Madiolyn
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Lyn Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 202
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Eugene H - Aug 2024
Algehele gradering
Weekend stay with friends.
Madiolyn se terugvoer
Pleasure Eugene, ons sien ook uit daarna om julle terug te verwelkom, en ons streef daarna om ons gaste tuis te laat voel en ook die ekstra in te sit om te wag vir al die Baviaans fietsryers.
Jo H - Aug 2023
Algehele gradering
Verblyf was uitstekend. Lekker groot, skoon en vriendelike ontvangs.
Madiolyn se terugvoer
Middag Jo
Baie dankie dit was vir Madiolyn ook n plesier om julle as gaste by ons te kan akkommodeer en sien uit daarna om jul terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Madiolyn
Mignon J - Jul 2023
Algehele gradering
Netjies.
Madiolyn se terugvoer
More Mignon
Baie dankie vir die uitstekende resensie dit was n plesier om julle te akkommodeer, ons sien uit na jul volgende besoek aan Madiolyn.
Vriendelike groete
Meisie, Madiolyn
Jolene V - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Madiolyn se terugvoer
Baie dankie, Rolene. Dit was 'n plesier om jul te huisves, en ek sal julle aanbeveel by enige gastehuis. Julle was uitstekende gaste. Sien uit daarna om jul weer terug te verwelkom by Madiolyn.
Wynn D - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Madiolyn se terugvoer
Hi Wynn
Dit was 'n groot plesier om jou te huisves by Madiolyn, en sien uit daarna om jou terug te verwelkom.
Groete
Madiolyn
Ayavuya M - Mei 2023
Algehele gradering
It was amazing from the host down to the neatness. Id definitely go back.
Madiolyn se terugvoer
Dear Ayavuya,
Thank you for your great review it was a pleasure to be your hostess and also a big thumbs up to the great guest your group was, we definitely looking forward to welcoming you back.
Kind regards,
Meise
Phindiswa T - Apr 2023
Algehele gradering
We have enjoyed our stay in Madiolyn as it a safe and secure place.
Madiolyn se terugvoer
Dear Phindiswa,
Thank you for the great review we looking forward to welcoming you back.
Regards,
Meisie
Lindie W - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Madiolyn se terugvoer
Thank you, Lindie, for your kind review, it was a pleasure hosting you at Madiolyn. We strive to host our Guests as comfortably as possible and look forward to welcoming you back at Madiolyn.
Kind regards
Madiolyn, Meisie
Vinenthia C - Des 2023
Algehele gradering
Relaxing. Everything was neat.
Madiolyn se terugvoer
Dear Vinenthia,
It was a pleasure to accommodate you and the family at Madiolyn. We hope to welcome you back soon.
Regards,
Madiolyn
Wildon P - Apr 2023
Algehele gradering
Nice and peaceful.
Madiolyn se terugvoer
It was a pleasure to host Wildon. All perfect. 100% recommended to other hosts.
Kind regards and looking forward to welcoming you back at Madiolyn.
Meisie
De Wet L - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Madiolyn se terugvoer
Baie dankie De Wet, dit was 'n plesier.
Ilze B - Okt 2022
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik.
Madiolyn se terugvoer
Dit was lekker om die gasvrou vir Ilze en haar gesin te wees. Hulle was vriendelik en die eenheid was baie netjies toe hulle uitklok. Hulle is enige tyd welkom terug na Madiolyn
Christiaan B - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker.
Madiolyn se terugvoer
Middag Christiaan
Baie dankie dit was n voorreg om julle te kan huisves, sien uit om julle terug te verwelkom in die toekoms.
Vriendelike groete
Meisie, Madiolyn
Elani P - Jul 2022
Algehele gradering
Ons het 'n nag oorgeslaap op pad terug huis toe en die plekkie was perfek!
Izette A - Jun 2022
Algehele gradering
Net oornag, maar was uitstekende keuse.
Madiolyn se terugvoer
Baie dankie Izette vir die uitstekende terugvoering, dit was n plesier om julle te verwelkom en ons hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Vriendelike groete.
Meisie, Madiolyn
Rouzell K - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige groot eenhede.
Madiolyn se terugvoer
Hi Andries. Thank you for choosing to stay with us and thank you for your valued feedback. We are happy to hear that you had a great stay. We are looking forward to hosting you for a longer time next time! Keep Well.
Regards,
Meisie, Madiolyn
Pieter B - Mei 2022
Algehele gradering
Netjiese, skoon verblyf.
Thembisa J - Feb 2022
Algehele gradering
It was great, I loved it.
Madiolyn se terugvoer
Good day Thembisa,
Thank you for your great review. It was a great pleasure to have you and your friends at Madiolyn, we looking forward to welcoming you back in the future.
Kind regards,
Meisie, Madiolyn
Nico P - Apr 2022
Algehele gradering
Vriendelik en behulpsaam om jou te help met idees van plekke en aktiwiteite in die area.
Madiolyn se terugvoer
Dankie dat jy gekies het om by ons te bly en dankie vir jou gewaardeerde terugvoer. Ons waardeer dit, want dit help ons ook om ons dienste te verbeter. Neem asseblief kennis dat ons kennis neem van die kwessies wat jy geopper het en sal dit aan die bestuur oordra. Ons vra weer om verskoning vir die ongerief met die loadshedding maar was dit buite ons beheer.
Tienie C - Feb 2022
Algehele gradering
Oornag fasiliteit.
Lees meerMadiolyn se terugvoer
Hallo Tienie.
Dankie dat jy gekies het om by ons te bly en dankie vir jou gewaardeerde terugvoer. Ons waardeer dit, want dit help ons ook om ons dienste te verbeter.
Ons is bly om te hoor dat jy die liggings en die uitsigte geniet het. Neem asseblief kennis dat ons kennis neem van die kwessies wat jy geopper het en dit sal reggestel word.
Groete,
Meisie, Madiolyn
Eugene O - Sep 2021
Algehele gradering
Wonderlik gewees.
Michelle R - Aug 2021
Algehele gradering
Amazing. The place is beautiful.
Madiolyn se terugvoer
Thank you Michelle for your kind review, it was a pleasure hosting you at Madiolyn. We strive to host our guests as comfortably as possible.
Kind regards
Meisie, Madiolyn
Werner D - Jul 2021
Algehele gradering
Great place to stay.
Madiolyn se terugvoer
Thank you for the lovely review, Werner. We are grateful that we have an amazing team working hard to ensure our customers receive the best service possible.
Have a lovely day.
Ansie H - Jun 2021
Algehele gradering
Very neat, safe space. Friendly staff.
Phyllis K - Apr 2021
Algehele gradering
Relaxing stay.
Mario E - Jul 2021
Algehele gradering
It was very nice.
Madiolyn se terugvoer
Thank you Mario for your kind review it was a pleasure to be your host and hope to see you back at Madiolyn in the future.
Frikkie N - Jun 2021
Algehele gradering
Lekke geslaap en gebly.
Meliza D - Jan 2021
Algehele gradering
We had a great holiday.
Cobus C - Okt 2021
Algehele gradering
Baie spasie en netjies.
Heinrich K - Sep 2021
Algehele gradering
Vriendelik ontvang, selfs met aankoms eers om 22:30.
Mxolisi N - Aug 2021
Algehele gradering
It was wonderful.
Madiolyn se terugvoer
Thank you Mxolisi for your kind review, it was a pleasure hosting you at Madiolyn it was a great pleasure to be your host and looking forward to welcome you back in the future.
Esna S - Nov 2020
Algehele gradering
Ons was 4 vriende wat vir die naweek gaan kuier.
Sarfeya C - Nov 2020
Algehele gradering
Wonderful and relaxing.
Adele W - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Claudette V - Okt 2020
Algehele gradering
Fantastiese plekkie net die vriendelikste en mees behulpsaamste personeel.
Andrew S - Mrt 2020
Algehele gradering
Had a wonderful stay, very convenient place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het baie lekker gebly, baie gerieflike plek.
Behalwe vir die een ding, eenheid A, waarin ons gebly het, het nie spieëls in die slaapkamer of badkamer gehad nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Johannes V - Jan 2020
Algehele gradering
Eerste keer in JBay en dit was uitsonderlik.
Graham H - Nov 2019
Algehele gradering
It really was superb in every respect.
Lester C - Okt 2019
Algehele gradering
Great location, safe and friendly reception.
Charl H - Aug 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies, goed geleë, waarde vir geld.
Iggie E - Aug 2019
Algehele gradering
Lekkerbly in Madiolyn.
Anja M - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtig, netjies en ruim, sal enige tyd weer daar gaan bly.
Abrie D - Jun 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam gewees en ons het dit baie geniet.
Leigh C - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Ina S - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was seker die skoonste, netjiesste en pragtigste plek ooit!
Charné B - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was wonderlik!
Hayley B - Apr 2019
Algehele gradering
Elegant style, spacious, magnificent.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Elegante styl, ruim, pragtig.
Madiolyn is so 'n pragtige plek om in te bly. Ruim en vol lig. Moderne opset met alles op die regte plek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Caron P - Okt 2019
Algehele gradering
Absolutely amazing and spectacular!
Lees meerMatthew B - Apr 2019
Algehele gradering
Very accommodating and beautiful place.
Eugenia Z - Jul 2019
Algehele gradering
Had a wonderful weekend, thanks.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie lekker naweek gehad, dankie.
Ek was mal daaroor om by Madiolyn te bly, vriendelike personeel, veilig en sentraal geleë.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Venetia R - Mei 2019
Algehele gradering
Rustig, skoon.
Bud F - Okt 2019
Algehele gradering
Voldoen aan verwagtinge.
Henning V - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker gebly.
Dries C - Des 2019
Algehele gradering
Pragtig, skoon en hulpvaardig.
Liza O - Mrt 2019
Algehele gradering
A lovely stay.
Lees meerAnonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Len-henry G - Jan 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon, omgewing is net bietjie af.
Josie J - Des 2018
Algehele gradering
Ons groep het dit baie geniet!
Marike K - Des 2018
Algehele gradering
Dit was elke sent werd. Die plek se netheid is besonders en is baie veilig.
Perry D - Aug 2018
Algehele gradering
Altyd great!
Deidre C - Apr 2018
Algehele gradering
Beach house bied wonderlike somer.
Philip T - Mrt 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Johan V - Jan 2018
Algehele gradering
Alles net reg.
Deidre C - Jun 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Annewi V - Apr 2018
Algehele gradering
Ruim en gerieflike huis.
Emelisa M - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was netjies en gerieflik.
Ursula P - Sep 2018
Algehele gradering
The stay was enjoyable and comfortable
Boet S - Jun 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Johan E - Jan 2018
Algehele gradering
Netjiese plek, waarde vir geld en lekker loopafstand van al die plekke waar jy wil wees.
Charlie C - Aug 2018
Algehele gradering
Spasie vir parkering groot probleem, andersins is woonstelle goed en soos per foto's.
Wanda C - Nov 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en mooi uitsig.
Elrine T - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlik gebly, eenheid het alles wat jy nodig het en nog meer.
Linda-ann B - Jun 2017
Algehele gradering
Beslis die moeite werd om hierna weg te breek!
Dean H - Apr 2017
Algehele gradering
Uitstekend, sal dit enige tyd anbeveel.
Tokkie S - Apr 2017
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Bets B - Aug 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik, baie netjies, baie lekker.
Lees meerCarle M - Jun 2017
Algehele gradering
Dis 'n baie rustige omgewing en die fasiliteite was goed.
Liezel B - Feb 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Madiolyn se terugvoer
Middag Liezel,
Baie dankie vir die terugvoering en ons is bly jul het die dekor waardeer. Jou eerlike terugvoering word waardeer en ons beplan om die kaste einde Maart te vervang. Ons vra om verskoning vir die ongerief maar hoop om jul weer in die toekoms te verwelkom, met nuwe kaste.
Vriendelike groete,
Lyn
Antjie H - Jun 2017
Algehele gradering
Was beslis waarde vir geld. Baie goed ingerig.
Madiolyn se terugvoer
Goeiemiddag Antjie
Baie dankie vir die terugvoering en ons is bly om te hoor dit was waarde vir geld. Jule insette/voorstelle word waardeer en ons sal opvolg tov die muurprop en spieëltafel.
Ons hoop om jul weer in die toekoms te verwelkom. Vriendelike groete, Lyn
Adri G - Feb 2017
Algehele gradering
Vriendelike diens en netjies.
Madiolyn se terugvoer
Middag Adri.
Baie dankie vir die terugvoering en ons hoop om jul weer in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike groete,
Lyn
Jeanette J - Feb 2017
Algehele gradering
Was okay.
Adele T - Nov 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Ilona M - Mei 2017
Algehele gradering
Ontspannend.
Bernie E - Mei 2017
Algehele gradering
Dit was goeie waarde vir geld en baie lekker gewees.
Beverley B - Mrt 2017
Algehele gradering
Ons tydjie was baie lekker maar kort. Sal beslis weer gaan.
Madiolyn se terugvoer
Goeiemiddag Beverley
Baie dankie vir die goeie terugvoering en dit is altyd lekker om te hoor jul het die verblyf geniet. Ons neem kennis van die koppies en sal reel vir ekstra tee koppies. Ons hoop om jul weer in die toekoms te verwelkom. Vriendelike groete,
Lyn
Charl C - Feb 2017
Algehele gradering
Ons blyplek was wonderlik mooi en groot. Dit het alles wat jy nodig het, jy hoef niks saam met jou te neem nie, net jouself en jou kleredrag.
Madiolyn se terugvoer
Goeiedag Charl
Baie dankie vir die wonderike terugvoering. Dit is verblywend om te hoor jul het alles gevind wat jul nodig gehad het. Ons is egter jammer die uiteet in die dorp was nie na wense nie. Ons hoop om jul weer te verwelkom en sal beslils aanbevelings maak van oulike eetplekkies in en rondom Jeffreysbaai.
Vriendelike groete,
Lyn
Marius K - Jun 2017
Algehele gradering
Verblyf fantasties, maar wat's die moontlike deel van woonstel met vreemdes storie?
Lees meerMadiolyn se terugvoer
Middag Marius
Ons is bly om te veneem u het die woonstel puik gevind. Ons is egter jammer om te verneem dat die deelgeriewe vir u skokkend was aangesien u slegs die gastekamer bespreek het (kamer met 2 enkelbeddens) en nie die woonstel nie. Die kamers word apart uitverhuur, as gastekomamers en die kombuis/sitkamer geriewe word gedeel. Weereens jammer indien u onder wanindruk was en ons sal toesien dat toekomstige gaste 100% bewus sal wees van die relings.
Ons hoop om u weer in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike groete, Lyn
Ockert B - Mei 2017
Algehele gradering
Was ruim, maar het 'n moderne TV gemis.
Jacolene D - Mei 2017
Algehele gradering
Lyk glad nie soos die prentjie nie.
Bianca M - Nov 2016
Algehele gradering
It was wonderful!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was wonderlik!
Dit was heerlik, wonderlik en die personeel was baie vriendelik en professioneel. Ek sal dit aan enigiemand aanbeveel, en sal enige tyd weer soontoe gaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hannes D - Nov 2016
Algehele gradering
Vreugde en veilig, ruim.
Madeleine K - Okt 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam, vriendelike diens, baie netjies.
Vernon R - Okt 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Annelize M - Aug 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly, ruim en skoon.
René W - Aug 2016
Algehele gradering
Stil straat, alhoewel tog naby alles.
Niek C - Apr 2016
Algehele gradering
Baie, baie lekker gekuier!
Mario L - Mrt 2016
Algehele gradering
Ons groep het dit terdeë geniet, en was baie beïndruk met die gasvryheid, netheid en veiligheid.
Helen F - Feb 2016
Algehele gradering
'n Fantastiese lekker naweek!
Lees meerAnna-marie B - Feb 2016
Algehele gradering
Dit was heerlik en gerieflik.
Heleen E - Des 2016
Algehele gradering
Ons familie het baie lekker gebly.
Kees K - Jun 2016
Algehele gradering
Home away from home!
Carien E - Jan 2016
Algehele gradering
Heerlik tuis en gemaklik gekuier.
Lees meerMadiolyn se terugvoer
Goeiedag
Baie baie dankie vir die pragtige terugvoering. Dit is vir ons 'n riem onder die hart as gaste so tevrede is met ons diens en akkommodasie. Ons sien uit om jul en jul familie weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Lyn
Madiolyn
Wim E - Aug 2016
Algehele gradering
Lekker ruim en skoon vakansiehuis.
Kobus N - Jan 2016
Algehele gradering
Heerlik!
Deon S - Feb 2016
Algehele gradering
Puik!
Sarah D - Jan 2016
Algehele gradering
The house was lovely.
Madiolyn se terugvoer
Good day
Thank you for your feedback and we are please to hear you found this house suitable for your needs.
We agree that a pool would be lovely and we will keep this in mind in the future.
Kind regards
Madiolyn
Ninja B - Sep 2016
Algehele gradering
Baie mooi en netjies!
Fred V - Aug 2016
Algehele gradering
Geriewe was baie goed en die woonstel mooi skoon.
Edwin A - Okt 2016
Algehele gradering
Lieflike see-uitsig.
Lees meerMichele V - Mei 2016
Algehele gradering
Heerlik!
Maritsa M - Apr 2016
Algehele gradering
Baie netjies.
Gertruida D - Jun 2016
Algehele gradering
Die eenheid bied alles wat jy nodig het.
Stephanie S - Des 2015
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en naby alles.
Fanie D - Nov 2015
Algehele gradering
Weelderig.
Madiolyn se terugvoer
Goeie dag,
Baie baie dankie vir die goeie terugvoering. Dit is vir ons wonderlike om te hoor jul het dit geniet en alles in orde gevind.
Vriendelike groete,
Lyn
Olof F - Sep 2015
Algehele gradering
Puik diens.
Madiolyn se terugvoer
Goeiemiddag
Baie dankie vir jou puik terugvoering. Dit is altyd 'n riem onder die hart as ons gaste die akkommodasie geniet.
Ons hoop om jul weer in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike groete
Lyn van Dyk
Eienaar
Madiolyn
Shani T - Jun 2015
Algehele gradering
Wonderlik!
Michele B - Jun 2015
Algehele gradering
Alles was perfek.
Magdalena R - Apr 2015
Algehele gradering
Plek ideale ligging. Prys fantasties. Privaatheid verseker.
Wilna V - Apr 2015
Algehele gradering
Awesome verby!
Deon V - Apr 2015
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Sarel H - Apr 2015
Algehele gradering
Dis 'n baie netjiese eenheid en 'n baie goeie ligging.
Fc M - Apr 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam. Netjies en gerieflik.
Bernalene W - Jan 2015
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet, was 'n lekker wegbreek van die huis af, kon lekker ontspan.
Seretha B - Aug 2015
Algehele gradering
Heerlike, rustige verblyf met wonderlike gasvryheid.
Elma V - Aug 2015
Algehele gradering
Nuut, netjies en baie goeie waarde vir geld.
Idelette O - Mei 2015
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet en dit is veilig vir die kinders ook.
Dwp N - Mrt 2015
Algehele gradering
Ek en my man het net een aand oorgeslaap, en het die personeel baie vriendelik en behulpsaam gevind. Die woonstel was baie keurig en netjies.
Naledi Y - Mrt 2015
Algehele gradering
Fantastic!
Abbie M - Jan 2015
Algehele gradering
Beslis waarde vir jou geld!
Vernon R - Aug 2015
Algehele gradering
Baie aangename tyd gehad.
Lorette P - Jun 2015
Algehele gradering
Reis met eggenoot, familie en vriend.
Hesphia B - Feb 2015
Algehele gradering
Kamer (1B) baie goed toegerus en skoon en netjies.
Arina H - Jan 2015
Algehele gradering
Baie lekker verblyf!
Francois M - Mei 2015
Algehele gradering
Sal dit aanbeveel!
Danie T - Mei 2015
Algehele gradering
Netjiese en goed toegeruste woonstel wat goed in stand gehou is.
Lees meerHelmut L - Apr 2015
Algehele gradering
Net vir een nag gebly en die eerste keer in Jeffreysbaai.
Freddie G - Okt 2015
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Madiolyn se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir die besoek en ons waardeer alle terugvoering .
Die deur by die badkamer is intussen geinstalleer asook 'n slot vir die hek.
Ons hoop om u weer in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike groete,
Lyn
Leone M - Mei 2015
Algehele gradering
Die kamer is baie netjies en skoon.
Lees meerShandre J - Okt 2015
Algehele gradering
Sal nie weer hier tuisgaan nie.
Madiolyn se terugvoer
Goeiemiddag Shandre
Baie vir die tydjie wat jy geneem het om jou mening te gee.
Dit is egter met misnoë om te verneem dat jul nie die akkommodasie geniet het nie. Ons het egter probeer om dit vir jul geriefliker te maak deur jul te skuif na een van die selfsorgeenheid, met 'n toesluit motorhuis, teen geen ekstra kostes?
Ons vra om verskoning as die ander gaste raserig was. Ek wil noem dat ons gaste ten alle tye welkom is om enige ongelukkigheid/geraas/defekte onmiddellik (enige tyd van die dag/nag) kan rapporteer en ons sal toesien dat die nodige aksies geneem word.
Vriendelike groete
Lyn van Dyk
Eienaar
Madiolyn
Marianna S - Nov 2014
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik.
Marianka S - Nov 2014
Algehele gradering
Great!
Myburgh S - Okt 2014
Algehele gradering
Ons reis baie en dié was een van die beste, indien nie die beste plekke ten opsigte van waarde vir geld, netheid, vriendelikheid en gerieflikheid.
Maretha C - Okt 2014
Algehele gradering
Baie mooi en baie netjies.
Erna G - Sep 2014
Algehele gradering
Die woonstelle was in 'n puik kondisie en die wit meubels skep 'n lekker "huisie by die see" atmosfeer.
Sandra D - Aug 2014
Algehele gradering
Fantastiese verblyf, netjies, goed geleë en baie veilig.
Martie V - Aug 2014
Algehele gradering
Ons het werklik heerlik gebly!
Anita N - Aug 2014
Algehele gradering
Baie modern en netjies!
Lynne D - Jun 2014
Algehele gradering
Dit was uitstekend!
Linda B - Jun 2014
Algehele gradering
Baie "cosy"!
Yolande V - Mei 2014
Algehele gradering
Lekke!
Salome S - Apr 2014
Algehele gradering
Bekostigbare, gerieflike, gasvry akkommodasie!
Zonia N - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie lekker, en baie gawe mense.
Drickie E - Mrt 2014
Algehele gradering
Aangenaam en gerieflik.
Kyle A - Jan 2014
Algehele gradering
Dit is die moeite werd om hier te bespreek.
Ivan J - Sep 2014
Algehele gradering
Aangenaam.
Mario S - Aug 2014
Algehele gradering
Ons wil weer gaan!
Francina C - Mrt 2014
Algehele gradering
Pragtige en tenvolle toegeruste eenheid vir 2 persone met 'n wonderlike uitsig op die see
Isabel E - Des 2014
Algehele gradering
Baie lekker.
Silvia P - Des 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Lize D - Nov 2014
Algehele gradering
Klein Paradys!
Pholisa M - Aug 2014
Algehele gradering
Enjoyed every moment
Vaughn C - Mei 2014
Algehele gradering
Skoon. netjies. rustig. baie lekker.
Chris S - Apr 2014
Algehele gradering
Baie netjies en prakties!
Elzette G - Jan 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Marie D - Nov 2014
Algehele gradering
Het baie lekker gebly!
Christina O - Okt 2014
Algehele gradering
Was baie aangenaam, eenheid netjies en smaakvol.
Ockert B - Sep 2014
Algehele gradering
Baie geniet, stil en rustige plek met alles wat mens nodig het.
Sanet M - Mrt 2014
Algehele gradering
Goeie, vriendelike diens.
Gert D - Feb 2014
Algehele gradering
Dit was 'n baie aangename ervaring ... en ons het nog 'n ekstra nag oorgebly.
Mercia A - Sep 2014
Algehele gradering
Baie gerieflik en alles was daar.
Kobus P - Aug 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Elize K - Aug 2014
Algehele gradering
Die Strandhuis
Rita W - Jun 2014
Algehele gradering
Baie netjies en goed ingerig, slegs parkering was te smal vir my voertuig.
Hennie V - Mei 2014
Algehele gradering
Netjies met 'n fantastiese uitsig.
Meudene S - Apr 2014
Algehele gradering
Goed!
Percy W - Mrt 2014
Algehele gradering
Dit was goeie waarde vir geld.
Amelia V - Jan 2014
Algehele gradering
Gerieflike verblyf wat ideaal geleë is.
Benniel B - Des 2014
Algehele gradering
Die woonstel was goed geleë.
Nonkululeko L - Jan 2014
Algehele gradering
Great stay
Henry O - Nov 2014
Algehele gradering
Verblyf is baie veilig en netjies!
Shorty M - Nov 2014
Algehele gradering
Die verblyf was verseker nie wat ek bespreek het nie.
Vuyelwa H - Sep 2013
Algehele gradering
Madiolyn het ons in alle opsigte tevrede gestel. Bravo!
Lees meerHentie N - Aug 2013
Algehele gradering
Netjies, veilig en gerieflik. Sien julle weer!
Norman D - Sep 2013
Algehele gradering
Veilig, waarde vir geld en 'n baie mooi plek.
Johannes V - Aug 2013
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Corne V - Sep 2013
Algehele gradering
Heerlike, ontspanne en gerieflike verblyf.
Floors D - Nov 2013
Algehele gradering
Die plek is netjies.
- Kapasiteit: 51 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drommedaris-straat 25, Jeffreysbaai, 6220, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang