Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Madeliefie Selfsorg

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Istelle D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Alles wat jy nodig het vir 'n naweek weg! Alles is mooi skoon en netjies. Sal beslis aanbeveel. Daisy was baie gaaf, en het uit haar pad gegaan om nog die kinders se goedjies wat hulle agtergelaat het vir my te kourier. Baie dankie Daisy. Meeste plekke sou nie soveel moeite gedoen het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edith M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

A well placed self-catering establishment, close to many venues in Pretoria. Good value for money, clean, friendly environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zureca C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Baie gemaklik en vreeslik netjies. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Absoluut wonderlik gewees. Baie dankie Daisy en Andre. Die plekkie is so pragtig opgetooi. Daar is absoluut geen tekort aan enige iets nie. Ons het nog nie 'n plek gesien wat so deeglik toegerus is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gertien V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Ek sal weer daar gaan bly. Geen klagtes nie. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmi V
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

Neat, clean and affordable with friendly host. Cute decor! Spacious bedrooms and living area! Cozy!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daisy
Madeliefie Selfsorg
Dankie vir die mooi gebaar, hoop ek sien julle gou weer.

Jonac T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Fabulous and unforgettable. Keep up the good work and standard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunette V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mei 2022

Vriendelike ontvangs. Baie netjies en skoon met alles wat jy mag nodig hê vir selfsorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eileen K
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2022

Gerieflik, netjies en mooi dekor. Madeliefie is 'n oulike selfsorgeenheid wat ideaal is vir 'n gesin. Alles is skoon, netjies en keurig gemebuleer. Daisy het ons vriendelik ontvang en gewys waar alles is. Dit is regtig 'n pragtige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daisy
Madeliefie Selfsorg
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit was 'n absolute eer om julle te huisves. Hoop ek sien julle gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Daisy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacobusstraat 10, Kilnerpark Chalets 13, Pretoria, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaeb4ef41ce63042617e277c00b0ad634447f80fc60bbfdf6af419f5a3f9012be5979db01b302bc9d3101df77558aa85d41eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 10 Jacobus Street Kilnerpark Chalets 13 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.719412671218 28.259078505774

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang