Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magalies Mountain View Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 79 resensies vir Magalies Mountain View Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anita D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita D

Rustige omgewing in Magalies.

Baie rustige atmosfeer en gerieflike kothuis. Die ligging is perfek vir doendinge in die omgewing. Die kothuis is goed toegerus en ons was baie gemaklik en warm ten spyte van 'n kouefront. Die gasvrou was baie gaaf en hulpvaardig. Ons sal graag weer daar bly.

Lè-anne U - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lè-anne U

Baie rustig, netjies en waarde vir geld.

Ons het heerlik geslaap. Eienaar was baie vriendelik. Plekkie is besonders mooi, netjies en baie rustig.

Gerda L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda L

Rustige stoepkuiers met pragtige berguitsig, voëllewe en stilte.

Pragtige uitsig. Oulike blyplek met alles wat nodig is vir 'n gerieflike verblyf.

Juan V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan V

Excellent.

The place is very neat, tidy, and clean. One of the best equipped places I have stayed at. The host is friendly and leaves you to have a nice private stay.

Annamarie B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annamarie B

Ontspanne wegbreek.

Vriendelike gasvrou en rustige, goed ingerigte wegbreekplekkie.

Melissa D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa D

Relaxing and peaceful.

Not the first time we have stayed at Magalies Mountain View Cottage. Always a great stay and very peaceful.

Paul D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D

Fantasties.

Baie skoon, netjies en baie goed toegerus.

Kyle B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle B

Beautiful and isolated.

Our stay was great. The place is wonderfully situated and Carol was amazing in ensuring great hospitality and an all-round great stay. We loved the fire pit under the stars!

Lisa E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa E

Home away from home.

One of my most favourite weekend getaways with the most amazing hosts! I highly recommend Magalies Mountain View Cottage.

Ruan B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan B

Rustig. Asemrowende uitsigte.

As 'n mens wil ontspan op jou eie is hierdie die perfekte plekkie.

Martin B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin B

Deeply satisfying.

The solitude. The view. Just what a busy urbanite family needed to get away from business, from studying, from screentime, and remember that there's another (better) world out there.

Dennis Sanele M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis Sanele M

Comfortable and peaceful stay. I would visit again.

See stars.

Denise S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise S

Baie lekker gekuier.

Ons het baie lekker gekuier. Die plek was baie mooi en netjies. Die persoon wat ons ontvang het, was aanvanklik bietjie onvriendelik omdat ons 13h40 daar aangekom het en nie 14h00 nie, maar verder het ons geen probleme gehad nie.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Annelise H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise H

Baie netjies en rustig.

Was baie lekker. Baie baie rustig en skoon en netjies. Sal dit definitely voorstel.

Magalies Mountain View Cottage se terugvoer

Thank you Annelise, it was a pleasure to host you and family. We look forward to another visit.
Kind regards,
Carol

Magalies Mountain View Cottage
Annerie G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie G

The well designed and equipped cottage, serene surroundings and view, location ticked all the boxes. We had a wonderful stay and Carol was super friendly and accommodating. We will visit again!

Breë stoep het vir heerlike kuiers gesorg en die ver uitkyk oor die Magalies. Die plekkie is deeglik toegerus en ons het nooit gevoel ons kort iets nie.

Emsie P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emsie P

Pragtige cottage, vriendelike gasvrou en als wat jy nodig het vir 'n lekker langnaweek.

Dis 'n pragtige cottage met als wat jy nodig het vir 'n langnaweek of selfs langer. Die cottage was baie mooi skoon, en die aparte badkamers was 'n wenner. Carol is baie vriendelik en behulpsaam.

Magalies Mountain View Cottage se terugvoer

Thank you so much Emsie. It was a pleasure hosting your group and we are greatly pleased that you enjoyed your stay.

Magalies Mountain View Cottage
Rachel Jessica B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel Jessica B

It was a wonderful, peaceful and quick getaway close to home.

Lovely place to stay, had everything we needed! Extremely peaceful and a quick drive! Great with friends! We will be back.

Magalies Mountain View Cottage se terugvoer

We are so delighted that you enjoyed your stay with us. huge apologies with the hot water situation which has now been permanently resolved and we look forward to hosting your party again

Magalies Mountain View Cottage
Leani P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leani P

Homely, peaceful and beautiful.

The ideal breakaway if you desire the stillness of a farm, without technological distractions, and the beauty of the mountains to greet you in the morning. The cottage has everything you need and is really homely and beautiful. Close to venues that offer fun activities for the family.

Magalies Mountain View Cottage se terugvoer

Leani, It was a great pleasure to host you and your family and we are delighted that you all enjoyed your stay.

Magalies Mountain View Cottage
Jade J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade J

Peaceful and relaxing stay in a beautiful cottage.

It was our 3rd visit and the time there never disappoints. Highly recommended!

Ronnie G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie G

Awesome kothuis, asemrowende uitsigte.

My eerste keer in die cottage. Dit is verskriklik mooi, baie skoon en alles wat jy nodig het is in die cottage. Letterlik alles. Lieflike veranda, met deure wat uit elke kamer kan oopmaak op die veranda. Lieflike plek, baie netjies. Sal definitief weer terug gaan soontoe! Sue, moenie te lank wegbly nie, dit was 'n eer om jou te ontmoet. Dit sal nie die laaste keer wees nie!

Magalies Mountain View Cottage se terugvoer

Thank you Ronnie, for the compliments. We value and appreciate you telling us about your stay. Looking forward to hosting you and your family again soon. Take care.

Magalies Mountain View Cottage
Wilma M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma M

Te mooi om waar te wees.

Magalies Mountain View sal ons vir seker weer sien! Netjiese groot, stylvolle en goed toegeruste verblyf laat mens sommer dadelik tot ruste kom. Hier is alles en nog meer niks ontbreek nie. Die gasheer is vreeslik aangenaam en tegemoetkomend toe ons bietjie vroeër wou inboek. Die uitsig oor die berge is bo-verwagting! Hier kan mens absoluut rus!

Magalies Mountain View Cottage se terugvoer

Thanks so much. It was a pleasure to host your family.
Kind regards

Magalies Mountain View Cottage
Menelia K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Menelia K

It was lovely.

Every thing was perfect except that the farm does not have coverage plus there was no TV, other than that we enjoyed our stay and Carol is so friendly.

Magalies Mountain View Cottage se terugvoer

Your comments have been noted. We are glad you enjoyed your stay.

Magalies Mountain View Cottage
Prunella R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Prunella R

Very relaxing quick getaway. Just what we needed.

Sue is amazing and kids loved following her around, feeding the chickens. She was so patient and always had lots of interesting facts to share with the kids.

Magalies Mountain View Cottage se terugvoer

It was lovely to share our hen world and their activities with you and your family. So pleased the children were able to help a bit with egg collecting too. Looking forward to another stay.

Magalies Mountain View Cottage
Anna P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna P

Great as usual.

Great as usual.

Magalies Mountain View Cottage se terugvoer

Thanks, Ankie for your kind compliments. Lovely to see you and your sister again! Look forward to another visit.
Regards, Sue

Magalies Mountain View Cottage
Marichen T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marichen T

Pragtige akkommodasie met goeie ligging.

Baie netjiese kothuis wat baie goed ingerig is. Heerlike lekker groot grasperk voor eenheid vir die kinders om te speel. Sue is dierbaar, baie gasvry en hulpvaardig. Ons het 'n heerlike tyd gehad en sal vir seker weer gaan. 10 uit 10 vir die een.

Marietjie G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie G

What a lovely breakaway from the City!

We enjoyed the stay, even though it is Winter and the world is grey and empty. Would love to see what it looks like in spring/summer! The house is equipped with everything one needs and is very comfortable. The house/stoep has a very nice view of the Magaliesberg. We had a nice short walk down to the river and we enjoyed the chats with Sue a lot! The kids loved the animals (dogs, cats and chickens) We also enjoyed the campfire! We will definitely be back in Spring!

Magalies Mountain View Cottage se terugvoer

Thanks Marietjie for your compliments - we're so pleased that you all enjoyed your stay.
Look forward to seeing you and your family relaxing around the camp fire again soon!

Magalies Mountain View Cottage
Jeannette V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannette V

Kort wegbreek.

Dit was regtig 'n baie oulike kothuis. Dis baie gemaklik met al die luukshede van jou eie huis. Lekker baie spasie om by 'n tafel te sit en speletjies te speel of ontspan. Vriendelike ontvangs. Sal beslis weer gaan.

Magalies Mountain View Cottage se terugvoer

Baie dankie Jeannette vir die mooi woorde. It was lovely to meet you and your family - we look forward to seeing you all again soon.

Magalies Mountain View Cottage
Jp V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp V

Exceeded expectations and went the extra mile.

What a pleasant weekend away, would gladly recommend and revisit this gem. We had such a great time.

Kathy L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathy L

Relaxing, wonderful host, well catered, good value for money.

We had a wonderful relaxing weekend. The facility was clean and Sue went the extra mile to provide from a fan to heater, warm water bottles, firewood, matches etc.

Magalies Mountain View Cottage se terugvoer

So pleased you all enjoyed your stay at our cottage. We appreciate your kind compliments and look forward to your next visit soon.

Magalies Mountain View Cottage
Cindy N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy N

Great place to relax, very neat and could find all items we needed for out trip.

Owner is very hospitable, she goes an extra mile for her guests.

Magalies Mountain View Cottage se terugvoer

Thank you Cindy and friends for your kind compliments. Look forward to seeing you again.

Magalies Mountain View Cottage
Tanya B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B

Plaaslewe op sy beste.

Baie rustig. Vriendelike diens. Het alles en meer wat mens aan kan dink.

Magalies Mountain View Cottage se terugvoer

Thank you Tanya for the compliments. It was lovely to meet you and your family. We look forward to hosting you again soon. Sue

Magalies Mountain View Cottage
Tracy M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy M

Spotlessly clean, very well-equipped cottage on a peaceful farm. Perfect place to relax and unwind.

Well-appointed cottage with everything you need but no TV ( which was fine with us). Lovely verandah to sit and watch the chickens, dogs, and wild birds. We had a very relaxing stay and would definitely go there again. Absolute peace and quiet.

Magalies Mountain View Cottage se terugvoer

It was lovely to host you and your Mom - so pleased you enjoyed your stay and look forward to your next visit!

Magalies Mountain View Cottage
Malcolm D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malcolm D

Lovely fully equipped cottage with beautiful mountain views in a beautiful garden. Very relaxing stay.

The location is fantastic and so is the cottage. Our kids had a great time riding their bikes whilst my wife and I were blessed with long empty roads surrounded by mountains, ideal for running. The chickens and dogs just made it perfect.

Luhane J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luhane J

Tuis en gemaklik

Die gasvryheid en omgewing maak dit perfek vir ’n wegbreeknaweek!

Tiana K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tiana K

Rustig!

Ons het die kort tydjie baie geniet. Die aandag op die klein goedjies is uitmuntend!

Magalies Mountain View Cottage se terugvoer

Tiana, baie dankie vir die komplimente - ons hoop ons sal julle weer sien om to oorbly.

Magalies Mountain View Cottage
Charmaine N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine N

Dit was 'n heerlike wegbreek-naweek!

Ons het 'n baie lekker naweek gehad en ons kinders het die spasie en natuur (ook die hoenders en honde!) baie geniet. Baie dankie, Carol en Sue.

Magalies Mountain View Cottage se terugvoer

Thank you for the kind compliments - we're so pleased that you enjoyed your stays with us and we look forward to hosting you again soon!
Best Wishes from Sue, Carol, the dogs and all the hens!

Magalies Mountain View Cottage
Lorraine S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lorraine S

Baie lekker, netjies en skoon.

Pragtige uitsig. Vriendelike gasvrou. Baie moeite vir ons gedoen. Die beddens was gemaklik, die woonstelletjie netjies en dis skoon en baie gerieflik ingerig - tot braaihout en houtskool voorsien, sook ’n houertjie melk in die yskas.

Melandi K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melandi K

Onvergeetlike ervaring

Mountain View Cottage het al ons verwagtinge oortref. Die plekkie is gerieflik ingerig, baie netjies en skoon, met alles wat ons nodig gehad het. Sue se gasvryheid was onoortreflik en haar kennis van die omgewing het ons baie gehelp om die maksimum plekke te besoek gedurende ons verblyf. Ons het die 3 dae daar verskriklik geniet. Nie geweet daar is soveel natuurskoon in Gauteng nie. Ons sal vir seker terugkeer vir nog vele besoeke.

Magalies Mountain View Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou komplimente. It was wonderful to meet you and your family. We look forward to seeing you again.

Magalies Mountain View Cottage
Jade J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade J

Blissful relaxation with a view.

A well thought out cottage that offers complete relaxation; you want for nothing. It is a real gem. Sue and Carol are wonderful hosts, along with the chickens and dogs. We'll see you again!

David N - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David N

A delightful change of pace but so comfortably close.

Charming place and lovely, attentive hosting.

Magalies Mountain View Cottage se terugvoer

So pleased David that you all enjoyed your stay at our cottage. Lovely to see you again too! We really appreciate that you left our cottage so clean and tidy - thank you for taking care of it as if it were yours.
Look forward to another visit from you!
Regards,
Sue

Magalies Mountain View Cottage
Lisa V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa V

Amazing.

Sien sterre.

Magalies Mountain View Cottage se terugvoer

Thanks Lisa and friends. So pleased you all enjoyed your stay at our cottage. We appreciate just how clean and tidy you left it too - taking care of it as if it were your own. We look forward to your next visit!

Magalies Mountain View Cottage
Carin R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin R

Beautiful gem, to relax and unwind.

An amazing gem, beautiful wood house, perfect for a weekend escape from the city. Very clean. If you want to have down time without TV or WiFi, this is the place for you. The kids cycled, helped feed the chickens and collect eggs and a nice walk to the river. Super helpful and friendly owners. We will definitely be back in the summer.

Magalies Mountain View Cottage se terugvoer

Thank you for your compliments - we're so pleased that the children enjoyed meeting our hens, helped with egg collecting and had plenty of space to cycle. We look forward to your next stay. Best regards, From all on the farm

Magalies Mountain View Cottage
Melodie B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melodie B

Heerlike plaasatmosfeer.

Heerlike wegbreek met 'n tipiese plaasatmosfeer. Privaat en stil - wou net langer bly!

Magalies Mountain View Cottage se terugvoer

Thank you for the kind words, Melodie and friends. It was lovely meeting you all. We appreciate that you left our cottage so clean and tidy as if it were your own.

I look forward to seeing you again.

Regards,
Sue

Magalies Mountain View Cottage
Mimi S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mimi S

The best 2 day getaway ever near Pretoria.

Super skoon en netjies met kwaliteit toerusting. Als was daar; van 'n teepot met teesiffie tot charcoal en blitz. Baie goeie versameling broeke om te lees. Genoeg inligting oor omgewing. Gawe gasvrou. Pragtige henne! Oulike cottage.

Anna P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna P

Dit is 'n lieflike plek om te bly.

Die huisie is goed toegerus en skoon. Die perfekte plek om te gaan rus.

Anna P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna P

Heerlike huisie wat baie goed ingerig is.

Kan beslis die plek aanbeveel vir 'n rustige naweek weg. Mooi uitsig op die Magaliesberg.

Magalies Mountain View Cottage se terugvoer

We're so pleased you relaxed and enjoyed the views. Thank you for taking care of our cottage so well, we do appreciate it. Look forward to your next visit.
Regards,
Sue

Magalies Mountain View Cottage
Chantal B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal B

Rustige en mooi plek.

Sien sterre.

Caren V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren V

Baie lekker en rustig.

Baie lekker gekuier met vriende. Sal graag volgende keer teruggaan soontoe. Mense was uiters behulpsaam en alles was regtig netjies en skoon. Rustige omgewing.

Lizelle C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle C

Netjiese, skoon, gemaklike, rustige verblyf.

'n Oulike, cosy huisie wat skoon en gemaklike verblyf bied in 'n rustige omgewing. Ons is baie tevrede! Sal enige tyd weer daar bly.

Lise K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise K

Fyn afgerond, sentrale en uiters netjiese verblyf.

Ons kan met 'n geruste hart Mountain View Cottage aanbeveel. Ons is uiters kritiese mense, maar kon geen fout vind met die verblyf nie. Dit is sentraal en volledig toegerus met 'n asemrowende uitsig. Sue en Carol is warm mense wat jou dadelik laat tuis voel. 'n Bonus was die tweede badkamer! Ons sal definitief weer bespreek.

Sakhumzi B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakhumzi B

If you are looking for a beautiful and peaceful home away from home experience, this is the right place for you.

The cottage is just stunning, clean, peaceful and so self-contained, everything you need is within your reach. The host is just so helpful and available to assist with any queries or helpful suggestions. Our stay was perfect and we would recommend the cottage to anyone looking for a truly laid back and peaceful experience.

Maria V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria V

Awesome!

Alles was perfek!

Magalies Mountain View Cottage se terugvoer

Thank you, Maria and Lisa, for your kind compliments and comments about your stay. It was great to meet you and we're pleased that the cottage provided all that you needed for a relaxing break away. I look forward to hosting you again.
Kind regards,
Sue

Magalies Mountain View Cottage
Bertus L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus L

Heerlike ruskans.

Ons verblyf by Magalies Mountain View Cottage was ‘n onvergeetlike ervaring. Dis ‘n heerlike wegbreekplek naby baie besienswaardighede.

Deon J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon J

Great weekend away in quiet surroundings. Excellent facilities. Friendly hosts. Perfect!

We spent a weekend at Magalies Mountain View Cottage while doing some mountain biking in the Magalies-area. The cottage is neat, have all you need, and is situated in quiet surroundings that makes the stay even more relaxing and enjoyable. Our hosts were super friendly. Will definitely recommend and stay there again!

Magalies Mountain View Cottage se terugvoer

Great to meet all of you. Pleased that our cottage provided comforts after your bike rides. Thank you for your kind compliments. Look forward to seeing the bikes and you for another riding weekend. Kind Regards, Sue

Magalies Mountain View Cottage
Tania N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania N

Lovely stay.

Second visit and will definitely be back. Beautiful view and cottage. Thank you Sue!

Magalies Mountain View Cottage se terugvoer

Tania, it was lovely to see you all again - so pleased that our cottage offers such a relaxing experience for you. See you again soon. Regards from all on the farm. Sue

Magalies Mountain View Cottage
Colleen P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen P

It was a lovely weekend. The place is beautiful and really worth spending time there.

Sue and Carol are very friendly and make you feel so welcome. Really had a lovely weekend and will definitely book there again.

Magalies Mountain View Cottage se terugvoer

Thank you Colleen and friends for your compliments. We're pleased that you had a relaxed weekend. It was lovely to meet you all and we look forward to seeing you again soon. Kind Regards Sue and Carol

Magalies Mountain View Cottage
Rosa E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa E

Rustige naweek weg, lekker ontspan, pragtige uitsig.

Sue is 'n uitstekende gasvrou. Sy gaan uit haar pad om te sorg dat als in plek is en jou gerief verseker is. Vir 'n naweek weg van die geroesemoes van die stad, is dit 'n uitstekende bestemming. Dis effens ver van dinge om te doen in die omgewing, veral gegewe dat ons 'n gluten allergie in die groep gehad het, en algemene restaurante en brouhuise dus nie daarvoor voorsiening maak nie.

Magalies Mountain View Cottage se terugvoer

Baie dankie vir al jou komplimente oor ons gashuis. Ons is bly dat julle 'n rustige tyd gehad het. Thanks for the comment about gluten-free requirements; agree, that sometimes it can be difficult to find restaurant menus that offer this. Lovely to have met you all and look forward to hosting you again. Kind Regards, Sue

Magalies Mountain View Cottage
Zanné J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zanné J

Vir 'n vinnige wegbreek uit die stad is dit ideaal. Als wat mens nodig het om af te skakel.

Ons het baie lekker gebly, Sue het ons baie welkom laat voel. Ons het die blyblek en omgewing baie geniet veral die diere. Die blyplek was privaat en het die nodige geriewe gehad. As ek 'n voorstel kan maak sal ek die banke en stoele in die sitkamer meer gemakliker maak veral omdat daar nie 'n TV is nie wil mens lekker op die banke kan sit of lé as jy boek wil lees of net kuier en gesels.

Magalies Mountain View Cottage se terugvoer

Thank you for your kind compliments Zanne. We agree with your suggestion about the couch and it is on the shopping list. So pleased that you were both able to relax and enjoy your stay with us. Look forward to hosting you again soon.

Magalies Mountain View Cottage
Tania N - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania N

Lovely, neat cottage.

The beautiful cottage exceeded our expectations. We were warmly welcomed by the hosts and our son thoroughly enjoyed collecting the eggs every day. My husband even caught fish in the Magalies River.

Magalies Mountain View Cottage se terugvoer

It was wonderful that you all had a relaxing stay with us and, thank you for your compliments about the cottage. Yes, the fish were biting, caught and weighed, and then put back into the river for next time. Thank you Thomas. We look forward to your next visit soon. Regards from all on the farm.

Magalies Mountain View Cottage
Liz K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz K

Stunning with warm hospitality.

Perfect location and accommodation.Thank you, Sue and family.

Magalies Mountain View Cottage se terugvoer

We're very pleased that you all enjoyed staying in our cottage - thank you for your compliments and your review. We look forward to your next visit!
Kind Regards from all on the farm.

Magalies Mountain View Cottage
Meliza C - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meliza C

Uit die boonste rakke, kan nie beter nie.

Die verblyf was wonderlik, dis die beste toegeruste cottage! Baie vriendelike ontvangs, 'n heerlike rustige plekkie om weg te gaan vir 'n naweek, en net te herlaai. Pragtige omgewing.

Magalies Mountain View Cottage se terugvoer

Hello Meliza,
We are so pleased that you and your family enjoyed your stay with us and thank you too for your kind words about our cottage. We love it too. Look forward to a return visit from you soon.
Kind Regards
Sue and all on the farm

Magalies Mountain View Cottage
Jonada S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonada S

Heerlike ontsnapping!

As 'n gesinnetjie van drie het ons besluit om tog maar die naweek weg te gaan, en soos die geluk dit wou hê, was Magalies Mountain View Cottage beskikbaar! Ons was reg uit die blokke tot by die eindstreep soos vriende hanteer. Geen taak was te klein of groot nie! Die akkommodasie was fantasties, met alles wat jy kon nodig kry en meer! Sue kon nie genoeg doen nie, en met Paasfees was daar 'n spesiale mandjie opgemaak vir my seuntjie, met lekkernye en handgemaakte papierhasies vir die groot jag! Ek was werklik jammer om te gaan, maar met die wonderlike mense wat ons daar mee bevriend geraak het, sal ons beslis weer 'n glasie rooiwyn geniet terwyl die son onder gaan. Dankie Sue! (Dankie Carol, Janine, Pat, en Elena ook!)

Magalies Mountain View Cottage se terugvoer

Stem saam. Dit was 'n oulike naweek vir julle and vir ons ook! Baie bly om julle to ontmoet. We appreciate your kind words and comments as we work hard at maintaining the quality of our accommodation offering. Ons hoop dit sal nie lank voor ons julle weer sien. Groete en Beste van almal op die plaas.

Magalies Mountain View Cottage
Melanie K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie K

Hulle het ons verwagtinge oortref.

Sal enige tyd weer daar bly.

Paulina L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paulina L

Fantastic weekend.

The house is beautiful, neat, clean and more than prepared to receive guests. There are board games for adults, puzzles and other entertainment for kids and a library with very good books. Thank you to those amazing ladies.

Marinda A - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda A

'n Gesellige huisie vir 'n heerlike wegbreek naby Magaliesburg en die Wieg van die Mensdom.

Die huisie met twee kamers en twee badkamers is perfek vir 'n heerlike wegbreek - ons kon nog vir 'n week op die stoep sit en die uitsig op die Magaliesberge geniet. Die huisie is baie goed ingerig, met alles wat jy nodig het, plus nog ekstra. Sue is baie gasvry en het ons bederf met heerlike sop en 'n tuisgebakte broodjie wat ons op die stoep geniet het. Ons het heerlik ontspan en ons besoek aan die nabygeleë Museum van die Wieg van die Mensdom baie geniet. Ons beveel Magalies Mountain View Cottage beslis aan!

Magalies Mountain View Cottage se terugvoer

Ons is dankbaar dat jy sulke mooi woorde oor ons kothuis skryf. Ons sit ook op die stoep en kyk na die berg - dit is so rustig. Ons werk hard om die kothuis so te hou, ons sien uit daarna om julle weer te huisves. Vriendelike groete van almal op die plaas.

Magalies Mountain View Cottage
Emily M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Emily M

If you want to relax, Magalies.

Magalies Mountain View is a place to stay , as clean as a new pin, very quite and peaceful, we enjoyed ourselves. We will be back soon. Thank you, Sue for everything, You are the best!

Magalies Mountain View Cottage se terugvoer

Thank you Emily and friends for your kind compliments. So pleased you were able to relax and unwind. We appreciate your valued comments. It was great meeting you all and we look forward to hosting you again soon.
Kind Regards,
Sue

Magalies Mountain View Cottage
Herman F - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman F

Baie stil en rustig en die verblyf was netjies en in 'n goeie toestand.

Sal dit vir enige iemand aanbeveel wat oornag soek en net rustig wil wees. Vir vermaak sal jy moet rondbeweeg in die omgewing.

Magalies Mountain View Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde oor ons kothuis, ons werk baie hard om dit so te hou. Ons hoop ons sal julle weer sien op ons stoep!

Groete,
Sue and Carol

Magalies Mountain View Cottage
Johan S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Uitstekende verblyf vir 'n kort wegbreek uit die stad.

Die eenheid was skoon, netjies en uitstekend toegerus. Die plaasatmosfeer met hoenders en honde wat vrylik rondloop maak dit 'n unieke ervaring binne 'n uur se ry vanaf Johannesburg. Ons maak gereeld gebruik van selfsorgverblyf en kan hierdie een beslis aanbeveel.

Magalies Mountain View Cottage se terugvoer

Hello Johan,
Baie dankie vir mooi gedagtes oor ons cottage. Ons is bly dat almal dit geniet. We work at maintaining the quality accommodation we offer and appreciate your kind words about your stay with us. We're pleased that you enjoyed our garden area too and look forward to hosting you and your family again.
Kind Regards,
Carol, Sue, die hoenders en honde

Magalies Mountain View Cottage
Derek J - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek J

Lovely little cottage in an absolutely gorgeous setting.

Beautiful place, lovely, well equipped cottage with spectacular view of the Magaliesberg. A birder's paradise with friendly and welcoming hosts and delicious eggs from happy hens to take home. Far exceeded our expectations. Highly recommended.

Magalies Mountain View Cottage se terugvoer

Hello Derek and Laura,
Thank you so much for the kind words about your stay with us - it was lovely hosting you all and we hope you will return for another visit.
Kind Regards,
Sue Oxborrow

Magalies Mountain View Cottage
Elize K - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize K

Very neat and well equipped.

On our arrival there was a pot of soup and a homemade loaf of bread waiting, as well as a liter of milk in the fridge and ice in the freezer! The cottage was neat, very clean and well equipped. Next time we'll leave our towels and blankets at home! Sue, our host was very friendly and helpful, and I will definitely recommend this to everyone I know!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie netjies en goed toegerus.

Met aankoms was daar 'n pot sop en 'n tuisgebakte brood wat vir ons gewag het, asook 'n liter melk in die yskas en ys in die vrieskas! Die kothuis was netjies, baie skoon en goed toegerus. Volgende keer sal ons ons handdoeke en komberse by die huis los! Sue, ons gasvrou, was baie vriendelik en hulpvaardig en ek sal dit definitief aan almal wat ek ken aanbeveel!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Magalies Mountain View Cottage se terugvoer

Thank you so much for the kind compliments, we're pleased that you all enjoyed the cottage and surrounding area and look forward to seeing you again soon.
Kind Regards to everyone.
Sue

Magalies Mountain View Cottage
Valerie F - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie F

Excellent.

Everything was perfect. Was only there for two nights and it felt like a week.

Magalies Mountain View Cottage se terugvoer

We are so pleased that you and your family enjoyed staying in our cottage. Yes, it has gorgeous views of the mountain which certainly relaxes you. We do focus on keeping our accommodation at the quality levels our guests expect. Thank you for your most welcome compliments. We look forward to hosting you again soon. Kind Regards from all of us.

Magalies Mountain View Cottage
Tillette B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tillette B

Pragtige plek naby ongelooflike besienswaardighede.

Die kothuis bied alles vir 'n ongelooflike kuier vir familie van vier. Die gasvrou beskik oor 'n wonderlike kennis van die omgewing en was baie behulpsaam. Ons sal beslis teruggaan en die akkommodasie aanbeveel met 'n geruste hart. Ons kind het heerlik met die plaasdiere gespeel en selfs saam gaan eiers uithaal in die hoenderhok.

Magalies Mountain View Cottage se terugvoer

Greetings Mark and family, We enjoyed hosting you as much as you enjoyed your stay with us. We are thrilled to have showcased to you some of the wonderful areas in the Magaliesberg region and look forward to your next visit.
Kind regards to you all,
Sue, Carol and the rest of the farm animals.

Magalies Mountain View Cottage
Lilian-may G - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilian-may G

Wonderful, peaceful place, Sue was the perfect hostess.

A stunning place to unwind and get away from the hustle and bustle of city life. Away from technology, which makes you spend quality time with your spouse or family.

Magalies Mountain View Cottage se terugvoer

Thank you both for your valued comments. We are so pleased that our cottage and its surrounds was able to give you the experience to relax and enjoy each other. Look forward to your next visit!
Kind Regards from ALL on the farm.

Magalies Mountain View Cottage
Estelle V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V

Lieflik netjies en baie goed toegerus.

Dit is 'n pragtige plekkie, baie netjies en toegerus met alles waaraan jy kan dink. Kan dit beslis aanbeveel.

Magalies Mountain View Cottage se terugvoer

Thank you for the compliments about your stay in our cottage - we appreciate your feedback as it assists us in keeping our accommodation at the quality levels our guests expect. We look forward to your return visit so that you can spend more time in this beautiful part of the Magaliesberg valley area.
Kind regards,
From all of us on the farm.

Magalies Mountain View Cottage
Jackie H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie H

Ongelooflik vreedsaam en rustig.

Sue (eienaar) was baie behulpsaam en vriendelik. As jy stilte en rus nodig het is dit net die plek om heen te gaan. Die berge, natuur en sterre in die aand was pragtig.

Magalies Mountain View Cottage se terugvoer

Thank you for your kind compliments. We work hard at maintaining the quality of our cottage accommodation and value both suggestions and compliments. We are so pleased that you and your family enjoyed your stay with us. Look forward to hosting you all again. Kind Regards, Sue

Magalies Mountain View Cottage
Vincent H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vincent H

A peaceful and tranquil place.

Thoroughly loved the peace and quiet, and that the hosts are not intrusive.

Magalies Mountain View Cottage se terugvoer

Hello Vincent,
I am so glad it was an appropriate business weekend venue for you and your group. We enjoyed hosting you and look forward to a return visit, this time to relax with your family!
Kind Regards,
Sue, Carol and all at the farm.

Magalies Mountain View Cottage
Pieter D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D

Warm, mooi en rustig. Kon goed ontspan.

Sue en Carol het ons baie welkom laat voel en het baie kennis van die area en aktiwiteite met ons gedeel. Sal vir seker weer kom besoek aflê. Baie dankie.

Magalies Mountain View Cottage se terugvoer

We really appreciate your feedback and compliments on your stay with us as it helps us maintain and also improve our cottage accommodation facility. It's important that our guests relax and enjoy to overnight with us. We look forward to hosting you again soon.
Kind Regards from all on the farm.

Magalies Mountain View Cottage
Minette B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Minette B

Rustig en baie netjies.

Pragtig uitsig en baie om te doen in die omgewing. Magalies Mountain View Cottage is baie netjies en Sue was vriendelik en propvol kennis oor die omgewing. Dit is rustig en daar was heelwat om te doen in die omgewing. Sal dit beslis aanbeveel vir iemand wat die stadslawaai wil agterlaat.

Magalies Mountain View Cottage se terugvoer

Hello Minette,
Baie dankie vir die mooi woorde oor ons cottage en jou kuier by ons. Ons is bly dat jy and jou familie die naweek so geniet het. We work very hard at keeping the quality of accommodation we offer so that our guests can feel comfortable and at home with us. Our dogs enjoyed playing cricket with your family too. Ons hoop dat julle sal weer by ons kom kuier.
Kind Regards,
From us ALL on the farm

Magalies Mountain View Cottage
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 426, Hartbeesfontein Plaas, Hekpoort, 1790, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMyNWFhMDU4LWQ3NmYtNGM1ZC05MGVjLTI2YTNhMGNhMmZjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 79 5 1 5 Portion 426 Farm Hartbeesfontein 1790 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.864667286123 27.628759635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang