Madeliefie Selfsorg
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Daisy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 18
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Istelle D - Okt 2022
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het vir 'n naweek weg! Alles is mooi skoon en netjies. Sal beslis aanbeveel.
Edith M - Okt 2022
Algehele gradering
A well placed self-catering establishment, close to many venues in Pretoria.
Zureca C - Okt 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik en vreeslik netjies.
Anton V - Jun 2022
Algehele gradering
Absoluut wonderlik gewees.
Gertien V - Jun 2022
Algehele gradering
Ek sal weer daar gaan bly.
Elmi V - Mei 2022
Algehele gradering
Neat, clean and affordable with friendly host.
Madeliefie Selfsorg se terugvoer
Dankie vir die mooi gebaar, hoop ek sien julle gou weer.
Jonac T - Mei 2022
Algehele gradering
Fabulous and unforgettable.
Sunette V - Mei 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Eileen K - Mei 2022
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en mooi dekor.
Madeliefie Selfsorg se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit was 'n absolute eer om julle te huisves. Hoop ek sien julle gou weer.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jacobusstraat 10, Kilnerpark Chalets 13, Pretoria, 0186, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang