Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magalies

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magaliesberglaan 50, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R810 R729 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Magalies is ideaal geleë in Spitskop en stapafstand vanaf Langenhovenpark, Bloemfontein. Die B&B bied gasteverblyf in 'n veilige, stedelike area.

Daar is 5 selfsorgeenhede wat elkeen slaapplek aan 3 gaste bied en 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed, en 'n enkelbed het. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Elke eenheid het ook 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, yskassie, mikrogolfoond, ketel, basiese eetgerei en breekware, en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Buite is daar privaat braaigeriewe.

Die B&B bied veilige parkeerplek en is gerieflik naby winkelsentrums, restaurante en ander besienswaardighede geleë. Gratis WiFi is ook op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lezane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Magaliesberglaan 50, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Magalies het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R810
R810 R729
per nag, vir 2 mense
Vanaf R810
R810 R729
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magaliesberglaan 50, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b2e417558df7e516c42604cf938be1252d79fc543887f5434b239590ada352ffaf583bdd5b587178e738eb43d042ba67d2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R810 nouVanaf R729 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 50 Magaliesberg Avenue Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.095876059024 26.136636864893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang