Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Madikela Wildlodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 134 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Mias N
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Baie uniek, skoon en rustig en stil. Ongelooflik lekker ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie geniet, sal definitief weer kom. Baie geniet, ideaal vir paartjies. Ons het wild gekyk en die waterbak naby die huisie het gesorg vir voëls en kleiner diertjies. Ons het heerlik gerus en die plekkie was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Micha L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Awesomeness. Extremely enjoyable, peaceful and private. The hot tub was a huge plus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gasvryheid, natuur, die wild, die ente wat ons kon stap, absoluut stunning. Ons het baie lekker gekuier en is baie goed ontvang. Het die wild geniet en lekker ver ente gestap. Die uitsig en die jacuzzi 'n definitiewe pluspunt. Die dassies en voëls, dit is net absoluut 'n lekker rustige naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dee R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Absolute heaven. Stunning location, tranquil. The cottage had everything I needed with views to die for. I'll definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Stil en ontspannend. Soos oude gewoonte, 'n baie lekker plek. Wat jy sien is wat jy kry, sal weer volgende jaar terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig met asemrowende uitsig. Pragtige omgewing, ongelooflik rustig. Baie privaat. Jacuzzi is 'n treffer. Ons het in Flintstone kothuis gebly en die uitsig is asemrowend. Huisie is nie luuks nie maar voldoen aan alles wat jy nodig het. Was gereeld besoek deur eekhorinkies, dassies en 'n oulike, parmantige veldmuis. As jy wil wegkom van alles is dit beslis die plek vir jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Stilte en skoon lug, sal vir seker weer en weer gaan. Ons was vriendelik ontvang en ons akkommodasie was skoon, netjies en goed toegerus. Die uitsig is asemrowend en die sterre saans is 'n belewenis. Die stilte is heerlik met net die geluide van die natuur om jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

This is a real gem, loved every moment we had to relax there. This little place is a real gem and just what we needed. We saw a lot of wildlife and enjoyed the rock rabbits, birds, squirrels and lizard that visited us every morning and afternoon. We had a nice walk on the farm and cooled down in the swimming pool, which was very clean. We enjoyed the privacy our cabin offered and the jacuzzi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Heerlike bosveld wegbreek. Heerlike wegbreek naweek met fantastiese uitsigte oor bosveld. Naweek was ongelukkig koud, maar die warm borrelbad op die stoep het opgemaak daarvoor!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 134

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Posbus 37, Vaalwater, Waterberg, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5MjkxOTU0LWY2YTQtNGYxOC04YmUzLTg5MTZkNGNkMDI0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 134 5 1 5 PO Box 37 Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.053098 28.316946

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang