Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magalies

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Christo B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Net 1 aand oor geslaap oppad deur Bloemfontein. Pragtige skoon kamers. Heerlik gerus in 'n rustige, stille omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Plaaslewe, maar binne 5 minute van winkels en restaurante. Die verblyf was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sipho S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Impeccable service. In a word, I felt comfortable. The service was also great. But, I did not have breakfast or try the food as I was pressed for time. The room was beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lezane
Magalies
Thank you for the beautiful review. Hope to see you soon in the near future. Blessings, Magalies BnB.

Nadine G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie lekker. Plaasdiere en atmosfeer was regtig 'n lekker bonus. Ek het B&B gekies met die verstane dat ontbyt ingesluit sal wees. Daar was nie 'n opsie op die app om te sê of jy ontbyt wil hê of nie. By haar op die bespreking het dit gesê slegs kamer. Taal en tipe bespreking was opsies om te kies, niks van ontbyt nie. Dis 'n tekortkoming op die app. Kyk asb daarna.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2022

Sal weer terug wees. Was regtig baie netjies en die eienaar het baie moeite gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lezane
Magalies
Baie dankie Deon vir jou resensie. Ek wardeer dit.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lezane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R810
R810 R729
per nag, vir 2 mense
Vanaf R810
R810 R729
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magaliesberglaan 50, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b2e417558df7e516c42604cf938be1252d79fc543887f5434b239590ada352ffaf583bdd5b587178e738eb43d042ba67d2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R810 nouVanaf R729 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 50 Magaliesberg Avenue Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.095876059024 26.136636864893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang