Madikela Wildlodge
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Jan 2025 tot 10 Apr 2025.
- Kapasiteit: 33 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Posbus 37, Vaalwater, Waterberg, 0530, Limpopo
-
Vanaf
R1 000R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Madikela Wildlodge is in die Waterberg Biosfeerreservaat geleë. Dié wild-lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n boswegbreek uit die besige stadslewe.
Verblyf word gebied in 8 chalets wat elkeen slaapplek vir 2 tot 5 gaste bied. Elke kothuis het 1 of 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n leefarea met 'n kombuis wat goed toegerus is. Elke kothuis het ook 'n sonverhitte Jacuzzi, 'n boma met braaigeriewe en 'n grasdakdek vir wildkyk.
Die lodge bied 'n groot swembad met 'n kinderswembadjie, klimraam, speletjieskamer met 'n pooltafel en putt-putt-baan met 18 putjies. Verder is daar 'n groot grasdaklapa met 'n kroegarea, eetkamer en industriële kombuis wat goed toegerus is vir selfsorgfunksies, troupartye ens. Dis beskikbaar vir besprekings.
Klein, goedgemanierde troeteldiere word toegelaat mits dit gereël is. Daar is staproetes op die plaas waartydens jy kameelperde, sebras, koedoes, wildebeeste, waterbokke, bosbokke, impalas en ander wild kan gewaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Kirsten Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 135
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Posbus 37, Vaalwater, Waterberg, 0530, Limpopo
- Gaste dink Madikela Wildlodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 33 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Posbus 37, Vaalwater, Waterberg, 0530, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang