Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Madiolyn

  • Kapasiteit: 51 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommedaris-straat 25, Jeffreysbaai, 6220, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Madiolyn skuil in Jeffreysbaai in die Oos-Kaap, lans die N2 sowat 75 suidwes van Gqeberha (Port Elizabeth). Dié kusdorpie is een van die gewildste branderrybestemmings ter wêreld en is ook bekend vir sy oorvloedige seeskulpies, watersport, seekos, en visvangplekke. Dit is 'n puik bestemming vir diegene wat op soek is na 'n rustige vakansieplek weg van die stad.

Ons 10 eenhede het altesaam slaapplek vir 51 gaste. Elke eenheid het 'n gerieflike bed, badakmer, en 'n TV. Van die eenhede is ook ingerig vir selfsorg.

Daar is 'n braaiplek en veilige parkeerplek op die perseel.

Doendinge in die omgewing: perdry, visvang, voëlkyk, fietsry, wildritte, wildkyk, en swem.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 188 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Eugene H
Saam met vriende
5.0
Weekend stay with friends. Dankie dat julle ons 03:00 die oggend ontvang het om in te boek na 'n lang dag/nag op die fietse. Ons sien julle volgende j...
Sien meer
Aug 2024
Jo H
Saam met lewensmaat
5.0
Verblyf was uitstekend. Lekker groot, skoon en vriendelike ontvangs. Sal die plek vir seker aanbeveel aan mense wat blyplek in Jeffreysbaai soek.
Aug 2023
Mignon J
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies. Goed geleë en vir 'n nag of 2 is dit heerlik.
Jul 2023
Ayavuya M
5.0
It was amazing from the host down to the neatness. Id definitely go back. It was great just everything about it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2023
Phindiswa T
Saam met vriende
5.0
We have enjoyed our stay in Madiolyn as it a safe and secure place. Only when loadshedding there were no bulbs or extra light when load...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lyn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 202

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Drommedaris-straat 25, Jeffreysbaai, 6220, Oos-Kaap
  • Gaste dink Madiolyn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 51 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommedaris-straat 25, Jeffreysbaai, 6220, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2N2I5MWVjLTc1NmEtNDM0Zi1hNDU3LTJjNjk2NzQzYTRjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 188 5 1 5 25 Drommedaris Street Jeffreysbay 6220 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.053477213752 24.918344020844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang