Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Madikela Wildlodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 144 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Cicily D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Uitstekend lekker! Ons naweek by Madikela Game Lodge was uitstekend lekker. Die karet wat baie netjies en smaaklik gemeubileer was met alles wat ons nodig kon hê. Die stoep met die "hot tub" was 'n wenner! Ons het die mooiste uitsig oor die bosveld geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jp S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Asemrowend mooi! Baie gemaklik en silverskoon! I am doing this review in English because of our hosts at Madikela. We had an incredible time and could not have asked for a more perfect room for our 35th anniversary. The personal note from the hosts that greeted us on our arrival was heartfelt and so considerate. The arranged wood for the braai was already delivered to our cottage on our arrival. Greystone cottage was perfect! We didn't make use of the other facilities because we had a spectacular view; the birdbath caused more than enough entertainment. The hot tub/jacuzzi with a few snacks was all the comfort we required. It was our first visit but definitely not our last.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarahlee B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Beautiful and well worth the price. Beautiful location, full of wildlife. So nice and quiet with beautiful sunrises from the Flintstone lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamzyn F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

A relaxing escape at Madikela Game Lodge – perfect for nature lovers and pets. Our stay at Madikela Game Lodge was absolutely wonderful! The lodge offered an excellent balance of value and experience, making it a perfect getaway. From the peaceful surroundings to the facilities, everything was designed to help guests relax and connect with nature. We loved the hiking trails and the opportunity to immerse ourselves in the beauty of the outdoors. One of the highlights of our trip was that we could bring our dogs along. It was such a joy to see them exploring the trails, running freely, and enjoying the fresh air just as much as we did. This pet-friendly policy made our stay even more memorable! During our visit, there was one power outage, but since we always travel with backup lamps, it didn’t affect us much. However, it might be something for the lodge to consider improving in the future. Overall, our time at Madikela was incredible. We’re already looking forward to returning and will happily recommend it to anyone looking for a tranquil retreat—especially those who want to include their furry friends in the adventure!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2025

Stilte, rus. Die stilte en natuurskoon was asemrowend. Daar is nuwe eienaars. Hulle is jonk en besig met opgraderings, wat baie goed is. Dit was die 3de keer wat ek gegaan het en elke keer is heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elna P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2025

Lekker rustig. Heerlik rustig met net die natuur om jou.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gorata M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.4
Jan 2025

It was just fine. It was fine, but there was no WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Johan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlik, fantasties en sielsrus in die bos. Ons verblyf was net fantasties. Ideale lang naweek wegbreek. Ons het die oggende gaan draf op die plaas en baie wild gesien. Het verskeie voëls van die dek af gesien terwyl ons die klein swembad in die hitte geniet het. Sal vir seker weer by Madikela aanklop vir 'n wegbreek naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Flintstone eenheid. Hemels. Ons was 1 met die natuur. Ons kan ons verblyf in 1 woord beskryf: hemels. Ons wou nie huis toe gaan nie. Carol is 'n wonderlike gasvrou. Ons beveel Madikela hoog aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mias N
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Baie uniek, skoon en rustig en stil. Ongelooflik lekker ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kirsten Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 144

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Posbus 37, Vaalwater, Waterberg, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5MjkxOTU0LWY2YTQtNGYxOC04YmUzLTg5MTZkNGNkMDI0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 144 5 1 5 PO Box 37 Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.067283606688 28.300831288239

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456