Madikwe River Lodge
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R24, Madikwe Wildreservaat, Derdepoort, 2874, Noordwes
- Vanaf R7 160 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Madikwe River Lodge bied 'n unieke bosveld-ervaring waar gaste Afrika se pragtige natuur kan beleef. Die Groot-Maricorivier is op die lodge se drumpel en hier kan gaste twee ker per dag op 'n wildrit gaan, begeleide bosveldstaptoere ervaar en die natuur inneem.
Hierdie lodge bied 9 Deluxe-rivierchalets, 6 Deluxe-rivierchalets vir gesinne en 1 Luukse Rivierchalet wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Hierdie chalets het 'n dubbelbed of enkelbeddens, afhangend van die gaste se voorkeur. Elke chalet het 'n badkamer met 'n bad of 'n stort.
Ander geriewe sluit 'n yskassie en 'n tee- en koffieskinkbord in. Die chalets het 'n privaat houtdek met 'n tafel en stoele.
Gaste kan aandete by die boma geniet, asook bosontbyte. Daar is 'n swembad by die hooflodge waar gaste kan afkoel en gaste kan ook op die sonstoele langs die rivier uitspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Dream Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 384
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- R24, Madikwe Wildreservaat, Derdepoort, 2874, Noordwes
Sien meer verblyf in Madikwe Wild Reservaat Noordwes
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R24, Madikwe Wildreservaat, Derdepoort, 2874, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang