Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Madeliefie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 424, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Madeliefie is 'n eienaarbestuurde instansie wat in Lemoenkloof, Paarl geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek, naby 'n verskeidenheid besienswaardighede in die Kaapse Wynlande.

Verblyf beskik oor 5 slaapkamers wat uniek en smaakvol versier is. Daar is 2 tweepersoonskamers en 3 kamers wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, gratis WiFi-internettoegang, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Jy het die opsie om 'n ligte ontbyt by te voeg wat bestaan uit 'n vars vrugteslaai, muesli, jogurt, 'n tuisgebakte muffin, sap, koffie, tee, en die bekende Madeliefie Beskuit.

Ons het 'n sonkragstelsel geïnstalleer wat verseker dat beurtkrag jou nie raak nie.

Parkeerplek van die straat af is beskikbaar op die perseel.

Madeliefie is naby restaurante, winkels, asook verskeie skole en kolleges geleë. Die eiendom is ook binne ryafstand vanaf wingerde, wynproe-lokale en keldertoere.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Botes G
Besigheidsreis
5.0
Perfekte ligging. Heerlik gebly. Gasvrou baie vriendelik en heerlike ontbyt elke dag en beskuit.
Sep 2024
Miemie P
5.0
Madeliefie is 'n juweel. Ons het heerlik gebly.
Mei 2024
Liela M
Saam met vriende
5.0
Ongelooflik gasvry en fantastiese ligging! Wonderlike tyd gehad! Wens ons kon langer bly! Sal beslis weer besoek!
Mei 2024
Ingrid C
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlik. Madeliefie sal ek enige tyd weer kom besoek. Gasvryheid en verblyf was uitstekend.
Apr 2024
Anneke S
5.0
Rustig gewees en vriendelik ontvang! Pragtige plek! Skoon en netjies!
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willie & Minette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Hoofweg 424, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Madeliefie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 424, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08891e6f763cad3d24dad35cfe5b1f62b512ec6deec517e071825088e729450621fd443e0159f387d23cb59000fd1c30c84c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 424 Main Road Lemoenkloof 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.720497 18.963133

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang