Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magani Ridge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 60 resensies vir Magani Ridge
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ronel S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Rus vir my siel.

Heerlik verby! Geniet die nuwe aanbouing van die sitplek buite, en ook veilig en gemaklik om diere te fotografeer, die swembad altyd 'n pluspunt!

Colyn D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colyn D

Perfek vir ons.

Ons het heerlik gekuier, die diere wat kom inloer het, het dit ekstra spesiaal gemaak. Die plek was vir ons twee ideaal gewees en ons gaan beslis weer dit besoek - een van my gunstelinge.

Danielle L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle L

Very relaxing.

Very lovely and calm.

Jay-deane S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jay-deane S

Amazing and relaxing.

We enjoyed it very much, it was very relaxing. The air-conditioning and pool were amazing in that heat.

Ian W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Ian W

Had animals visiting daily.

The kitchen outside in winter is a challenge without an oven. The sugar cane trucks day and night were disturbing. The bats in the roof are noisy.

Dalene L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene L

Heerlik en rustig.

Vriendelike diens met aankoms en geen ekstra kostes.

Carl R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl R

Ons verblyf by Magani Ridge was uit die boonste rakke, die diere en omgewing was presies wat ons nodig gehad het vir sielsrus. Baie dankie aan Michelle vir jou vriendelikheid.

Ons was nog baie beïndruk met die buitekombuis. 'n Klein voorstel van my kant af sou wees om bietjie meer skadu op te sit oor die swembad, maar verder het ons dit terdeë geniet!

Aurelie T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aurelie T

Excellent value for money.

Great place. Comfy, with all you may require. Aircon went down, but the owners came right away to fix it. Highly appreciated. Peaceful and quiet.

Ronelda E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronelda E

Ons het elke dag geniet, sal definitief weer daar gaan bly.

Ons het verskriklik lekker gebly. Ons het net 'n probleem gehad die eerste 2 dae van ons verblyf met die krag oor die oorlading op Marloth Park se kragnet. Die huis was netjies en skoon met ons aankoms.

Laurens S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laurens S

Rustig, aangenaam en ontspannend.

As 'n mens wil ontspan en wegbreek van die stres, is dit die plek om dit te doen.

John T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John T

A relaxing property to stay.

This is our 2nd time at Magani Ridge. It was a great stay again. The pool was heaven after a day in the park, and all the animals that came to visit were a bonus. We could hear the Fish Eagles calling in the late afternoon. Just a heads up, the monkeys are a problem. We know not to leave anything out (food, etc.), but they managed to get into the kitchen somehow. Otherwise, we had a great stay and we will be back.

Regardt V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Regardt V

Lekker.

Magani ridge is netjies, goed geleë en mooi. Sal enige tyd terugkeur.

Nigel E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nigel E

Rustic.

Lovely place to stay for younger people. Having the kitchen outside was rather odd. Which made things difficult for my elderly mum (82) who was unable to use the kitchen unless I opened up for her. Also, we had a large ant problem in the kitchen.

Chris V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V

Peaceful in the bush.

The game visited us during our stay.

Carol W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carol W

Rustig.

Dit was rustig in die bos geleë en ons het lekker ontspan. Die apies was net bietjie lastig en maroelas wat op die dak val. Die dammetjie ook bietjie vuil en die swaai was stukkend. Die plek kort bietjie opknapwerk.

Jaco L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L

Heerlike boservaring, met diere en voëlgeluide op jou voorstoep! Die eerste boshuis ooit wat ook regtig rolstoelvriendelik is!

By Magani voel dit of jy kamp, omdat jy so deel van die bos voel, maar met al die luxuries soos 'n warm stort en 'n aircon! Ons het ook 'n seun in 'n rolstoel en die huis met sy 'ramp' was 'n absolute bonus! Ons het nou ons ideale blyplekkie vir 'n Wildtuin-vakansie gevind!

Jean C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean C

Wonderlik.

Lekker gebly en die diere kuiers was wonderlik. Ek het heerlik ontspan.

Johan T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan T

Baie rustig, stil en ontspanne.

Eienaar is vriendelik en behulpsaam.

Elsa V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa V

Dit was 'n heerlike naweek!

Die diere wat so by die huis kom kuier en so mak is, was baie besonders! En die feit dat mens langsaan die Krugerwildtuin is, en die wildtuin se diere kan sien, is 'n bonus!

David S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David S

Very pleasant log cabin. Lots of game.

Kitchen was well-equipped. Close to shops.

Clarissa P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clarissa P

Rustig, heerlik, medisyne en kalm.

Dit was 'n heerlike vakansie. Ons het baie gerus en die natuur ten volle geniet. Dit is 'n groot blessing om die kudu's, blouwildebeeste so naby 'n mens te kan hê. Dit was ons wittebrood, en dit was baie special.

Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Janine T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine T

Stunning.

It was just amazing to be so secluded with no other houses visible. We had buck, warthog and baboons come and visit us. We totally enjoyed our stay!

Jakoline T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakoline T

Sal enige tyd Magani Ridge aanbeveel.

Was baie rustig en die diere kom tot by die huis. Was so lekker ons het nie eens die huis verlaat nie. Is baie eenkant en privaat. Ideal vir as jy bietjie alleen tyd saam familie wil spandeer.

Elizna P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna P

Baie lekker gewees, baie wild wat kom kos eet, baie rustig en baie naggeluide.

Was baie lekker, sal definitief weer daar gaan bly.

Tiaan J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan J

Netjies en rustig.

Baie lekker gebly. Alles gehad wat ons nodig gekry het. Baie rustig en diere het gereeld kom keier. Is netjies en alles werk.

Linda G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda G

Absolutely wonderful. The most relaxing holiday I have ever had.

I had a truly wonderful stay at Magani Ridge. It was quiet with only the wildlife around. I felt safe and spent many hours walking in the area. A truly wonderful, relaxing holiday.

Jakes V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes V

Was wonderlik gewees.

Sal vir seker weer daar boek. Baie netjies en rustig.

Magani Ridge se terugvoer

Jakes baie dankie
Jy is 'n baie netjies gas en ons sien baie uit om jou weer te verwelkom.

Groete
Michelle

Magani Ridge
Heidi V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi V

Heerlik gerus en die baie diere wat kom kuier het geniet!

'n Heerlike, rustige plek om te gaan ontspan en te herlaai.

Toni-anne R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toni-anne R

Home away from home.

Thank you Michelle we truly enjoyed our 3 night stay at Magani Ridge. The house is comfortable and very clean and tidy indeed. We did not want or need for anything. The pool was a blessing in the sweltering hot weather and we had plenty of animals come and visit us during the day and in the evenings. We would certainly recommend this accommodation to anyone for a relaxing break away from the city.

Gys B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gys B

Goed uitgerus vir 'n lekker luukse kuier.

Alles was skoon en netjies. Alles is inderdaad daar vir 'n gerieflike wegbreek. 'n Ware pak jou klere en kos en gaan geniet dit plek. Baie dankie vir die vriendelike hulp en vir die aanwysing vanaf die eienaar.

Jacqueline E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline E

Private, peaceful and relaxing.

The place was very clean compliments to Rina. Michelle is a fantastic host even though she lives far away. Magani Ridge was a pleasant surprise. We were totally on our own no one except animals to disturb us and we were blessed to have them all around the whole weekend. Cannot wait for our next visit to Magani Ridge.

Murray L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Murray L

Totally fantastic.

Hand fed the kudu and zebra, met the warthog family, visited by the monkeys, spied on by the baboon, said hi to the ostriches, marvelled at the giraffes and gazed at the impala, all from the comfort of our private pool. What a fantastic week thank you Michelle and Rina.

Amilia D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amilia D

Awesome.

Thanks Michelle for opening your home for us, we had a great time and will be returning to your place soon.

Deon G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon G

Baie rustig en privaat.

Dit was 'n baie lekker kuier, die plekkie is baie privaat en op sy eie. Kan lekker ontspan. Sal weer gebruik maak van die plekkie.

Shaun V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun V

Lekker rustige plek, baie netjies en skoon.

Ons het baie lekker hier gebly, die huis was goed ingerig, skoon en netjies. Ons het gereeld diere op die perseel gekry.

Norman S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman S

Ongelooflik.

Dit was fantasties, sal weer gaan.

Inge V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge V

Baie lekker blyplek so naby aan die Kruger.

Ons het dit baie geniet. Die huis is skoon en netjies en alles wat jy nodig het is daar. Ons het ongelukkig vuuraanstekers vergeet, maar daar was meer as genoeg houtjies in die omgewing om te help daarmee. Ons het baie diere gesien sommer in Marloth, wat baie great was. Sal beslis weer gaan.

Hennie V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Ongelooflik ontspannend, uitstekende fasiliteit, fantastiese ligging, ideaal om te rus.

'n Baie goeie en goed toegeruste huis met uitstekende fasiliteite, baie goeie ligging en bied die stilte waarna ons gesoek het. Die huis was pragtig skoon en die swembad was wonderlik in die hitte van die Laeveld. Ons sal beslis weer besoek.

Melissa C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa C

Dit was rustig, en 'n kans om terug te kom in die natuur.

Dit was 'n bietjie "unnerving" toe ons op pad is en ek weet nie by watse hek om in te ry nie, en ek moet vir die mense laat weet as ons by die hek is (watse hek) en hulle sal ons "iewers" kry om die sleutels to oorhandig - die proses was baie "blind" wat ek voel vermy kan word van die begin af - sê mense van die begin af by watter hek hulle moet ingaan, waar om te wees en hoe laat, en waar presies gaan iemand hulle kry om die sleutels oor te handig. Dit maak beplanning 'n bietjie beter en sit mense 'n bietjie meer op gemak. Die enigste ander kwessie was die elektrisiteitmetertjie wat elke 20 sek baie hard gebeep het in die hoofslaapkamer - ons het nie geweet wat om te doen nie - dalk kan daar krag vooraf gelaai word om dit te vermy? Verder was alles 100%, ons het die buite kombuis vreeslik geniet, sowel as die swembadjie, ons sal vir seker weer vir die nagapies gaan kuier!

Magani Ridge se terugvoer

Dear Melissa,

Thank you for your review. I will definitely mention to my future guests that there are 2 gates.
We do pre-load the electricity as stated when making the enquiry.
I will put a sign up in the house to notify people that when the meter beeps continuously it must get topped up.

Kind Regards
Magani Ridge

Magani Ridge
Gerda V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V

We will definitely come back.

We loved Marloth Park as well as this comfortable and very private house. The house is very well equipped. We are looking forward to our next visit.

Cobus L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus L

Gerieflik en stil.

Goeie waarde vir geld en beslis weer op my lys as ek daardie kant toe gaan. Lekker kuierplekke en goeie restaurante in die omgewing.

Glenda D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Glenda D

Lekker naby aan die Wildtuin en rustig in die bosse!

Ons het baie lekker gebly rustig in die bosse sonder allerhande stadsgeluide. Die diere soos volstruis, bosbokke, vlakvarke en koedoes het kom groet. Selfs 'n groot groep muishonde. Die laaste dag het die apies ook kom oë wys, maar gelukkig nie gepla nie. Dit was baie lekker om sommer ook 'n draai in die Wildtuin te kon maak. Ons sal weer gaan kuier.

Francois M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M

Lekker in die bos en lekker gebly ten spyte van paar dinge wat kan verbeter.

Om die sleutels te kry moes ek eers Rina bel (foon af) toe bel ek Michelle wat my toe nog nommer gee van haar seun, wat ook uitstedig was en toe my sy pa se nommer gegee het. Hy het ons toe by huis gekry. Ons was gevra waar is ons, en toe ek antwoord dat GPS se ons is 1min van be stemming, was daar ongeskik vir my gesê nie hoe ver ek is nie - maar waar is ek! Daar was net 2 handdoeke en ons was 2 volwassenes en 3 kinders. Die beddens was skoon, maar behalwe vir dit was plek stowwerig en vuil binne. Die swembad was binne 1 dag grasgroen. Geen kloor was daar om iets aan the doen. Die aircon unit in sitkamer het so water gelek dat mens dit nie kon gebruik nie. Kussings van buitearea se banke is so vuil. Ons het al die diere gesien, kudu met appel gevoer, nagappies yogurt gegee, klomp vlakvarke ens. Die braaiarea en kombuis werk lekker. Ons het andersins lekker geslaap en gebly. As alles instandgehou word sal dit goeie waarde vir geld wees. En beter aandag moet gegee word aan verwelkoming ens.

Magriet S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet S

Awesome, dis 'n fantastiese toegeruste huis. Net die beste van allies.

Awesome met die diere wat jy heeltyd kan sien. Dis net te warm vir my in Desembermaand, maar sal baie bitter graag weer in die winter wil gaan.

Magani Ridge se terugvoer

Beste Magriet
Baie dankie vir jou wonderlikke review.
Winter in Marloth is wonderlik , nou nie so groen nie , maar heerlik.
Ons sal graag weer julle as gaste verwelkom.

Magani Ridge
Naomi D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi D

Uitstekend elke keer!

Hierdie was my tweede besoek by Magani Ridge. Dit was weereens fantasties. Rustige atmosfeer, stunning bos-uitsig, diere wat verbykom, naggeluide en baie gemaklike beddens. Die ekstra's by Magani Ridge is meer as wat nodig is en alles is in top kondisie. Dis uitstekend vir enkelreisigers of 'n familie. Net die beste. Sal weer terug gaan.

Christell A - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christell A

Dit was lekker ontspanne.

Ek sal Magani Ridge aanbeveel vir enige persoon wat uit die stad se gejaag wil kom. Dis baie netjies, veilig en goed toegerus. Ek het wel net 'n voorstel dat daar dalk afdak vir voertuig is.

Barbara B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara B

'n Wonderlike plekkie om te rus en ontspan en die natuur te geniet.

Privaat geleë, baie netjies en skoon met genoeg slaapplek vir 6 mense. Lekker plas swembadjie en heerlike braai area. Die enigste probleem wat ons ervaar het was dat die temperatuur van die warm water nie reg was nie. Dit het nie die geyser reguleer nie die hitte reg nie en was warm dan yskoud en die water loop baie stadig by die bad uit. Behalwe vir die geyser was dit 'n heerlike plekkie om in te bly en ons sal dit verseker weer van die akkommodasie in die toekoms gebruik maak.

Naomi D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi D

Meer as wat ek verwag het.

Magani Ridge het alles en meer as wat jy nodig het om gemaklik te rus in die oop natuur. Ek was baie beïndruk met die netheid en fasiliteite wat hulle aanbied by die huis. Sal beslis weer daar gaan bly.

Anelia L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelia L

Ongelooflik.

As jy kwaliteit gesinstyd soek is Magani Ridge net die plek die stoep en kombuis is absoluut 'n wenner waar almal saam kan kuier en die wonderlike natuur kan geniet. Alles was skoon en ons is vriendelik ontvang. Dus ook baie naby aan die Krugerwiltuin as jy dit wil besoek. Magani Ridge is 'n plek waar jy tot ruste kom en jou siel kan rus ek sal dit vir enige iemand aanbeveel wat wil weg kom van die stad of besige lewe ons gesin sal definitief weer Magani Ridge besoek.

Magani Ridge se terugvoer

Hi Anelia

Ons is so bly dat julle die tyd by Magani Ridge geniet het.
Julle is altyd welkom om by die huis te bly. Baie dankie vir julle bespreking, sonder wonderlike gaste soos julle is ons niks nie.

Magani Ridge
Thinus L - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus L

Dit was van baie hoë standaard.

Die toerusting soos beddens, beddegoed, breekgoed ens. is net van die beste. Ek sal dit enige tyd aanbeveel. Die huis is ook rolstoelvriendelik. Dis in 'n pypsteel-erf en baie stil. Ses mense kan met groot gerief daar bly. Weereens 10 uit 10!

Magani Ridge se terugvoer

Thinus, baie dankie. Ons hoop om jou weer te sien. Ons gaan binnekort nog 'n paar aanpassings doen.
Ons probeer om al ons gaste gelukkig te hou, en ons is seker ons volgende projek gaan dit doen.

Magani Ridge
Andre H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre H

Heerlik, rustig en net wat ek nodig gehad het.

Die plekkie is besonders mooi en gerieflik. Die stoep en die kombuis is die aller beste. Die prys was ook goed en het my sak gepas. Ek hoop om weer van die plek gebruik te maak. Al wat ek nie van gehou het nie was die stort, kon dit glad nie regstel nie, water of kokend of ys, maar ek het daarmee saamgeleef. Rina en familie baie aangenaam en altyd hulpvaardig.

Magani Ridge se terugvoer

Beste Andre,

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons probeer om ons plekkie in puik kondisie te hou en waardeer jou eerlike komentaar. Die stort behoort nou reg te wees, my opsigter het gaan kyk en reg gemaak. Ons hoop om weer van jou te hoor.

Bos Groete
Magani Ridge

Magani Ridge
Irene S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene S

Fantastiese verblyf. Dit was heerlik.

Enige tyd kan ons Magani Ridge aanbeveel. Dit was fantasties.

Lizette C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette C

Dit was absoluut wonderlik. Ek sal dit weer doen.

Dit was 'n wonderlike ervaring. Ons het die rustigheid geniet.

Mari B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mari B

Fun for children under 5.

We enjoyed it a lot and were able to hand-feed a kudu, it was an amazing feeling!

Jeanette P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette P

Heerlike kuierhuis.

Wat 'n heerlike plek om weg te kom van die besige stadslewe! Die eienaars/opsigter het seker gemaak enigiets wat gaste mag nodig hê, is daar. Die huis is ook baie groter as op die foto's. Ek sal net voorstel dat daar onderdak- of skaduparkering vir die karre voorsien word, en die kombuis "apie-proof" maak. Ek sal die Magani Ridge hoogs aanbeveel!

Magani Ridge se terugvoer

Beste Jeanette,

Baie dankie, ons sal verseker werk maak van die probleme. Ons wil julle graag bedank vir jul besigheid en ons hoop julle bespreek weer by Magani Ridge.

Magani Ridge
Tim V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tim V

Great spot.

See stars.

Johan G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G

Dit was stunning.

Dit was wonderlik om die wild om die huis te ondervind. Wat 'n kwelpunt is, is dat jy net deur die hekke kan in en uit ry. Hoop die punt kan aangespreek word vir die toekoms.

Vanaf R2 500
R2 500 R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 500
R2 500 R2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moddervislaan 1641, Marloth Park, Malelane, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1399fc89da00ae3e5bda7760eee20cbfe69cad62ecff124b76100377abb387f7bd357ea8dd4c9fc0892ec85292243207c3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 60 5 1 5 1641 Moddervis Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.343371532011 31.762472391129

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang