Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magalies Wild Game Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 39 resensies vir Magalies Wild Game Farm
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Audre P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audre P

Goed geleë naby aan Pretoria.

Pragtige plek met heerlike stapplek - ons was 3 pare - baie goed ingerig, netjies en skoon. Daar is 2 slaapkamers met en suite-badkamers wat dit moeilik maak vir die 2 volwassenes wat in die loft gebly het - hulle moes die en suite-badkamers deel - sou heel moontlik beter wees as jy deel met kinders. Andersins sal ek hierdie plek sterk aanbeveel.

Saroj R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saroj R

Stunning accommodation.

Absolutely loved the stay. Very peaceful and neat. Highly recommended.

Deidre R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre R

Die beste as jy wil wegbreek uit die stad en jou honde kinders wil saam neem.

Gesin van 4 en honde kinders: Ons het in Sunflower gebly. Alles wat jy nodig het vir kamp, is daar, maar sonder die moeite om tent op te slaan. Die veld was pragtig groen en ons het baie bokke en voëls gesien. Die staproetes wissel van maklik tot bietjie moeiliker. Die honde het veral geniet om in die veld te gaan stap. Die swembad was 'n heerlike bonus in die Desember hitte en pragtig skoon. Vollie volstruis het elke laatmiddag kom inloer. Die sonsondergang is 'n belewenis, iets wat jy nie in die stad sien nie. Die bosveldstilte is ongelooflik en laataand hoor jy die jakkalse. Cleopas was van groot hulp en baie vriendelik. Dankie ook aan vir al die inligting wat julle gedeel het. Ons het lekker gebly en sal beslis weer gaan.

Dellen H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dellen H

I loved it - it was so very different.

The peacefulness and lack of people was wonderful. Also, the fact that I could take my dogs was an added bonus.

Peta S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peta S

Relaxing New Year!

We enjoyed our stay very much! We managed to have quite a few walks, despite the inclement weather. We were particularly impressed with the birdlife on the farm. The staff is top-notch, especially Cleopas.

Calli P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Calli P

Rustig en baie stil.

Personeel is behulpsaam en daar is geen ander gaste naby nie. Rina is baie gasvry.

Daan G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daan G

Nice relaxed visit.

Missing DSTV sport & air conditioning.

Lanice B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanice B

What a unexpected fabulous surprise.

We tracked animals, hiked, mountain biked, 4x4'd, swam, star gazed and made the best camp fires ever. We loved glamping in the bush and the clean rustic off the grid experience was just what the doctor ordered. Thank you & see you soon

Nicola R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola R

Lekker privaat in die bos.

Ons het lekker gerus saam ons drie hondjies. Die eenheid is privaat en totaal omhein so my honde was veilig. Ons het die staproetes geniet en lekker in die aande om die vuur ontspan; sal definitief weer gaan.

Alfred S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred S

Goeie diens.

Sal enige iemand aanbeveel om die plek te gaan besoek. Baie rustig en stil.

Sarie P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie P

Wat 'n aangename verwelkoming. Klopas wat ons verwelkom het, het dit laat voel asof ons geëerde gaste is.

Ons het heerlik gekuier. Die eienaars was vriendelik verby. Ek sal beslis weer daarheen gaan om net lekker te ontspan. Beslis waarde vir geld.

Marjorie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marjorie S

Lieflike natuurskoon.

Sal hierdie plek aanbeveel vir 'n stil en rustige wegbreek uit die stad.

Anika K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anika K

Stil en rustig.

Die pad om in te draai is nie duidelik aangedui, ek is dankbaar ons het met 'n bakkie gery want ek glo nie my motor sou daardie pad kan hanteer. Die plaas is baie stil en afgeleë, daar is amper geen selfoonopvangs, baie uile en voëls, verskeie paddas wat sing in die aand. Happy die opsigter was baie vriendelik en behulpsaam.

Jacques D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques D

Heerlik rustig.

Beveel aan vir enige iemand wat net wil wegbreek van die gewoel. Hier is dit stil en rustig. Ek het die staproetes geniet en sal weer daar draai.

Graeme F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Graeme F

Disappointed.

We were booked in for 3 nights - of those 2 of them were without hot water. They did offer an additional free night for the inconvenience, however this notification was only sent via WhatsApp and seeing that you are unable to charge your phone there (the solar battery only lasts for an hour as well) we only received the notification once we had left and were on our way home. The notification was also sent to my fiancé's phone and not to mine, which was the one used for the original booking. The game viewing was dismal and we had to take a photo of a terribly scanned and over copied map - so you are unable to read it or make out the roads clearly. The toilet also leaked on arrival.

Sharleene O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharleene O

We had a fantastic time.

So many personal touches. Can see the effort put in by the owners. Perfect in every way.

Maryke K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke K

Heerlike rustige ontspanne naweek in die mooiste natuurskoon!

Ons huisie (Loerie) was lekker privaat met latheinings om. Die tuine is baie netjies. Ons kon self op die plaas gaan rondry, die paaie is baie goed aangedui op die kaart. Ons het met ons Landrover Defender gegaan, so ons kon op die 4x4 paadjies ry, wat groot pret was. Dit het die naweek daar ook baie gereën, maar danksy ons voertuig was die modderige paaie nie 'n probleem nie. Alles was baie skoon en netjies. Ons glo egter dit sal bietjie knap gaan om met 8 mense in die huisie te bly. Albei die onderste kamers se badkamers is ruim, maar die storte net baie klein. Verder 'n puik belewenis en ons het selfs 'n vetplantjie present gekry!

Roné H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roné H

Pragtige natuur, wonderlike mense met 'n ongelooflike rustige atmosfeer.

Tannie Rina het ons met vriendelikheid ontvang en ons dadelik op ons gemak laat voel, ons kinders was vry om te speel en te hardloop en het nie na lank na ons aankoms nie kom vra of ons sommer baie lank daar kan kuier. Tannie Rina het hulle baie vertel oor skilpadjies en die kinders het met nuwe kennis terug gekom huis toe. Dit is 'n wonderlike plekkie om by uit te rus en weg te kom van die alledaagse gejaag. Ons het 'n lieflike naweek gehad en sal graag weer daar gaan uitrus.

Charl M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charl M

Lekker in die bos.

Was lekker weg van die stad en kon net ontspan.

Kowie D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kowie D

Heerlik.

Rina en Desmond baie vriendelik. Ons hondekinders die stappies vreeslik geniet. Gehou van die erf wat toegemaak was vir hulle veiligheid.

Tamsin M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Tamsin M

Good but not quite what was promised

While I definitely opted for our chosen accommodation, the Leopard, it was not exactly what I envisioned. There should be a lot more information about the fact that it is, really, just hard shell camping. If we'd known this, we would have packed better. It was lovely, but just quite pricy for what it offered.

Thandeka M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandeka M

Place was up to standard. Will visit again.

More animals, please. Kids enjoyed it.

Janetta H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janetta H

Absolute fantastic place with fantastic people. Felt so at home.

I recommend Magalies Wild Farm anytime. Rina and her family really live out the word hospitality.

Emily V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emily V

Beslis aan te beveel as jy net wil wegkom en jou battery wil herlaai.

Baie goed ontvang deur vriendelike en behulpsame gasvrou. Die blyplek is netjies en skoon en is toegerus met alles wat nodig is. Die hele wildsplaas word baie goed instandgehou. Dit is 'n ideale plek om net weg te kom en in die natuur te spandeer. Ons gaan vir seker weer!

Rachelle S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachelle S

Asemrowend.

Baie vriendelike diens vanaf die bestuur en behulpsaam.

Chantelle D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle D

The scenery is breathtaking and the animals plentiful.

Had an amazing time! The scenery is breathtaking and the animals plentiful. Rina was a great host! She went above and beyond to accommodate us and even took our little one for a close-up drive with the animals. The swimming pool was clean and has the most beautiful view. The trampoline was a big plus for the little one. The Leopard Bush Camp was clean and had everything we needed and the evening bonfires under the stars were perfect. We will most definitely be returning soon!

Elsje J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elsje J

Rustige, vinnige wegbreek vir die naweek.

Die Sunflower-eenheid bestaan uit twee wendy-huisies en was netjies en skoon. Die onderdakkombuis het alles gehad wat nodig was. Die stort en toilet is in twee aparte vertrekke en daar was meer as genoeg warm water. Die houthuisies is baie warm, maar waaiers was voorsien. Hierdie blyplek is vir mense wat hou van kampeer maar nie lus is vir tent- of karavaan-opslaan nie en hou van rustieke akkommodasie. Die swembad asook piekniekplek is baie netjies en skoon en die uitsig besonders. Die wandelpaaie is goed gemerk en alhoewel klipperig, maklik om te stap. Dit is maklik bereikbaar met die R24 wat 'n redelike teerpad is en dan is daar 1.5 km se grondpad waarop 'n gewone sedan kan ry, maar baie versigtig. Daarna is daar 'n nouer 0,5 km-grondpad waarop mens ook versigtig moet ry. Oor die algemeen was dit 'n aangename ervaring en ons sal dit weer besoek.

Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Amanda C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda C

Rustige en ontspanne wegbreek.

Ek kan Magalies Wilde Game Farm sterk aanbeveel vir diegene wat van bosveld en natuur hou. Dit is rustig veilig en pragtig daar. Die beste is dat hulle troeteldiervriendelik is. My twee labs het hulle avontuur vreeslik geniet. Ons sal vir seker weer soontoe gaan. Dis waarde vir geld en nie ver om te ry nie.

Shannon C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shannon C

A slice of heaven close to home.

We had a wonderful and relaxing stay. The bird life is outstanding and we loved seeing the antelope, tortoises, scrub hare and warthog too. Excellent hosts. Will be returning with our whole family.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Stukkie hemel naby aan die huis.

Ons het 'n wonderlike en ontspanne wegbreek gehad. Die voëllewe is ongelooflik en ons was mal daaroor om die bokke, skilpaaie, springhase en vlakvarke te sien. Die gashere is wonderlik. Ek sal beslis met my hele familie terug kom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Esmari P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Esmari P

'n Netjiese en rustige plek.

Die voëllewe op die plaas is ryk en 'n entjie se stap bring 'n mens by 'n mooi berg-uitsig. Die veraf klank van die hoofpad se verkeer is 'n bietjie steurend as 'n mens op soek is na algehele afsondering.

Chris S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Dit was awesome en sal beslis weer gaan.

Die verwelkoming was great. Die natuurskoon was absoluut pragtig. Ons huis was amazing mooi en met 3 tienerseuns was die DStv 'n groot pluspunt in die aande.

Magalies Wild Game Farm se terugvoer

Baie dankie Michele,
Dit gee vir ons so baie vreugde as ons gaste die plaas en die natuur geniet.
Kom kuier gerus gou weer.!!!

Magalies Wild Game Farm
Wayne C - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne C

Blerrie lekker.

As jy wil ontspan gaan gerus na Magalies Wild Game Farm toe. Ons is soos die "pope" behandel. Die verblyf is fantasties en die veld gids weet waarvan hy praat en doen baie moeite. Definitief die moeite werd en ek sal sommer vinnig weer gaan.

Rina V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V

Asemrowend pragtig.

As jy moeg is vir die stad en sy liggies en nodig het om batterye te recharge of net die natuur te geniet is jy by die regte plek. Andre het ons baie vriendelik ontmoet en na ons rondawel geneem. Daar het hy ons die kamp gewys en al die roetes aangewys op die kaart. Saterdag het ons so bietjie gaan stap en van die roetes bekyk, het op 'n pragtige piekniekplek afgekom wat ook op die kaart is en ook nie te ver van ons rondawel nie. Ons het 'n paar volstruise langs die pad teëgekom maar het saggies om hulle beweeg aangesien Andre ons gewaarsku het dat hulle bietjie wild is. Die aand het ons 'n verrassing gehad, Koedoes het besluit om vir ons te kom kuier en het naby ons voordeur gestaan en eet. Los maar jou haardroër, skootrekenaar, I-pod en I-pad by die huis, daar is nie kragpunte nie sleg gas maar die sterre prag saans maak 100% op en bied jou die geleentheid om net te ontspan of so bietjie romanties te raak om die vuur. Soggens geniet jy 'n heerlike opelug stort, maak ontbyt op 'n gasstoof terwyl jy die natuur kan geniet en die voëls in die bome hoor gesels. Wat die plek ideal maak is dat daar nie mense om jou is nie so die natuur word nie versteur deur stemme nie aangesien die eenhede ver van mekaar is. Die plek is ideal vir die natuurmens of die wat nie omgee om vir so paar dae sy gerief op te gee en net te ontspan in die natuur nie. Plek is skoon en netjies en sal beslis weer daarheen gaan want dit gun jou ook die geleentheid om gedagtes skoon te maak.

Magalies Wild Game Farm se terugvoer

Hi Rina. Baie baie dankie vir die ongelooflike review. Shoe jy skryf so amazing ek dink ek gaan biejtie bushcamp toe gaan! So dankbaar julle het dit geniet. Sien uit om julle weer te sien.
Groete
Yolande

Magalies Wild Game Farm
Gerhard M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard M

Heerlike ontspanne atmosfeer in die bos.

Die Leopard Bush Camp is heerlik rustig, maar tog is alles daar om gemaklik te bly. Die beddens en down duvets maak seker dat jy soos 'n klip slaap elke aand! Ideale plek vir iemand wat hou daarvan om met eie voertuig game drives te doen en terselfde tyd bietjie die 4x4 te toets. Baie lekker plek ook as jy van bushwalks hou. Baie welkom gevoel van die oomblik wat die hek by die Game Farm vir jou oopgemaak word. Lekker gebly en die vrou en twee tiener dogters het dit ook baie geniet!

Michilina K - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michilina K

Was so ongelooflik rustig en lekker.

Dit was glad nie wat ons verwag het nie - klein stukkie paradys! Wonderlike wegbreek vir 'n naweek na 'n besige week!

Juanita V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V

Rustig, na aan die natuur.

Die verblyf bied alles wat ons nodig gehad het, is skoon en netjies. Andre was uiters gasvry en behulpsaam.

Theo N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo N

Awesome and quiet

It was easy to book. The place was quiet and we enjoyed the privacy.

Lorraine S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lorraine S

Rustig.

Dit was heel rustig en lekker vir 'n een aand breek.

Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vlakfonteinpad RV04, Magaliesburg, 2200, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd184500ce1f5e03000755ef919fa9410834858ab75dd9f874c64ca04b50f3c3130c0a884cedc7920fa53e9da901c2f35d038?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 Vlakfontein Road RV04 Magaliesburg 2200 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.910632849685 27.394181349558

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang