Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mag Mar Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springbokstraat 27, Vryburg, 8601, Noordwes
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mag Mar Gastehuis bied B&B-verblyf in 'n veilige en stil deel van Vryburg. Dis net 2 km vanaf restaurante en wegneem-eetplekke soos Ocean Basket, Spur, Wimpy, Steers, Nandos, Debonairs en Domino's Pizza.

By Mag Mar Gastehuis kan jy verseker wees van 'n goeie nagrus in gemaklike 2 m lange koningingrootte-beddens. Daar is 4 kamers wat koningingrootte-beddens en enkelbeddens het, en 4 kamers wat net koningingrootte-beddens het. Elke kamer het 'n badkamer met 'n stort. Een van die kamers het 'n volledige en suite-badakmer met 'n stort, en 'n bad.

Geriewe in elke kamers sluit breekware, eetgerei, 'n ketel, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, 'n lessenaar, lugversorging, DStv en WiFi in. 'n Kontinentale ontbyt word in jou kamer voorgesit en is ingesluit by die tariewe. Maaltye kan op aanvraag en teen ekstra kostes voorsien word. Elke kamer het 'n stoepie waar jy lekker kan ontspan ná 'n lang dag.

Onderdak-parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Sara G
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik, netjies en veilig. Ons was vriendelik ontvang. Kamers het alles wat nodig is vir 'n oorslaap as jy op reis is en alles was netjies en skoon...
Sien meer
Jan 2024
Riaan D
Saam met lewensmaat
5.0
Ons was aangenaam verras! Die kamer was skoon, netjies en funksioneel. Ons is vriendelik ontvang en daar was 'n kragopwekker gedurende beurtkrag.
Jul 2023
Cassie V
Saam met vriende
5.0
Baie gerieflike plek en baie goeie diens ontvang. Skoon, netjies en geriefik. Enigste plek wat ontbytpap gehad het van al die plekke wat ons besoek he...
Sien meer
Jun 2023
Jan V
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike, veilig en skoon. Ons is vriendelik ontvang. Ons kamer was silwerskoon. Die eienaar het 'n klomp geld belê in 'n generator om te verseker ...
Sien meer
Apr 2023
Vickia M
Saam met lewensmaat
5.0
Cosy and Lekker! Place was clean, cosy and bed comfortable. The friendly Bonita, settled us in within seconds of our arrival. The air c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Springbokstraat 27, Vryburg, 8601, Noordwes
  • Gaste dink Mag Mar Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vryburg Noordwes
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springbokstraat 27, Vryburg, 8601, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4MWYxYWI5LTdhMzItNGUzMC04MzA0LTQxY2YyNjYwYTUxMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 27 Springbok Road Vryburg 8601 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.947730395953 24.715150594711

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang