Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Madiolyn @ Tulip Avenue

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Rene B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Netjies, bekostigbaar en veilig. Lieflike plek, die gasvrou was baie behulpsaam, vriendelik en het ons dadelik welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lyn
Madiolyn @ Tulip Avenue
Baie dankie Rene, dit was ook 'n groot plesier om jul as gaste te akkommodeer by Madiolyn.

Wilma S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Lovely and relaxing. I enjoyed my stay. Will definitely go back and recommend to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lyn
Madiolyn @ Tulip Avenue
Dear Wilma, Thank you, it was a great pleasure to be your host and we look forward to welcoming you back at Madiolyn. Regards, Madiolyn

Bianca L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2024

Bekostigbaar. Redelik lekker gebly. Dink dalk eienaars moet foto van bad en stort ook opsit, want dis baie klein as mens kinders wil bad. Kraan in die kombuis loop 'n klein straaltjie uit en daar is geen warm water in die kombuis nie. Die vloere was ook taai en vuil. Die ketel was ook nie mooi skoon nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Rene B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2022

'n Perfekte huis vir 'n groep met die mooiste view. Dis ons 4/5de keer in Madiolyn. Ons kom elke keer terug omdat die huis net so perfek is vir 'n groep van 8 met genoeg badkamers en kamers en 'n wonderlike leefarea. Die huis is volledig toegerus en stap afstand van die see. Ek sal dit enigetyd aanbeveel en ons gaan dit beslis weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lyn
Madiolyn @ Tulip Avenue
Middag Rene, ons waardeer dit regtig dat jy die tyd geneem het om ons te hersien. Dit is vir Madiolyn n plesier om te weet ons gaste het hul geniet, ons sien uit na jul volgende besoek. Vriendelike groete Meisie, Madiolyn

Samonique N
1 nag
5.0
Mrt 2022

Dit was 'n baie lekker kuier. Sien uit daarna om weer te gaan. Dit is 'n mooi en netjiese plekkie. Die huis is toegerus met alles wat jy van 'n huishouding kan verwag. Ons is vriendelik ontvang en het baie lekker gebly. 'n Behoorlike huis-weg-van-die-huis-gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lyn
Madiolyn @ Tulip Avenue
Middag Samonique. Dankie dat jy gekies het om by Madiolyn Beach House te bly en dankie vir jou terugvoer ons waardeer dit opreg. Ons is bly om te hoor dat julle lekker gebly het. Ons sien daarna uit om jul volgende keer vir 'n langer tyd te huisves! Mooi bly. Groete, Madiolyn

Juan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Excellent. Es uno de los mejores apartamentos que estado en este Pais.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lyn
Madiolyn @ Tulip Avenue
Dear Juan Thank you for your great review and your stay at Madiolyn Guest House, it was a pleasure to be your hostess. Regards Meisie, Madiolyn

Lourence H
Kort verblyf
5.0
Mei 2021

Sal weer daar gaan bly! Meisie was baie vriendelik en altyd beskikbaar as ek iets wou weet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2021

Baie, baie lekker. Netjies en jy voel beslis jy is op 'n wegbreek naweek. Fantasties. Madiolyn is beslis een van die beste plekke waarnatoe ons gegaan het vir 'n naweek. Ek sal beslis weer by hulle boek. Ons almal was baie beïndruk met die plek. Meisie is 'n baie vriendelike behulpsame vrou. Well done, ek sal julle 5 sterre gee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene B
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2021

Vakansie in gerief. Madiolyn @ Tulip Avenue is 'n pragtige huis wat ten volle toegerus is met die mooiste uitsig oor die see. Dit is uitstekend geleë en die ideale verblyf vir groot groepe. Ons sal dit beslis weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2021

Gerieflike vakansiewoonstel, vir jonger reisigers 25 Drommedaris straat. Eerstens die plek waar ons tuis gegaan het was die Madiolyn in 25 Drommedaris straat en nie die een in @Tulip Avenue nie. Ons vind nie fout vind met die woonstel nie, lekker vakansie-woonstel met als skoon, maar die woonstel het nie vir ons behoeftes gewerk nie. Ons is sonder medewete geskuif en ons sou verkies het om by ons oorspronklike bespreking te bly. Die dame wat ons gehelp het , het gesê ons is "opgradeer". Die woonstel het egter nie vir ons goed gewerk nie. Die badkamer bo naby die dubbelkamer het nie 'n stort nie en ons moes trappe af na die stort. Ons is aan die ouer kant, so die trappe in die woonstel was nie gerieflik nie. Ons het met vriende afgespreek om ons te kom haal, nodeloos om te noem, hulle het by verkeerde adres opgedaag. Asseblief kontak 'n mens voor skuiwings gemaak word, daar is redes hoekom ons spesifieke eenhede boek

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lyn
Madiolyn @ Tulip Avenue
Middag Karin Baie jammer oor die opgradering, u moes my dadelik kom se het. Ek sou julle met vreugde afgeneem het na Flat B in Tulip straat na julle oorspronklike bespreking, maar ek het gesien dat u voertuig is groot en nie sal pas in die parkering by flat B nie. Vriendelike groet en dankie vir die terugvoering. Meisie, Madiolyn.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lyn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 202

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuliplaan 4, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoM0kWyQHKqXq4BwX9JeQW4bY9hWNZBjZub9VpojvJyKbTI6A9q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 14 5 1 5 4 Tulip Avenue Jeffrey's Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.044398 24.925068

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang