Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Madeliefie Selfsorg

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Daisy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Madeliefie Selfsorg
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Istelle D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Istelle D

Alles wat jy nodig het vir 'n naweek weg! Alles is mooi skoon en netjies. Sal beslis aanbeveel.

Daisy was baie gaaf, en het uit haar pad gegaan om nog die kinders se goedjies wat hulle agtergelaat het vir my te kourier. Baie dankie Daisy. Meeste plekke sou nie soveel moeite gedoen het nie.

Edith M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edith M

A well placed self-catering establishment, close to many venues in Pretoria.

Good value for money, clean, friendly environment.

Zureca C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zureca C

Baie gemaklik en vreeslik netjies.

Het baie lekker gebly.

Anton V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V

Absoluut wonderlik gewees.

Baie dankie Daisy en Andre. Die plekkie is so pragtig opgetooi. Daar is absoluut geen tekort aan enige iets nie. Ons het nog nie 'n plek gesien wat so deeglik toegerus is nie.

Gertien V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertien V

Ek sal weer daar gaan bly.

Geen klagtes nie. Het baie lekker gebly.

Elmi V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmi V

Neat, clean and affordable with friendly host.

Cute decor! Spacious bedrooms and living area! Cozy!

Madeliefie Selfsorg se terugvoer

Dankie vir die mooi gebaar, hoop ek sien julle gou weer.

Madeliefie Selfsorg
Jonac T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonac T

Fabulous and unforgettable.

Keep up the good work and standard.

Sunette V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sunette V

Vriendelike ontvangs.

Baie netjies en skoon met alles wat jy mag nodig hê vir selfsorg.

Eileen K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen K

Gerieflik, netjies en mooi dekor.

Madeliefie is 'n oulike selfsorgeenheid wat ideaal is vir 'n gesin. Alles is skoon, netjies en keurig gemebuleer. Daisy het ons vriendelik ontvang en gewys waar alles is. Dit is regtig 'n pragtige plekkie.

Madeliefie Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit was 'n absolute eer om julle te huisves. Hoop ek sien julle gou weer.

Madeliefie Selfsorg
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacobusstraat 10, Kilnerpark Chalets 13, Pretoria, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaeb4ef41ce63042617e277c00b0ad634447f80fc60bbfdf6af419f5a3f9012be5979db01b302bc9d3101df77558aa85d41eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 10 Jacobus Street Kilnerpark Chalets 13 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.719412671218 28.259078505774

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang