Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mafube Mountain Retreat

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Garden Unit
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is 'n klein sonnige eenheid met lieflike uitsigte op die berge. Daar is een slaapkamer met ’n koninggrootte-bed en 'n leefarea met 'n bed en 'n slaapbank wat beter geskik is vir kinders. Daar is 'n klein eetkamertafel in die kombuisie, en die kombuisie is volledig toegerus met 'n groot yskas, oond, gaskookplaat, mikrogolfoond en alles wat jy benodig om eenvoudige maaltye voor te berei. Die badkamer het 'n groot stort, 'n toilet en 'n wasbak. Daar is 'n bedekte stoep met lieflike uitsigte op die berge. Die eenheid het sy eie braaigeriewe en het 2 olieverwarmers vir gebruik in die winter.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Geen geraas of musiek wat buite die eenheid gehoor kan word, word toegelaat nie.

Die inkloktyd 14:00 en die vertrektyd is 09:30.

R150 ekstra per addisionele persoon meer as die gespesifiseerde aantal persone in elke eenheid. 'n Matras en beddegoed word sal voorsien word vir addisionele persone.

'n 15% deposito word gehef vir groepe of gaste wat meer as een eenheid bespreek. Dit moet in die week voor die inklokdatum betaal word en sal terugbetaal word via EFT indien daar geen skade aan die perseel of linne is nie.

Let asb. op dat 'n grondpad na die instansie lei. Die pad is ongelukkig nie toeganklik vir voertuie met 'n lae grondvryhoogte nie.

Linne en badhanddoeke word voorsien.

Skottelgoed sal 2 keer 'n dag gewas word, behalwe op Sondae.

Gratis, beperkte WiFi word voorsien. Daar is selfoonopvangs en Eita, CellC en MTN se data werk goed vir internettoegang. Vodacom se internettoegang is sleg.

Gaste moet asb. al hul eie kos, drankies, houtskool en vuuraanstekers saambring. 'n Klein bietjie hout word voorsien, maar dit hou nie lank nie.

Bring asb. ordentlike stapskoene, swembroeke en handdoeke saam.

Die 2 enkelbeddens in die eenhede kan opgemaak word as 'n koninggrootte-bed solank die versoek ten minste 'n week voor aankoms gemaak word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Rondawel
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim oopplan-leefarea op die grondverdieping het 2 enkelbeddens. Die solder word via 'n trappies bereik en het 3 enkelbeddens met sponsmatrasse. Daar is 'n klein veiligheidshekkie vir kinders aan die punt van die trappe. Daar is 'n eet- en sitarea, ten volle toegeruste kombuisie met 'n groot yskas, gasplaat, konveksie-oondjie en 'n mikrogolfoond. Daar is braaigeriewe en uitstekende uitsigte op die stoep. Daar is 'n gasverwarmer en 'n olieverwarmer beskikbaar vir die winter.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Geen geraas of musiek wat buite die eenheid gehoor kan word, word toegelaat nie.

Die inkloktyd 14:00 en die vertrektyd is 09:30.

R150 ekstra per addisionele persoon meer as die gespesifiseerde aantal persone in elke eenheid. 'n Matras en beddegoed word sal voorsien word vir addisionele persone.

'n 15% deposito word gehef vir groepe of gaste wat meer as een eenheid bespreek. Dit moet in die week voor die inklokdatum betaal word en sal terugbetaal word via EFT indien daar geen skade aan die perseel of linne is nie.

Let asb. op dat 'n grondpad na die instansie lei. Die pad is ongelukkig nie toeganklik vir voertuie met 'n lae grondvryhoogte nie.

Linne en badhanddoeke word voorsien.

Skottelgoed sal 2 keer 'n dag gewas word, behalwe op Sondae.

Gratis, beperkte WiFi word voorsien. Daar is selfoonopvangs en Eita, CellC en MTN se data werk goed vir internettoegang. Vodacom se internettoegang is sleg.

Gaste moet asb. al hul eie kos, drankies, houtskool en vuuraanstekers saambring. 'n Klein bietjie hout word voorsien, maar dit hou nie lank nie.

Bring asb. ordentlike stapskoene, swembroeke en handdoeke saam.

Die 2 enkelbeddens in die eenhede kan opgemaak word as 'n koninggrootte-bed solank die versoek ten minste 'n week voor aankoms gemaak word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Contemporary Chalet
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid beskik oor 'n oopplan-leefarea, -eetarea en -kombuis. Daar is lieflike leerbanke en dis ideaal vir gesinsvakansie. Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die 2 groter kamers het elk 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en die kleiner kamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n privaat buitestort met warm water. Die leefarea het 'n heerlike smeulstofie en die kombuis is met 'n oond, mikrogolf, gasstoof, groot yskas en basiese toebehore toegerus. Die eenheid het 'n veranda met 'n ingeboude braai en lieflike uitsigte vanuit elke venster. Die chalet is baie privaat.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Geen geraas of musiek wat buite die eenheid gehoor kan word, word toegelaat nie.

Die inkloktyd 14:00 en die vertrektyd is 09:30.

R150 ekstra per addisionele persoon meer as die gespesifiseerde aantal persone in elke eenheid. 'n Matras en beddegoed word sal voorsien word vir addisionele persone.

'n 15% deposito word gehef vir groepe of gaste wat meer as een eenheid bespreek. Dit moet in die week voor die inklokdatum betaal word en sal terugbetaal word via EFT indien daar geen skade aan die perseel of linne is nie.

Let asb. op dat 'n grondpad na die instansie lei. Die pad is ongelukkig nie toeganklik vir voertuie met 'n lae grondvryhoogte nie.

Linne en badhanddoeke word voorsien.

Skottelgoed sal 2 keer 'n dag gewas word, behalwe op Sondae.

Gratis, beperkte WiFi word voorsien. Daar is selfoonopvangs en Eita, CellC en MTN se data werk goed vir internettoegang. Vodacom se internettoegang is sleg.

Gaste moet asb. al hul eie kos, drankies, houtskool en vuuraanstekers saambring. 'n Klein bietjie hout word voorsien, maar dit hou nie lank nie.

Bring asb. ordentlike stapskoene, swembroeke en handdoeke saam.

Die 2 enkelbeddens in die eenhede kan opgemaak word as 'n koninggrootte-bed solank die versoek ten minste 'n week voor aankoms gemaak word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Oorblyfsel van Groot Verwulf-plaas 274, Clarens-straat (R711), Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADHDKXNprCzpDItav0CgFS5kzS5wB3jrxls96GFhQXLSRao9szs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 Remainder of Groot Verwulf Farm 274 Clarens Road (R711) 9725 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -28.666916666667 28.278833333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang