Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magalies Wild Game Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Audre P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Goed geleë naby aan Pretoria. Pragtige plek met heerlike stapplek - ons was 3 pare - baie goed ingerig, netjies en skoon. Daar is 2 slaapkamers met en suite-badkamers wat dit moeilik maak vir die 2 volwassenes wat in die loft gebly het - hulle moes die en suite-badkamers deel - sou heel moontlik beter wees as jy deel met kinders. Andersins sal ek hierdie plek sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saroj R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Stunning accommodation. Absolutely loved the stay. Very peaceful and neat. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Die beste as jy wil wegbreek uit die stad en jou honde kinders wil saam neem. Gesin van 4 en honde kinders: Ons het in Sunflower gebly. Alles wat jy nodig het vir kamp, is daar, maar sonder die moeite om tent op te slaan. Die veld was pragtig groen en ons het baie bokke en voëls gesien. Die staproetes wissel van maklik tot bietjie moeiliker. Die honde het veral geniet om in die veld te gaan stap. Die swembad was 'n heerlike bonus in die Desember hitte en pragtig skoon. Vollie volstruis het elke laatmiddag kom inloer. Die sonsondergang is 'n belewenis, iets wat jy nie in die stad sien nie. Die bosveldstilte is ongelooflik en laataand hoor jy die jakkalse. Cleopas was van groot hulp en baie vriendelik. Dankie ook aan vir al die inligting wat julle gedeel het. Ons het lekker gebly en sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dellen H
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

I loved it - it was so very different. The peacefulness and lack of people was wonderful. Also, the fact that I could take my dogs was an added bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peta S
Kort verblyf
4.8
Jan 2023

Relaxing New Year! We enjoyed our stay very much! We managed to have quite a few walks, despite the inclement weather. We were particularly impressed with the birdlife on the farm. The staff is top-notch, especially Cleopas.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Calli P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

Rustig en baie stil. Personeel is behulpsaam en daar is geen ander gaste naby nie. Rina is baie gasvry.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Daan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2023

Lekker onspanne kuier. Missing DSTV sport & air conditioning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lanice B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

What a unexpected fabulous surprise. We tracked animals, hiked, mountain biked, 4x4'd, swam, star gazed and made the best camp fires ever. We loved glamping in the bush and the clean rustic off the grid experience was just what the doctor ordered. Thank you & see you soon

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola R
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

Lekker privaat in die bos. Ons het lekker gerus saam ons drie hondjies. Die eenheid is privaat en totaal omhein so my honde was veilig. Ons het die staproetes geniet en lekker in die aande om die vuur ontspan; sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alfred S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Goeie diens. Sal enige iemand aanbeveel om die plek te gaan besoek. Baie rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vlakfonteinpad RV04, Magaliesburg, 2200, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd184500ce1f5e03000755ef919fa9410834858ab75dd9f874c64ca04b50f3c3130c0a884cedc7920fa53e9da901c2f35d038?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 Vlakfontein Road RV04 Magaliesburg 2200 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.910632849685 27.394181349558

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang