Madiolyn @ Tulip Avenue
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tuliplaan 4, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Madiolyn @ Tulip Avenue bied selfsorgverblyf in Jeffreysbaai wat naby die strand en die dorp is. Dié gewilde branderplankry-bestemming bied allerlei kleindorpie-besienswaardighede, ongerepte skulpiestrande en uitstekende golwe vir branderplankry.
Verblyf word gebied in 3 selfsorgwoonstelle. Dié eenhede bied onderskeidelik slaapplek aan 2, 3 en 9 gaste en is ideaal vir paartjies, gesinne of 'n groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek aan die kus.
Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis. 2 van die eenhede lei na 'n balkon wat 'n gedeeltelike see-uitsig bied en braaigeriewe is by elke eenheid beskikbaar.
Jeffreysbaai bied doendinge soos swem, branderplankry, visvang, kanovaart, perdry, gholf, bootvaarte en vierwielmotorfietsroetes.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Tuliplaan 4, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Madiolyn @ Tulip Avenue het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tuliplaan 4, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap