkom laat voel.

Splinternuut, so alles is eksie-perfeksie. Ek sal verseker weer daar tuisgaan. Die ontbyt was spesiaal.

Michelle E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle E

Wow! Beautiful.

Was so lovely, greeted and shown in such a great manner, we were offered help with choosing restaurants and given options. Breakfast in the morning was amazing! I cannot explain enough how great it was! Will definitely be back!

Albert M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert M

Gasvryheid! Pragtige plek, alles mooi en lekker.

Ek sal dit 100% aanbeveel.

Mariette M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette M

Vriendelike ontvangs, netjiese skoon kamer, lekker ontbyt!

Lekker gekuier, maar ongelukkig baie padgeraas en raserige bure.

Simone V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone V

'n Juweel in die Paarl.

Tien uit tien! Van aankoms tot vertrek! Julle sal ons beslis weer sien. Kamers is groot, netjies en skoon. Ontbyt is 'n moet en die die eienaars is vriendelik en jy kry die gevoel dat niks te veel moeite is nie.

Amanda V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Baie aangenaam, vriendelik.

Sien sterre.

Madeliefie se terugvoer

Baie dankie Amanda, dit was baie lekker om julle hier te hê!

Madeliefie
Vuyo D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vuyo D

Excellent.

The décor is amazing, the food was lovely and the owners are the friendliest ever. I cannot believe that this establishments is less than 3 months old and will surely recommend it to friends and family. Thank you very much.

Madeliefie se terugvoer

Hi Vuyo
Thank you for your review. It was a pleasure to have you here. Hope to see you soon.

Madeliefie
Pieter C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C

Seker een van die beste gastehuise waarby ek nog gebly het!

Ek sal hierdie juweel enige tyd aanbeveel! Die eienaars het my van ontvangs tuis laat voel. Die kamer is ruim, daar is internet (baie vinnig) en DStv. Dit is ook redelik sentraal geleë. Ek sal Madeliefie enige tyd aanbeveel. Dit was voorwaar 'n plesier om hier tuis te gaan.

Madeliefie se terugvoer

Hi Pieter
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Dit was lekker om jou te ontmoet. Ons hoop jy het `n geseënde Kersgety saam met familie en vriende. Willie en Minette

Madeliefie
Anesta E - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anesta E

Mooi, skoon, netjies en vriendelik.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die kamers waarin ons gebly het was lekker ruim met 'n yskassie, goeie haardroërs en baie lekker beskuit. Ontbyt word nie in die gastehuis bedien nie, maar hulle gee vouchers vir twee van die koffiewinkels in die dorp. Beide die koffiewinkels was ongelukkig nog toe toe ons die Saterdag 07:45 wou gaan ontbyt eet, maar die eienaars het baie vinnig en vriendelik gereel dat ons by Wimpy gaan eet en hulle het net die betaling kom afhandel. Ek sal enige tyd weer hier gaan bly.

Madeliefie se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer!
Die ontbyt by die koffiewinkels is gelukkig net n tydelike reëling. Vanaf 1 Des word ontbyt by die gastehuis bedien.
Madeliefie Groete

Madeliefie
Anzabeth N - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzabeth N

Gemaklik, skoon, gerieflik en 'n gereelde slaapplek vir my as ek Paarl toe gaan.

Baie mooi plekkie en kamers gerieflik en pragtig. Mens voel sommer tuis. Ideaal vir Gim-ouers of mense wat die hospitaal moet besoek. Loopafstand. Breakfast op die stoep was heerlik. Sal net miskien die breakfast verander soos 'n selfhelp-koffiestasie.

Bets R - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bets R

Netjiese, wel toegeruste, rustige en veilige verblyf.

Baie netjiese, wel toegeruste, rustige en veilige verblyf met eg Wes-Kaapse gasvryheid!

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 424, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08891e6f763cad3d24dad35cfe5b1f62b512ec6deec517e071825088e729450621fd443e0159f387d23cb59000fd1c30c84c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 424 Main Road Lemoenkloof 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.720497 18.963133

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang