Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Madwaleni River Lodge - Babanango Game Reserve

Wildsplaas
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R34, Babanango Game Reserve, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R17 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Madwaleni River Lodge - Babanango Game Reserve is op die suidelike oewer van die White Umfolozi-rivier geleë en bied gerieflike verblyf in luukse safari-tente. Dié lodge se naam is van 'n isiZulu-frase wat "plek van die rots" beteken, afgelei en bring hulde aan die skilderagtige granietberge in die reservaat.

Die lodge bied verblyf in 12 luukse, uniek ontwerpte tente met slaapplek vir 24 gaste. Elke stylvolle tent het 'n unieke ontwerp, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word ook voorsien.

Elke tent het 'n groot dek met 'n verhitte plonspoel en 'n binne- en buitesitarea met 'n uitsig oor die natuur.

Die gemeenskaplike areas sluit 'n restaurant, sitkamer en 'n biblioteek in. Aktiwiteite op die perseel sluit wildritte, wildkyk en begeleide staproetes in. Madwaleni River Lodge is 'n uiters luukse tentkamp wat onvergeetlike verblyf beloof.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • R34, Babanango Game Reserve, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R17 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R17 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R34, Babanango Game Reserve, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a57fefabde090d7c267d35d159f32d6dd706eb9fb6dd08d04896f7171124a8ea4be460439443b2c085ba7cd5906f9efe48a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R17 600 per nag, vir 2 mense R34 Babanango Game Reserve 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.230321500715 31.091009328609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang