Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magalies Bush Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Riaan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker en vriendelike personeel. Die ideale plek waar jy kan ontspan en rustigheid kan kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandra E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Perfekte plek vir 'n rustige wegbreek. Baie lekker gebly! Baie rustig. Die kos wat jy kan bestel is ook baie lekker. Sal weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janice J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Was super cold but we had a great time. Just need to provide more warm blankets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Ontspanne en rustige lekker kuiertjie in die bos. Baie geniet en die gasvryheid van eienaars was kosbaar. As jy net wil afskakel is dit die plek om te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2023

Rus en vrede. Magalies Bush Lodge is 'n juweel. Mens ervaar werklik rus en vrede. Mens hoor net die voëltjies. Die eienaars gaan uit hul pad om seker te maak mens is gelukkig. Ons sal weer gaan kuier. Die Springbok Chalet is pragtig en is goed toegerus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tshepo M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2023

Great place to visit especially when you have had enough of city noise. Went with 6 and 3 year old boys, they had fun to the fullest. Hiking, swimming and the beautiful sky at night in the dark. No music, no TV, so it was an amazing experience for them. We enjoyed it, relaxed and refreshed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wendy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Uitgerus. Net die waterdruk in die stort moet na gekyk word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanita S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2021

Heerlik, rustig. Baie vriendelike eienaars wat uit hulle pad gaan vir jou. Heerlik stil en rustig. Ons kon lekker gaan stap na die uitkykpunt en sommer ook net rond op die plaas. Baie ontspannend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivana P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2020

It was peaceful and relaxing. The scenery was amazing, I loved being surrounded by nature. It was very private and there were no disturbances. Great customer service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sello M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Dit was wonderlik. Ons was baie aangenaam, ten spyte van al die uitdagings, het ons dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Hope Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R509, Buffelsfontein-plaas, Magaliesburg, 1791, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1adff2b5a08c39c7d2de9e38446a5d9df00a2dfb22061940590817b47aaa488c2dc6b1ecf14b6b8354fbafbe2879c7d58282?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 Off R509 Farm Buffelsfontein 1791 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.949246777248 27.350552380085

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang