Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mag Mar Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Sara G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Gerieflik, netjies en veilig. Ons was vriendelik ontvang. Kamers het alles wat nodig is vir 'n oorslaap as jy op reis is en alles was netjies en skoon. Ek kan Mag Mar met 'n geruste hart aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Ons was aangenaam verras! Die kamer was skoon, netjies en funksioneel. Ons is vriendelik ontvang en daar was 'n kragopwekker gedurende beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cassie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Baie gerieflike plek en baie goeie diens ontvang. Skoon, netjies en geriefik. Enigste plek wat ontbytpap gehad het van al die plekke wat ons besoek het. Dit was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Heerlike kuier. Martin was vriendelik en behulpsaam. Baie lekker geslaap en heel verras oor ontbytgraan wat beskikbaar was die oggend. Dankie. Was ook ingelig oor beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Vriendelike, veilig en skoon. Ons is vriendelik ontvang. Ons kamer was silwerskoon. Die eienaar het 'n klomp geld belê in 'n generator om te verseker sy gaste het alle gerief tydens loadshedding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vickia M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Cosy and Lekker! Place was clean, cosy and bed comfortable. The friendly Bonita, settled us in within seconds of our arrival. The air con was a bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

100% tevrede. Eienaars is baie vriendelik, 5 stêr-verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter J
1 nag Besigheidsreis
4.6
Des 2023

Baie lekker. Lekker oornag, alles is met die aankoms verduidelik. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Kamer was netjies en is vriendelik ontvang. Kamer het alle benodighede gehad, onder andere koffie, tee, water, ontbytgraan en jogurt. Handdoeke was skoon en netjies en voldoende. Het volle DSTV gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kevin B
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jun 2023

Convenient, efficient, comfortable. Very neat, tidy and practical. Rooms are well-designed and well-equipped without being cluttered.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springbokstraat 27, Vryburg, 8601, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4MWYxYWI5LTdhMzItNGUzMC04MzA0LTQxY2YyNjYwYTUxMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 27 Springbok Road Vryburg 8601 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.947730395953 24.715150594711

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang