Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magalies Wild Game Farm

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Sunflower Hut
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Sunflower Huts is 2 houthuisies wat ingerig is vir selfsorg, met slaapplek vir 4 gaste. Die een het 'n dubbelbed en die ander het 2 enkelbeddens. Die kombuis, eetarea en sitarea het 'n seil wat opgerol kan word. Die ablusieblok het 'n buitestort en 'n toilet wat albei onderdak is en slegs vir die gebruik van dié eenheid se inwoners is. Volledige DStv is beskikbaar op versoek. Die eenheid het 2 motorafdakke en 'n braai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let asb. dat die Leopard Bush Camp-eenheid slegs met 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte bereik kan word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Loerie Kothuis
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Loerie Cottage is 'n luukse dubbelverdieping-kothuis met 'n grasdak wat ingerig is vir selfsorg. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Bo in die solder is 'n uitvou-dubbelslaapbank, asook 2 kampbedjies. Verder het die eenheid 'n kombuisie wat volledig toegerus is, 'n toonbank, sitarea met 'n TV met volledige DStv, 1 motorafdak en 'n groot privaat lapa/braai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelslaapbank

2 x Slaapsaalbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let asb. dat die Leopard Bush Camp-eenheid slegs met 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte bereik kan word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Leopard Bush Camp
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Leopard Bush Camp het 2 houthuisies in die bos wat ingerig is vir selfsorg en slaapplek aan 4 gaste bied. Dit is ongeveer 1 km van die hoofeenhede af. Daar is 'n gasgeiser, sonkrag, 'n gasyskas en stoof en 'n boma met 'n vuurput (daar is geen Eskom-krag nie). Daar is 'n opelug-stort en -toilet en 'n buite-kombuis. Al dié geriewe is onderdak, maar skep tog 'n opelug-gevoel - ideaal vir diegene op soek na 'n ware bosveld-ervaring. Dit is baie privaat en bied 'n pragtige uitsig op die Magaliesberg-berge. Die kamp word omring deur natuurlike bosveld waar diere gereeld gesien word. Daar is ook 'n daktent waar avontuurlustige tieners kan bly.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let asb. dat die Leopard Bush Camp-eenheid slegs met 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte bereik kan word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vlakfonteinpad RV04, Magaliesburg, 2200, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd184500ce1f5e03000755ef919fa9410834858ab75dd9f874c64ca04b50f3c3130c0a884cedc7920fa53e9da901c2f35d038?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 Vlakfontein Road RV04 Magaliesburg 2200 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.910632849685 27.394181349558

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang